Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
Dankie, die maak die kopie nog beter.
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
Nadat ek die Musgrave Mini 90 gekoop het, het ek bevind dat die geweer nie die patrone doeltreffend uit die magesyn voer nie.
Die patrone het skuins vasgesteek as ek dit voer.
Ek het vasgestel dat die Musgrave fabrieksmagasyn veer nie reg funksioneer nie. Die patrone word nie haaks gevoer nie en steek dus skuins in die aksie vas. Ek het met K-Mag in KZN geskakel, die magasynkas aan hulle gestuur en die gewenste veer gekry om die patrone korrek te voer. Die "spring" veer is vervang met 'n soliede staal "w" veer, wat algemeen bekend is vir die beste voer van patrone uit'n magasyn. Halleluja...
Nou het ek die beste geweertjie denkbaar!
Natuurlik was Musgrave nie altyd perfek nie. Maar ek is is hulle ewig dankbaar vir dit wat wel goed werk
Mooiloop!

- Swarley81
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Wed Jun 10, 2015 1:42 pm
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
Goeie middag Oom Daan,
Ek het 'n .303 Lee Enfield by my Oupa gekry wat om en by in 1980 deur hom na Musgrave in Bloemfontein gestuur is en omskep is in 'n 6mm kaliber.
My Oupa het nooit 'n skoot met die geweer afgevuur voor of na die omskepping nie.
Ek sou net graag so bietjie meer oor die geweer wou weet indien moontlik.
Met die inligting op die geweer kon ek vasstel dis 'n MKIII Lee Enfield:
1918
LSA Co Lt
Sht LE
MKIII*
Links op die loop staan:
Cal. 6mm RC1259
Regs op die loop:
P
3465
Enige verdere inligting sal waardeer word.
Groete

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Swarley81 on Thu Jun 11, 2015 4:48 pm, edited 1 time in total.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
Jy kan net soek vir 6mm Musgrave hier op die forum. Hier is 'n paar manne onder andere ek wat van die gewere het.
Jy haat hom of is lief vir hom dit hang maar af hoe goed jou spesifieke geweer se ombouing gedoen is. Ek stuur ook vir jou 'n PM met meer info.

-
kab123
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Sat Jun 13, 2015 1:58 pm
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
Goeie dag,
Ek is nuut op hierdie forum en bly om te sien hier is n plek waar Musgraves bespreek word!
Ek het onlangs n 0.308 Musgrave Model 90 "Light" by my skoonpa ge-erf.
Die geweer is op die oomblik in stoor totdat ek die lisensie kan uitsort.
Daar is n paar goed wat ek self kan meet en bepaal wanneer ek die geweer kry maar ek sal sommer graag net hier wil bevestiging kry indien moontlik
Wat is die geweer se "twist rate" en loop lente? Ek sou raai 1:12 en 20" onderskeidelik?
Is daar enige iemand hier wat ondervinding met die geweer het? Ek sien baie uit om die ding eendag te kry as die SAPS nou net wil saam werk!

- Frik Swanepoel
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Fri Dec 19, 2014 10:55 am
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
Goeie middag oom Daan.
Ek was so gelukkig om in 2012 die trotse eienaar te word van n uitstekende kondisie en super akkuraat Musgrave RSA enkelskoot , in kaliber 7 x 64. Ek wil bitter graag meer oor hierdie geweer uitvind.
Reeks nommer : RSA 0017 D. Aan die linkerkant van die slot RSA SPORT. Op die loop : Musgrave. Dit is n K98 aksie en die hout is top klas okkerneut.
Ek wil graag uitvind of die geweer deur Musgrave self gebou is , of miskien n pasmaak geweer deur ander ?
Vriendelike groete ,

