More almal
Vir een of ander rede hak ek die heeltyd vas by die geweer.
Ek wil graag n haelgeweer koop maar R30 000 is vir my op die stadium bietjie baie.
Hoe goed is die CZ, gaan ek my geld mors of moet ek maar eerder bietjie langer spaar vir die Beretta?
12 GA CZ MALLARD OVER & UNDER 28" SHOTGUN
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
- Boersonderroer
- Sr. Member

- Posts: 346
- Joined: Fri Nov 14, 2014 7:01 pm
Re: 12 GA CZ MALLARD OVER & UNDER 28" SHOTGUN
Wat wil jy skiet en hoeveel keer gaan jy skiet? As jy elke naweek 100 kluie skiet spaar maar eerder. As jy net een keer 'n maand so 50 kluie skiet is daar niks fout met die geweer nie.
7x64 Brenneke CZ 550 Lux
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: 12 GA CZ MALLARD OVER & UNDER 28" SHOTGUN
Sal verseker nie so gereeld wees nie, dalk n paar duiwe gedurende seisoen en dalk n paar kluiduiwe.Boersonderroer wrote:Wat wil jy skiet en hoeveel keer gaan jy skiet? As jy elke naweek 100 kluie skiet spaar maar eerder. As jy net een keer 'n maand so 50 kluie skiet is daar niks fout met die geweer nie.
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2115
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: 12 GA CZ MALLARD OVER & UNDER 28" SHOTGUN
Het die mallard auto ejectors, ek het die Cz redhead wat nou nie meer gemaak word nie en dit is n baie lekker geweer met interchangeble chokes.
-
obasch
- Hero Member

- Posts: 727
- Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am
Re: 12 GA CZ MALLARD OVER & UNDER 28" SHOTGUN
Kyk gerus ook na Italiaanse gewere soos Franchi Feeling, Bettensoli, FAIR en Zoli
-
johannvdg
- Jr. Member

- Posts: 73
- Joined: Mon May 04, 2015 11:35 am
Re: 12 GA CZ MALLARD OVER & UNDER 28" SHOTGUN
Dis maar hoe ons almal begin het, met Turkse haelgewere gaan dit oor QC en backup, want goedjies gaan maar breek omdat hulle nie dieselde kwalitiet rou materiaal mee werk nie.sako 30-06 wrote:Sal verseker nie so gereeld wees nie, dalk n paar duiwe gedurende seisoen en dalk n paar kluiduiwe.Boersonderroer wrote:Wat wil jy skiet en hoeveel keer gaan jy skiet? As jy elke naweek 100 kluie skiet spaar maar eerder. As jy net een keer 'n maand so 50 kluie skiet is daar niks fout met die geweer nie.
Luister na wat Oscar sê, alhoewel die Zoli dalk so 'n bietjie duur mag wees.
- Edu
- Jr. Member

- Posts: 79
- Joined: Tue Aug 02, 2016 4:09 pm
Re: 12 GA CZ MALLARD OVER & UNDER 28" SHOTGUN
Ek weet van 'n splinternuwe Rizzini O/U wat beskikbaar is 28"
Nog nooit 'n skoot geskiet nie.
Moet my nie vra watse model dit is nie, maar ek kan uitvind.
As ek reg onthou is die prys iets soos R22-23k
Laat weet as jy belangstel dan praat ons verder.
Groete
Nog nooit 'n skoot geskiet nie.
Moet my nie vra watse model dit is nie, maar ek kan uitvind.
As ek reg onthou is die prys iets soos R22-23k
Laat weet as jy belangstel dan praat ons verder.
Groete