Annealer bou hulp asbeblief.

Hier kan toerusting wat self ontwerp is geplaas word soos bv. 'n selfgemaakte "tumbler" of ieta dergelijks
User avatar
Ben
Hero Member
Hero Member
Posts: 908
Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am

Re: Annealer bou hulp asbeblief.

Post by Ben »

Vlakvark wrote:Julle moenie so met motors en goed sukkel nie,1 pan met 'n gat in gesny,'n gasstofie en jy moet kan tel tot by twaalf.Dan doen jy sommer 'n klomp doppe op 'n slag :): :):





Hoop dit help ,en julle spaar sommer 'n klomp geld ;)
Ek kan maar net my kop skut........As daai man in daai video dink sy doppe is anneal?? :o :o
"Failure is NOT an Option"
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Annealer bou hulp asbeblief.

Post by Vlakvark »





:laugh: :laugh: :laugh:
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Annealer bou hulp asbeblief.

Post by Gawie(13mm) »

Nee Vlakvark, dit is net soos jy dit moet doen! Dit is mos op die internet en alles op die internet is waar! >:D

Bleddie simpel vent daai! :-X Hy reken seker daai vlekvrye staal tangetjie maak dit wetenskaplik! >:+
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Annealer bou hulp asbeblief.

Post by Vlakvark »

Ek het gedink dis 'n Blinkpan,wou ook vir my so een maak ,maar ek het nie so stoffie nie. en my doppe wil ek so skoon maak.Wil nie met vibreerder of ''tumblers'' sukkel nie


PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Annealer bou hulp asbeblief.

Post by PWV »

Daardie ou met die pan op die gasstoof het seker lank by 'n restourant gewerk waar hy spek en eiers gaargemaak het!

Die Gloeiman is die antwoord:; bekostigbaar!
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 75#p463477
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Annealer bou hulp asbeblief.

Post by Vlakvark »

Dink die is 'n beter plan, as die pan met die gat in,maar met die gloeiman hoef jy darem nie self die timing te probeer hou nie. ;)


Last edited by Vlakvark on Sun Mar 05, 2017 9:27 am, edited 1 time in total.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Annealer bou hulp asbeblief.

Post by PWV »

Gerhardt, hierdie foto of video wat jy hierbo geplaas het, is net 'n blanck?
Kan niks sien nie.
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2234
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm

Re: Annealer bou hulp asbeblief.

Post by andre007 »

DawieKotze wrote:
andre007 wrote:
Geno wrote:Hier is die regte vlam:

https://ecs7.tokopedia.net/img/product-1/2015/8/31/491060/491060_d5f9ba8b-9597-4a15-8dcc-df97322f69dd.jpg
Ek stem met die 1. Die gaskannetjies kry ek vir goedkoop
Daai gadget is discontinued - jy kry dit nie meer in SA nie, tensy daar iewers ou stock op 'n rak lê. Die refills is wel beskikbaar.
Ek kan vir julle soveel stuur as wat julle wil hê, net n ander fabrikaat
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Post Reply