Frik Swanepoel
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
Plaas fotos asb. Klink na die gebruik van die aksie om 'n pasmaakgeweer te bou. Kan nie onthou dat die RSA in 7x64 was nie.Frik Swanepoel wrote:Goeie middag oom Daan.
Ek was so gelukkig om in 2012 die trotse eienaar te word van n uitstekende kondisie en super akkuraat Musgrave RSA enkelskoot , in kaliber 7 x 64. Ek wil bitter graag meer oor hierdie geweer uitvind.
Reeks nommer : RSA 0017 D. Aan die linkerkant van die slot RSA SPORT. Op die loop : Musgrave. Dit is n K98 aksie en die hout is top klas okkerneut.
Ek wil graag uitvind of die geweer deur Musgrave self gebou is , of miskien n pasmaak geweer deur ander ?
Vriendelike groete ,
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
Frik, jy sê dit is n RSA enkelskoot en dan later sê jy dit is n k98?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
Die meeste van daardie Mod. 90 Musgraves het 'n 1-12 groefdraai en 'n '22 loop. Maar meet is om te weet, so neem die geweer na 'n smid sodat hy kan help daarmee. As jy so 'n bietjie op die net rondsoek kan jy wel sien hoe om dit self te doen.kab123 wrote:Goeie dag,
Ek is nuut op hierdie forum en bly om te sien hier is n plek waar Musgraves bespreek word!
Ek het onlangs n 0.308 Musgrave Model 90 "Light" by my skoonpa ge-erf.
Die geweer is op die oomblik in stoor totdat ek die lisensie kan uitsort.
Daar is n paar goed wat ek self kan meet en bepaal wanneer ek die geweer kry maar ek sal sommer graag net hier wil bevestiging kry indien moontlik
Wat is die geweer se "twist rate" en loop lente? Ek sou raai 1:12 en 20" onderskeidelik?
Is daar enige iemand hier wat ondervinding met die geweer het? Ek sien baie uit om die ding eendag te kry as die SAPS nou net wil saam werk!
http://www.gsgroup.co.za/twistchecker.html
https://www.youtube.com/watch?v=_v5c_p1Uju0
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
James Wilson wrote:Frik, jy sê dit is n RSA enkelskoot en dan later sê jy dit is n k98?
Ja. Is snaaks. Post daar 'n foto, Frik - dalk kan ons help...
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 925
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
Daai RSA lyk mos maar baie soos 'n K98. Ek het ook aanvanklik gedink my 6mm het 'n K98 aksie voordat ek geweet het van iets soos 'n RSA aksieHein M. wrote:James Wilson wrote:Frik, jy sê dit is n RSA enkelskoot en dan later sê jy dit is n k98?![]()
Ja. Is snaaks. Post daar 'n foto, Frik - dalk kan ons help...
Groetnis
Philip
Philip
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
Hulle looks verskil heelwat:
http://i936.photobucket.com/albums/ad205/hmostert1/K98_1.jpg
http://i936.photobucket.com/albums/ad205/hmostert1/RSA%20action.jpg
http://i936.photobucket.com/albums/ad205/hmostert1/K98_1.jpg
http://i936.photobucket.com/albums/ad205/hmostert1/RSA%20action.jpg
- Frik Swanepoel
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Fri Dec 19, 2014 10:55 am
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
Jammer manne, vingerfout. Wou beaam dit is nie K98 aksie nie. Hier is fotos van RSA.Sal fotos Maandag stuur.Groete
Frik Swanepoel
- Frik Swanepoel
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Fri Dec 19, 2014 10:55 am
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
Goeie middag almal. Fotos soos bespreek. Groete
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Frik Swanepoel
- Frik Swanepoel
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Fri Dec 19, 2014 10:55 am
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
Laaste een.
Groete
Groete
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Frik Swanepoel
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
Pragtige geweer, Frik!
Ja. Dit is 'n Musgrave RSA. Musgrave het die eerste 7x64 lope in die laat tagtigerjare begin vervaardig. Henry Smit, wat destyds by Somchem gewerk het, het die bal aan die rol gesit nadat hierdie kaliber hom baie beindruk het (dink dit was gedurende 1987).
Met daardie RSA-aksie - en Musgrave loop is die kanse goed dat die geweer deur Musgrave se custom afdeling in Bloemfontein aanmekaargesit is. Hulle het baie werk op aanvraag gedoen. Die RSA enkelskoot was op die produksielyn in 7.62x51 - en daar was nie 'n lyn met hierdie aksie in ander kalibers nie - so dit moes 'n custom gewees het.

