WATERVAL SAFARIS PRYSLYS 2018

Post Reply
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

WATERVAL SAFARIS PRYSLYS 2018

Post by william007 »

Goeie dag
Hier is waterval safaris se pryslys vir 2018
Plaas is op die N12 55km buite Kimberley.
Plaas bestaan uit bosveld,vlaktes, berge.
Jagte is hoofsaaklik stap jag, wild word gesoek met die bakkie tot ons dit kry en dan walk en stalk. (springbokke ens kan van bakkie af geskiet word)hoofsaaklik stap jag.
jag gebied bestaan uit so 6000 hektaar.
SLEGS 4 JAGTERS OP N SLAG.
ALLE PRYSE SLUIT BTW UIT.
Akkomodasie - bestaan uit jag lodge met 2 kammers elke kammer 2 bedens, bedegoed eet gery roosters ,hout als daar.Kammers het aircon in. huis het kagel in en buite braai met groot vuur erts.
Elke kammer het sy eie vol badkammer. handoeke als beskikbaar.

Akkomodasie - eerste nag van aankoms geen jag R750 pppd.
2 dag van jag R1100 pppd. (sluit in veblyf, hout,jagbakkie,bakkie wat wild optel in veld,slagters,koelkammer,koeldrank op bakkie,middag ete,Ph,spoorsnyer)

(uit gesluit- eie oggend ete,aand ete, taxidermy, cape van diere,sout van velle,vleisverwerking)

Alle diere wat gejag word by trofees is voorgestelde diere van die trofee.
Alle biltong jag diere is vroulik of manlike met gebreekte horings of wat nie kwalifiseer vir voorsgestelde trofees nie.

spesie trofee biltong
Blesbok R3500 R2000
Rooibok R3200 R2200 (beperk)
Rooibok ooie R1800 (beperk)
Bontebok R12500
Springbok com R1800 R1200
Springbok Black R3000
Springbok white R7000
Springbok koper R6000
Rooihartbees R7000 R4500
Blouwildebees R7600 R5800
Swartwildebees R5000 R3000
Gemsbok R7600 R5000
Koedoe R15 000 R3700 koedoe koeie.
Vlakvark R1800 R1000
Zebra R8500
Waterbok R12 000
Nyala R22 000
Letchwe R24 000
Tessebe R17 000
Eland R20 000
Livingston Eland R25 000
Swartwitpens R45 000
Bastergemsbok R65 000
Steenbok R7000
Duiker R7000
swart rooibok R25 000
volstruis R2500 R1000 vroulik
Goue Gemsbok R35 000
Goue wildebeest R30 000
Buffels R95 000

ALLE PRYSE SLUIT BTW UIT.
Deposito betaalbaar om die jag te boek.

kan my mail stuur vir verder vra of belangsteling by William@botlierskopstudgame.co.za
User avatar
airhunter
Hero Member
Hero Member
Posts: 545
Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm

Re: WATERVAL SAFARIS PRYSLYS 2018

Post by airhunter »

:laugh: :laugh: :laugh: :laugh: Nou weet ek ek kannie bekostig om in die Noordkaap te jag nie. :laugh: :laugh: :laugh:
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

Re: WATERVAL SAFARIS PRYSLYS 2018

Post by william007 »

Julle kan maar net hier ook dop hou, Ons het soms spesials wat ons uit gee vir jag. as daar is sal ek dit hier bekend maak.
groete.
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2589
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: WATERVAL SAFARIS PRYSLYS 2018

Post by JohanvB »

airhunter wrote::laugh: :laugh: :laugh: :laugh: Nou weet ek ek kannie bekostig om in die Noordkaap te jag nie. :laugh: :laugh: :laugh:
Ja nee kyk..dis wild!!
User avatar
Barry Loock
Full Member
Full Member
Posts: 165
Joined: Sat Jan 02, 2016 10:05 pm

Re: WATERVAL SAFARIS PRYSLYS 2018

Post by Barry Loock »

R90/kg vir springbok vleis.
Dan is lam glad nie meer se duur nie?

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
6.5/284Norma
Hero Member
Hero Member
Posts: 1728
Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am

Re: WATERVAL SAFARIS PRYSLYS 2018

Post by 6.5/284Norma »

Eina!
I'd rather be hunting!


Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: WATERVAL SAFARIS PRYSLYS 2018

Post by Gawie(13mm) »

Manne, as julle dit nie kan regverdig om by Waterval te jag nie, hou verby en hou dan sommer jul negatiewe kommentaar vir die rugby of vir ons Prez.

Dit kos net een man om 'n straaltjie te pieppie en voor jy kan sê, "afslag", staan daar 'n ry "saam-natleiers" wat ook hul gilpe losmaak. Dit stink, manne!

Ek begin nou al klink soos die Jeremias op Jaracal. >:D

Sterkte William.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
skollie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 261
Joined: Fri Aug 19, 2016 1:53 pm

Re: WATERVAL SAFARIS PRYSLYS 2018

Post by skollie »

Kêrels
Ek het al die voorreg gehad om op Waterval te jag.
Dit is eerlikwaar een van die beste jagplase waarop ek al gejag het. Die kwaliteit, hoeveelheid en verskeidenheid van die diere is merkwaardig.
Dan is die geriewe, diens en natuurskoon besonders............... dit is nie net jag nie, dit is ’n ervaring !
Nee wat, “you get what you pay for” by Waterval Safari’s.
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

Re: WATERVAL SAFARIS PRYSLYS 2018

Post by william007 »

Baie dankie Gawie ek wardeer dit, dit is baie waar. En dankie vir die ondersteuning.

As ek mag wil ek net by se ons op waterval safari hanteer ons biltong en buiteland en trofee jagters presies die selfde en ons gee ons beste om die jagter die lekkerste jag te ervaar.
Ek is altyd n voorstander om die biltong jagter te akkomodeer, en bakly altyd vir die biltong jagter om vir hulle jag plek te kry. ongelukig is hierdie n besigheid en ek kan nie altyd die pryse maak soos ek wil nie dit kom maar van hoof bestuur ook af.

maar soos ek se hou hier dop ek kry dit tog reg om n paar nice pryse te kry wat meeste van die manne se sak pas.

skollie ek wil net by se kliente soos julle sal altyd welkom wees op waterval. Baie dankie vir julle wonderlike ondersteuning, soos julle disipliene en respek het vir jag gewere en die natuur.
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: WATERVAL SAFARIS PRYSLYS 2018

Post by joe rocket »

Die biltong bok pryse is glad nie buitensporig nie. Hierdie is n profesionele luukse jagplaas. As jy dit nie jan bekostig nie gaan jag op n plaas waar daar min bokke en spesies is, of gaan koop n bees.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
airhunter
Hero Member
Hero Member
Posts: 545
Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm

Re: WATERVAL SAFARIS PRYSLYS 2018

Post by airhunter »

Of kom jag in die Ooskaap >:D
So nou Gawie. Trek net been.
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

Re: WATERVAL SAFARIS PRYSLYS 2018

Post by william007 »

OUTFITERS IS OOK WELKOM. AS JULLE WIL MET JULLE KLIENTE KOM JAG.
Post Reply