PB Bronzie!
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
PB Bronzie!
115Kg n uur en 15min gesukkel! Amper gevrek[img width=560 height=420]http://i1029.photobucket.com/albums/y35 ... NY3775.jpg[/img]
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- afriventure
- Full Member

- Posts: 153
- Joined: Thu Jul 08, 2010 3:41 pm
Re: PB Bronzie!
Armand
Uitstekende vangs man! dis nie aldag dat jy so "trein" uithaal nie, geluk
Uitstekende vangs man! dis nie aldag dat jy so "trein" uithaal nie, geluk
Kap hom Kwagga!!
.22lr, 22-250, 243 win., 270 win, 30-06 x3, 300 win mag, 338 win, 375 H&H,
458 win, 458 Lott, 12 Br Haelgew x 3, 410 Dubbel, 9 mm, .38 sp
.22lr, 22-250, 243 win., 270 win, 30-06 x3, 300 win mag, 338 win, 375 H&H,
458 win, 458 Lott, 12 Br Haelgew x 3, 410 Dubbel, 9 mm, .38 sp
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: PB Bronzie!
Haha baie dankie man! Hy het my behoorlik laat sweet!
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: PB Bronzie!
Mooi vissie daai
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Theo E
- Sr. Member

- Posts: 333
- Joined: Thu Feb 18, 2010 7:44 pm
Re: PB Bronzie!
haai daar
..
mooi gedoen armand
mooi gedoen armand
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: PB Bronzie!
BAIE GELUK.
EK KAN DINK DAT DIT BIETJIE SWEET GEVAT HET!!
GROETNIS
DOUW
EK KAN DINK DAT DIT BIETJIE SWEET GEVAT HET!!
GROETNIS
DOUW
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: PB Bronzie!
As ek so na die mooi blou berge in die agtergrond kyk, lyk dit my jy het die "shark" in stormeragtige waters gevang? Dit kan mos net 'n goeie teken wees!
Mooi haai wat jy daar gevang het Armand, ek is seker jou voorarms het ge pomp na daardie geveg.
stywe lyne
P
Mooi haai wat jy daar gevang het Armand, ek is seker jou voorarms het ge pomp na daardie geveg.
stywe lyne
P
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: PB Bronzie!
Baboon.
Hulle net so stoksyf bly staan!Daai was nog oraait.
Die volgende oggend toe voel ek bietjie seer!! Gesmaak ek kan in n rolstoel klim!!
Hulle net so stoksyf bly staan!Daai was nog oraait.
Die volgende oggend toe voel ek bietjie seer!! Gesmaak ek kan in n rolstoel klim!!
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- Jaco Swart
- Hero Member

- Posts: 804
- Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Re: PB Bronzie!
Armand
Baie mooi vis daai. Waar het jy hom aangekeer en watter aas het jy gebruik.
Groetnis
Baie mooi vis daai. Waar het jy hom aangekeer en watter aas het jy gebruik.
Groetnis
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
Rustenburg
Noord-Wes
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: PB Bronzie!
Jong naby maccasar in die kaap.2de baai om presies te wees.
Het hom op n geelstertkop slide gevang.
My arms het nou al weer korter geraak! Ek brand om weer vas te maak met so een!!
Het hom op n geelstertkop slide gevang.
My arms het nou al weer korter geraak! Ek brand om weer vas te maak met so een!!
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
-
KLASIE
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Wed Sep 16, 2009 3:08 pm
Re: PB Bronzie!
Armand mooi vangs waar is die haai gevang en watter aas
-
KLASIE
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Wed Sep 16, 2009 3:08 pm
Re: PB Bronzie!
Sorry man ek het nie opgelet nie ek sien jy het reeds gese waar en die aas maar nogmaals geluk

