Maak jou eie mes
-
GooseMan
- Jr. Member

- Posts: 98
- Joined: Thu Oct 12, 2017 10:38 am
Re: Maak jou eie mes
Baie dankie @joe Rocket
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Maak jou eie mes
Jagmes wat ek klaar gemaak het vir n klient gister. 5160 Staal Differensieel hitte behandel(Harde snykant , veer rugkant en sagter hef) Olienhout handvatsel.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Maak jou eie mes
Netjiese stukkie werk Dries. Ek hou baie van die profiel van die lem.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Maak jou eie mes
Dankie Johan. Ek hou self van die mes. Mag dalk myself ook een maak eendag.Johan Nel wrote:Netjiese stukkie werk Dries. Ek hou baie van die profiel van die lem.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Maak jou eie mes
Dries101 wrote:Dankie Johan. Ek hou self van die mes. Mag dalk myself ook een maak eendag.Johan Nel wrote:Netjiese stukkie werk Dries. Ek hou baie van die profiel van die lem.
Ek het tog die eerste een
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Bonesjara
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Tue Jun 07, 2016 8:10 pm
Re: Maak jou eie mes
As andries hulle nou vervolmaak het kry ek miskien die derde een...
Pragstuk, soos altyd, Andries!
Sent from my F8331 using Tapatalk
Pragstuk, soos altyd, Andries!
Sent from my F8331 using Tapatalk
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Maak jou eie mes
Dankie ek geniet die meer old school look op die oomblik. Ek sien uit daarna om met die jagmes en kampmes stel te begin.Bonesjara wrote:As andries hulle nou vervolmaak het kry ek miskien die derde een...
Pragstuk, soos altyd, Andries!
Sent from my F8331 using Tapatalk
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Maak jou eie mes
Mooi man!Bonesjara wrote:As andries hulle nou vervolmaak het kry ek miskien die derde een...
Pragstuk, soos altyd, Andries!
Sent from my F8331 using Tapatalk
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
GooseMan
- Jr. Member

- Posts: 98
- Joined: Thu Oct 12, 2017 10:38 am
Re: Maak jou eie mes
Baie netjiese werk Dries.
-
Pieter_Brink
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Thu Apr 20, 2017 11:35 am
Re: Maak jou eie mes
Mooi mes Dries
Hoe doen jy jou "flatgrind"? Op n platen?
Pieter
Hoe doen jy jou "flatgrind"? Op n platen?
Pieter
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Maak jou eie mes
Hi [align=][/align]dogmatix wrote:Mooi mes Dries
Hoe doen jy jou "flatgrind"? Op n platen?
Pieter
Korrek. En dankie Pieter
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
-
GooseMan
- Jr. Member

- Posts: 98
- Joined: Thu Oct 12, 2017 10:38 am
Re: Maak jou eie mes
Gisteraand my mes verhard, wonder of die proffesionele ounes ook so aangstig en gespanne is tydens die verhitting en die afkoel in die olie.
Mes is darem goed verhard, vyl gly van die snyvlak af soos seep. Temper is ook gedoen.
So nou net weer lekker skuur werk, dan handvatsels.
Mes is darem goed verhard, vyl gly van die snyvlak af soos seep. Temper is ook gedoen.
So nou net weer lekker skuur werk, dan handvatsels.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Maak jou eie mes
Nuutste een vir n klient. 5160 met Olien hout.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
-
GooseMan
- Jr. Member

- Posts: 98
- Joined: Thu Oct 12, 2017 10:38 am
Re: Maak jou eie mes
Baie Mooi Dries.
Tot watter gritt skuur jy die lem af?
Tot watter gritt skuur jy die lem af?
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Maak jou eie mes
800 gritGooseMan wrote:Baie Mooi Dries.
Tot watter gritt skuur jy die lem af?
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
-
GooseMan
- Jr. Member

