Goeie dag.
hier is so jag geleendheid. 55 km buite Kimberley.
4 personne (slegs 4 personne)
2 nagte
4 Gemsbokke
8 springbokke
ingesluit - slaap, jag bakkie, slag fooi, koelkammer, hout , 1 middag ete.
huis is vol toegerus.
uit gesluit- vleis verwerking, aand ete, oggend ete, drink goed, ys .
prys R31 000. (vir Julie Augustus maand)
Groete.


