Eks besig om 'n node hier rondom 2385fps te ondersoek met my 20,5" CZ fullstock, met S335 en Barnes 250gr TTSX.Carl wrote:...
'n 20" 9.3 is om goed soos BWB op kort afstande dood te maak!
Plat genoeg vir verder afstande ook!

Eks besig om 'n node hier rondom 2385fps te ondersoek met my 20,5" CZ fullstock, met S335 en Barnes 250gr TTSX.Carl wrote:...
'n 20" 9.3 is om goed soos BWB op kort afstande dood te maak!

Ek het ook met S355 gesukkel....Carl wrote: Ek het nou uiteindelik my herlaai kamer reg. Bokse is amper uitgepak & press is vasgemaak.
Ek het die lading gaan skiet. Dit is effe laag, ek mik na 2200-2300 om hom 'n plat skieter te maak
1 1930, 2 1965, 3 1989 gem 1961 vps
Lading 54 gr S355 lot 009/05
TPL 3.155" (Magasyn 3.328" maks)
Lapua dop se H2O is 74.67 (klaar geskiet)
CCI250
Loop lengte 22 duim.

Jy is ver onder maks druk, jou spoed is baie laag, ek kry met die selfde ladings so 120 fps meer as jy, is jy seker jou cronograaf is regDesperatezulu wrote:Ek het ook met S355 gesukkel....Carl wrote: Ek het nou uiteindelik my herlaai kamer reg. Bokse is amper uitgepak & press is vasgemaak.
Ek het die lading gaan skiet. Dit is effe laag, ek mik na 2200-2300 om hom 'n plat skieter te maak
1 1930, 2 1965, 3 1989 gem 1961 vps
Lading 54 gr S355 lot 009/05
TPL 3.155" (Magasyn 3.328" maks)
Lapua dop se H2O is 74.67 (klaar geskiet)
CCI250
Loop lengte 22 duim.
Ek het lot 011 gebruik vir die 286gr pro-amms. Spoed was 1983 v/s met 55.0gr
Ek het hoer gewerk tot 59.7gr en opgehou toe n slagdoppie 'ge-bulge' het. Spoed was nog baie laag by 2173 v/s...
Miskien bulge die slagdoppie vir n ander rede maar die dop was amper vol met daai lading..
Toe probeer ek S341 (lot 436)....
Begin lading van 56.5gr het 2067 v/s opgelewer.
Opgewerk tot 58.0gr vir n spoed van 2129..
Eks nou bekommerd dat ek naby die maks is maar nog baie ver van die 2300 v/s merk.
Wat maak ek nou? Gaan aan met hoer ladings of is dit nou tyd vir s335?
Alles was gemaak met nuwe doppies (Sako - 76.2gr H2O), selfde TPL van 83.00mm. CCI250.
Geweer is n CZ met looplengte van 23.6"
Ek het nou n vol blik s355 en een wat 80% vol is wat ek nie kan gebruik nie . En dit lyk asof die s341 in sy spore volg ... As iemand wil ruil vir s335, praat met my asb.
Enige advies is welkom!

Ja, ek het dit bevestig met 'n 'known' lading in n ander geweer. Ek het die chrony eerstens ook getwyfel.Flip nel wrote:is jy seker jou cronograaf is reg
My max TPL met die Pro-Amms is 90.0mm.DWB wrote:Van die CZ gewere het bitter lang spronge, dis hoekom jy heelwat meer kruit gebruik om by die spoed uit te kom. Onthou, spoed en druk loop hand in hand, so maak net seker jy oorskry nie Somchem se maks spoed nie, dan weet jy jy is veilig

Hi. EK het dieselfde setup as jy behalwe ek gebruik Lapua doppe, maar dit behoort nie 'n probleem te wees nie. My TPL is 80.5mm en ek kry 2340fps met 59gr S355 met 286gr ProAmm en hulle groepeer teen 10mm en kleiner op 100m. Ek dink jou slagdoppies is dalk nie lekker nie? Jy kan gerus CCI 200 ook gebruik om seker te maak. S335 is ook 'n goeie kruit om te gebruik vir 286gr punte, beter as die S341 in my opinie. Dink jy moet eers net ander slagdoppies probeer voordat jy baie $$$ spandeer op ander kruit...Desperatezulu wrote: Ek het ook met S355 gesukkel....
Ek het lot 011 gebruik vir die 286gr pro-amms. Spoed was 1983 v/s met 55.0gr
Ek het hoer gewerk tot 59.7gr en opgehou toe n slagdoppie 'ge-bulge' het. Spoed was nog baie laag by 2173 v/s...
Miskien bulge die slagdoppie vir n ander rede maar die dop was amper vol met daai lading..
Toe probeer ek S341 (lot 436)....
Begin lading van 56.5gr het 2067 v/s opgelewer.
Opgewerk tot 58.0gr vir n spoed van 2129..
Eks nou bekommerd dat ek naby die maks is maar nog baie ver van die 2300 v/s merk.
Wat maak ek nou? Gaan aan met hoer ladings of is dit nou tyd vir s335?
Alles was gemaak met nuwe doppies (Sako - 76.2gr H2O), selfde TPL van 83.00mm. CCI250.
Geweer is n CZ met looplengte van 23.6"
Ek het nou n vol blik s355 en een wat 80% vol is wat ek nie kan gebruik nie . En dit lyk asof die s341 in sy spore volg ... As iemand wil ruil vir s335, praat met my asb.
Enige advies is welkom!

