Klisch knaldempers
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Klisch knaldempers
Enige ondervinding van hierdie knaldempers van Tewis en aanbevelings asb. dankie
-
Berra .204
- Sr. Member

- Posts: 316
- Joined: Fri Sep 16, 2016 2:43 pm
Re: Klisch knaldempers
Ek het een op my 6.5 creed en is baie tevrede. Weet van 2 op 243’s en een op 308 en almal is baie stil. Is redelik groot maar lig en werk goed. Hy bring ‘n nuwe een uit wat beter en kleiner is as jy nie te haastig is nie.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Klisch knaldempers
Een van die stilste silencers wat ek nog gehoor het.
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: Klisch knaldempers
Die keuse tussen knaldempers is deesdae baie groot en om 'n verkeerde keuse te maak is ook nie meer goedkoop nie. Glo ook dat daar gedurig opgradering plaasvind -- ook natuurlik prysgewys.
Objektiewe vergelyking kan dus nie 'n fout wees nie. Dankie vir alle insette.
Sien dat die manne ook goedpraat van die Oryx.
Objektiewe vergelyking kan dus nie 'n fout wees nie. Dankie vir alle insette.
Sien dat die manne ook goedpraat van die Oryx.
