musgrave270 wrote:
Dag Hein.
Weet nie of jy die swastika op die aksie gesien het nie. vir ingeval jy wonder, hier is 'n draad waar die manne my gehelp het met die vraag.
viewtopic.php?f=141&t=33310&p=420527&hilit=swastika#p420527Groete
Ruan
Dankie Ruan
Dus uit jou en vorige post verstaan ek dus wapen het loop wat deur Musgrave gemaak is, dit die 304ste een was, gebou op Mauser aksie wat goedgekeur deur Duitsland (nie te sĂȘ daar gemaak), geweer SABS goedgekeur (bokhorings) en gewone standaard Musgrave 30-06 (nie deluxe etc)
Huidige markwaarde bepaal deur gewone mark/aanvraag vir 30-06.
Baie dankie manne, ek waardeer sulke hulp
Sent from my C6603 using Tapatalk