More almal
Ek het oor die naweek bietjie rondgespeel op Quickload om te kyk na lading vir my nuwe 458WM.
Ek wil kyk om 300gn Impala LWHV koeels te skiet met S321.
Met die rondspeel op quickload en met die gedagte dat die 458 se dop maar beperk is met volume, gebruik ek toe S265 as kruit. Volgens my berekeninge lyk dit nog heel veilig en ek kan so 200fps ekstra kry (+-2650fps met die 300gn).
Nou wil ek weet: Het iemand al S265 prober in die 458 selfs met swaarder koeels. Dit kan hom nader vat aan die 458lott.
Groete
458WM met S265 kruit
- Bushwack
- Full Member

- Posts: 151
- Joined: Tue Feb 05, 2013 4:14 pm
Re: 458WM met S265 kruit
net n vraag...hoekom met n .458 300gr patrone skiet? is dit omdat dit jou enigste geweer is? Daar is baie ander kalibers wat beter sal doen as die .458 op ligter patrone...Ek neem ook aan as jy n .458 koop is om groter (verkieslik BIG5) te jag...wel dis wat ek doen...
.458WM, 450gr GSC FN rondte, 2150fps, S321
.458WM, 450gr GSC FN rondte, 2150fps, S321
Patrick Reynecke
Dream...Discover...Experience...
Dream...Discover...Experience...
-
japievan
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Oct 25, 2013 9:57 am
Re: 458WM met S265 kruit
Big 5 is nie elke dag op 'n man se lysie nie. Wil darem meer gereeld met hom kan skiet.
Sal verseker ook 'n 500gn lading kry.
Sal verseker ook 'n 500gn lading kry.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7550
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 458WM met S265 kruit
Japie
S265 kan werk met die ligte koeels tot en met 350gr, maar is hopeloos te vinnig verbrandend vir koeels van 450gr plus. S321 en S335 tot n minedre mate bly maar jou antwoord daar.
Groetnis
Wouter
S265 kan werk met die ligte koeels tot en met 350gr, maar is hopeloos te vinnig verbrandend vir koeels van 450gr plus. S321 en S335 tot n minedre mate bly maar jou antwoord daar.
Groetnis
Wouter
-
japievan
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Oct 25, 2013 9:57 am
Re: 458WM met S265 kruit
Dankie Wouter