- Posts: 98
- Joined: Thu Oct 12, 2017 10:38 am
Re: Maak jou eie mes
lyk baie netjies
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Maak jou eie mes
Lyk netjies Gooseman. Wat se staal het jy gebruik?GooseMan wrote:Gisteraand my mes verhard, wonder of die proffesionele ounes ook so aangstig en gespanne is tydens die verhitting en die afkoel in die olie.![]()
Mes is darem goed verhard, vyl gly van die snyvlak af soos seep. Temper is ook gedoen.
So nou net weer lekker skuur werk, dan handvatsels.
Wat gaan jy gebruik vir handvatselmateriaal?
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Maak jou eie mes
Ek het hierdie mes begin einde November en net voor Kersdag klaargemaak.
Dis ontwerp as 'n "Bird & Trout" mes, maar my vrou het die potensiaal gesien vir 'n lekker kombuismes vir algemene groente skil en sny en ander takies, dus het sy 'n kersgeskenk gekry...
Die lem is van 'n saaglem gemaak (koolstofstaal met redelik allooi in, wat dit nie so geredelik laat roes nie), die hef is van rooi ivoor met grys liner materiaal wat ek self geprakseer het. Die lem het nie 'n sigbare "plunge line" nie, maar "taper" mooi ongemerk soos wat mens by kombuismesse, veral die japanese tipe messe sien. As iemand belangstel kan ek fotos plaas van hoe ek dit gedoen het.
So lyk die mes:
Dis ontwerp as 'n "Bird & Trout" mes, maar my vrou het die potensiaal gesien vir 'n lekker kombuismes vir algemene groente skil en sny en ander takies, dus het sy 'n kersgeskenk gekry...
Die lem is van 'n saaglem gemaak (koolstofstaal met redelik allooi in, wat dit nie so geredelik laat roes nie), die hef is van rooi ivoor met grys liner materiaal wat ek self geprakseer het. Die lem het nie 'n sigbare "plunge line" nie, maar "taper" mooi ongemerk soos wat mens by kombuismesse, veral die japanese tipe messe sien. As iemand belangstel kan ek fotos plaas van hoe ek dit gedoen het.
So lyk die mes:
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Viking
- Hero Member

- Posts: 872
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Maak jou eie mes
Johan dis great!!!
Die satisfaksie is veel groter as jy self aanpassings maak en eksperimenteer....en dan n werksmes het!
Gaan groot!
Die satisfaksie is veel groter as jy self aanpassings maak en eksperimenteer....en dan n werksmes het!
Gaan groot!
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
-
GooseMan
- Jr. Member

- Posts: 98
- Joined: Thu Oct 12, 2017 10:38 am
Re: Maak jou eie mes
More @Johan Nel.
Ek het 5160 staal gebruik.
Die handvatsel is G10.
Mes is afgehandel. ai maar dis 'n lekker hobby.
Ek het 5160 staal gebruik.
Die handvatsel is G10.
Mes is afgehandel. ai maar dis 'n lekker hobby.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by GooseMan on Tue Jan 02, 2018 8:06 am, edited 1 time in total.
-
GooseMan
- Jr. Member

- Posts: 98
- Joined: Thu Oct 12, 2017 10:38 am
Re: Maak jou eie mes
En toe maak en sommer nog een die vakansie.
ook 5160 staal. Handvatsel is Carbon Fibre.
ook 5160 staal. Handvatsel is Carbon Fibre.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 627
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: Maak jou eie mes
[IMG_20180201_125058_resized_20180202_105757910.jpg]
[IMG_20180201_125123_resized_20180202_105757263.jpg]
Ek het lanklaas ietsie op gesit, en die ander manne maak sulke mooi messe.
Ek het bietjie probeer om n coffin handle Bowie te maak, met n brass guard en n hardekool handvatsel.
[IMG_20180201_125123_resized_20180202_105757263.jpg]
Ek het lanklaas ietsie op gesit, en die ander manne maak sulke mooi messe.
Ek het bietjie probeer om n coffin handle Bowie te maak, met n brass guard en n hardekool handvatsel.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Viking
- Hero Member

- Posts: 872
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Maak jou eie mes
Jis Manne,
Die "rookie mesmakers" se pogings begin al hoe BETER lyk.
julle manne is vir seker op 'n "roll"...hou so aan en leer soveel jy kan van die stokperdjie!!
Die "rookie mesmakers" se pogings begin al hoe BETER lyk.
julle manne is vir seker op 'n "roll"...hou so aan en leer soveel jy kan van die stokperdjie!!
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
-
GooseMan
- Jr. Member

- Posts: 98
- Joined: Thu Oct 12, 2017 10:38 am
Re: Maak jou eie mes
Volgende twee in die werking.
Besig om die eerste afskuur werk te doen op die messe voor verharding.
Hoog "flat grind" op albei messe.
Voltooi hulle hopelik die naweek.
Besig om die eerste afskuur werk te doen op die messe voor verharding.
Hoog "flat grind" op albei messe.
Voltooi hulle hopelik die naweek.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
GooseMan
- Jr. Member

- Posts: 98
- Joined: Thu Oct 12, 2017 10:38 am
Re: Maak jou eie mes
Die naweek die eeste een van die twee voltooi.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.