Hi manne,
Wil net graag weet of daar iemand is wat nog 'n jagplek beskikbaar het vir die naweek van die 23ste tot die 25ste Junie in Kimberley se omgewing ?
Groete
Jag Geleentheid gesoek
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2330
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Jag Geleentheid gesoek
Hier op die forum is iemand wat wild adverteer, van eenhoring kudu ,eland en sable tot hardekop buffel bulle .Pryse van R15000.00 tot R80000.00 slegs kontant,bietjie duur vir my maar miskien kan jy van die geleentheid gebruik maak .
DD
DD
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Jag Geleentheid gesoek
Ek het lank gewag vir die post. Hul is aansienlik minder die jaar.
- shottie
- Full Member

- Posts: 150
- Joined: Wed May 06, 2015 6:50 pm
Re: Jag Geleentheid gesoek
Vandag sien jou hom, more is hy weg tot volgende winter.Plaashaas wrote:Ek het lank gewag vir die post. Hul is aansienlik minder die jaar.
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Jag Geleentheid gesoek
Gaan kyk bietjie by www.bidmyhunt.com.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: Jag Geleentheid gesoek
Hello
Ons het nog plek oop maar nie vir daai datum nie ons nog net plek oop in Augustus maand.
stuur my jou mail dan sal ek pryslys aan stuur.
Ons is 55 km buite Kimberley op die N12
Ons het nog plek oop maar nie vir daai datum nie ons nog net plek oop in Augustus maand.
stuur my jou mail dan sal ek pryslys aan stuur.
Ons is 55 km buite Kimberley op die N12