Baie dankie, ek waardeer die info. So gedink en ek moes net seker maak. Super akkurate geweer en ek is trots om deel te wees van ons S.A.geskiedenis.
Vriendelike groete
Vriendelike groete
Frik Swanepoel
- Tiny Hunter
- Full Member

- Posts: 216
- Joined: Sat Nov 15, 2014 5:12 pm
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
Hallo oom Hein.
Ek het n .30-06 Musgrave. Die geweer was aanvanklik n .303 met P14 aksie maar toe my oupa klaarmaak met skyfskiet het hy die geweer n nuwe loop laat op sit in Bloemfontein. Hy kan nie onthou wanneer nie en ek sal graag wil weet wanneer die loop vervaardig is.... Die nommer is OB3006175.
Ek het n .30-06 Musgrave. Die geweer was aanvanklik n .303 met P14 aksie maar toe my oupa klaarmaak met skyfskiet het hy die geweer n nuwe loop laat op sit in Bloemfontein. Hy kan nie onthou wanneer nie en ek sal graag wil weet wanneer die loop vervaardig is.... Die nommer is OB3006175.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
Ai, pel wens ek kon jou help... Ek weet hier en daar iets, maar ek het nie daardie tipe info nie... Musgrave se rekords het ongelukkig verlore geraak nadat hulle toegemaak het...Tinyluv wrote:Hallo oom Hein.
Ek het n .30-06 Musgrave. Die geweer was aanvanklik n .303 met P14 aksie maar toe my oupa klaarmaak met skyfskiet het hy die geweer n nuwe loop laat op sit in Bloemfontein. Hy kan nie onthou wanneer nie en ek sal graag wil weet wanneer die loop vervaardig is.... Die nommer is OB3006175.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
My 243 is 'n RSA enkelskoot. So gekoop as pakket met 'n 3x9 RAM scopie op. Sal nie te veel se oor die scopie nie. Gewwer is tops en nog beter na hy AI geword het.Hein M. wrote: Met daardie RSA-aksie - en Musgrave loop is die kanse goed dat die geweer deur Musgrave se custom afdeling in Bloemfontein aanmekaargesit is. Hulle het baie werk op aanvraag gedoen. Die RSA enkelskoot was op die produksielyn in 7.62x51 - en daar was nie 'n lyn met hierdie aksie in ander kalibers nie - so dit moes 'n custom gewees het.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Tiny Hunter
- Full Member

- Posts: 216
- Joined: Sat Nov 15, 2014 5:12 pm
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
Dankie inelkgeval oom Hein...

- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
Miskien kan iemand my sê. Het musgrave ooit 9.3x62 in hulle mod 90 reeks gebou? Ek soek oorals op die net maar kry niks.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
-
reggie
- Full Member

- Posts: 143
- Joined: Mon Dec 10, 2012 10:37 pm
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
Naand oom Daan
Ek kyk daarna om Musgrave Mod 80 aksie(.308 win) te koop die geweer het reeds nuwe loop op.
Is wat is die goeie punte van die aksies as ook enige swak punte?
Groete Regardt

- Tikka_25-06
- Full Member

- Posts: 210
- Joined: Sat Apr 25, 2015 3:12 pm
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
Koop n nuwe 308 musgravereggie wrote:Naand oom Daan
Ek kyk daarna om Musgrave Mod 80 aksie(.308 win) te koop die geweer het reeds nuwe loop op.
Is wat is die goeie punte van die aksies as ook enige swak punte?
Groete Regardt
Sent from my EVA-L19 using Tapatalk
-
Bennie Bester
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Thu Dec 31, 2015 11:36 am
Re: Ex Musgrave werknemer- navrae welkom
Naand Daan,
Ek weet dit is nie ivm vuurwapens nie, maar ek sal nogal graag wil weet wat van Dawid Phelander geword het. Ek het baie goeie diens by hom gekry toe Musgrave nog bestaan het. Ek het hom laas by Lyttleton Ingenieurswerke gesien. Enige kontak besonderhede?

9mmP , 12Br , 22LR, 22-250, 6mmPPC , 243W , 257 Rob, 270W, 7x64 , 308W, 3006 , 8x68S, 6.5/284, 300 WSM, 375 H&H Mag, 223Rem, 6.5X57, 338 WM, 204Ruger, 6.5Creedmoor, 9.3x62, 7mm RM, 25-06, 6XC
In a democracy a minority has no say.
Bennie Bester 1994
In a democracy a minority has no say.
Bennie Bester 1994