Hi Apie. Jy kan maar gerus opwerk na 2330-2340 fps toe, dis 'n lekker spoed. Werk goed vir my vir langer afstande. As 'n groterige bok self tot op 300m staan het hy probleme... Die maksimum druk vir die 9.3 is 65656psi...Apie wrote:spekieries wrote:Daai klink na 'n mooi spoed Deon. Miskien moet ek die S355 bietjie probeer.
Julle gaan nie spoed kry uit S335 Lot11 met daai kort loop nie.
Lot 11 is staaaaaadddiiggggg.
my 9.3 kry ek 2176fps voor 52.8gr S335 Lot(699 en 706 en nog 'n ou blik alles deeglik gemeng.) met 'n 286 ProAmm uit ' 24duim loop.
Die volgende node is by 55000 psi op 2317fps.
Ek het nog nie opgewerk na hom toe nie. Hy skiet plat genoeg...

deserthuntr wrote:Hi Apie. Jy kan maar gerus opwerk na 2330-2340 fps toe, dis 'n lekker spoed. Werk goed vir my vir langer afstande. As 'n groterige bok self tot op 300m staan het hy probleme... Die maksimum druk vir die 9.3 is 65656psi...Apie wrote:spekieries wrote:Daai klink na 'n mooi spoed Deon. Miskien moet ek die S355 bietjie probeer.
Julle gaan nie spoed kry uit S335 Lot11 met daai kort loop nie.
Lot 11 is staaaaaadddiiggggg.
my 9.3 kry ek 2176fps voor 52.8gr S335 Lot(699 en 706 en nog 'n ou blik alles deeglik gemeng.) met 'n 286 ProAmm uit ' 24duim loop.
Die volgende node is by 55000 psi op 2317fps.
Ek het nog nie opgewerk na hom toe nie. Hy skiet plat genoeg...

Flip nel wrote:
Hi Apie. Jy kan maar gerus opwerk na 2330-2340 fps toe, dis 'n lekker spoed. Werk goed vir my vir langer afstande. As 'n groterige bok self tot op 300m staan het hy probleme... Die maksimum druk vir die 9.3 is 65656psi...

Dankie, Deserthuntr!deserthuntr wrote:Hi. EK het dieselfde setup as jy behalwe ek gebruik Lapua doppe, maar dit behoort nie 'n probleem te wees nie. My TPL is 80.5mm en ek kry 2340fps met 59gr S355 met 286gr ProAmm en hulle groepeer teen 10mm en kleiner op 100m. Ek dink jou slagdoppies is dalk nie lekker nie? Jy kan gerus CCI 200 ook gebruik om seker te maak. S335 is ook 'n goeie kruit om te gebruik vir 286gr punte, beter as die S341 in my opinie. Dink jy moet eers net ander slagdoppies probeer voordat jy baie $$$ spandeer op ander kruit...

Ek sal maar 2 -2 laai en opwerk na die spoed.Carl wrote:Ek het Dewald se advies geneem en S341 gelaai ipv die S355. Ek mik na 2250, kan iemand net veilige lading bevestig op QL?
1 2100, 2 2060, 3 2039 gem 2066 vps
Lading 55 gr S341
TPL 3.155" (Magasyn 3.328" maks maar dit pla nie. Ou Mausers)
Lapua dop se H2O is 70.83
CCI250
Loop lengte 22 duim.

Gee bietjie meer inligting oor die geweer, loop lengte, lott kruit dan kan ons op qload kykGun oil wrote:Die manne wat so bietjie meer weet van die 9.3. Wat sou julle voorstel moet ek gebruik, die s335 of s341 kruit vir die 250gr Nosler E-tips op n CZ fullstock. Waar sou julle voorstel moet ek begin met kruit? Begin op 50gr 335 en op werk?

Flip nel wrote:Gee bietjie meer inligting oor die geweer, loop lengte, lott kruit dan kan ons op qload kykGun oil wrote:Die manne wat so bietjie meer weet van die 9.3. Wat sou julle voorstel moet ek gebruik, die s335 of s341 kruit vir die 250gr Nosler E-tips op n CZ fullstock. Waar sou julle voorstel moet ek begin met kruit? Begin op 50gr 335 en op werk?

Is jy seker van die koeels, sover ek weet maak hulle net die Accubond in 250gr vir die 9.3 en het lank gelede ballistic tips vir hom gemaak.Gun oil wrote:Hi Flip, my geweer se loop is n 20.5 duim. Die lott nr vir die S335 is 722/18 met Dev: -2% en die S341 se nr is 436/16 met Dev: 1.6%. Ek skiet Sellier & Bellot doppe. 250gr Nosler E-tips. 1:14 twist. CCI 200 primers

Flip nel wrote:Is jy seker van die koeels, sover ek weet maak hulle net die Accubond in 250gr vir die 9.3 en het lank gelede ballistic tips vir hom gemaak.Gun oil wrote:Hi Flip, my geweer se loop is n 20.5 duim. Die lott nr vir die S335 is 722/18 met Dev: -2% en die S341 se nr is 436/16 met Dev: 1.6%. Ek skiet Sellier & Bellot doppe. 250gr Nosler E-tips. 1:14 twist. CCI 200 primers

Ek het nie eers geweet hulle het hom nou in 9.3 uitgebring nie, Quickload het hom nie maar ek gaan Hornady se GMX wat naby dit is gebruik en gou kykGun oil wrote:Ek is dood seker oor die punte Flip. Kyk gerus op die internet. Dis n loodvrye monolitiese punt.