.458 Socom 14" AR

Anything to do with SemiAutomatic Firearms will go here/Enigeiets met vuurwapens wat self herlaai hoort hier
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13655
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

.458 Socom 14" AR

Post by Geno »

Ons het uiteindelik tyd gekry om Gé se Wilson Combat 14" AR in .458Socom aan die skiet te kry.

Koeëls is Kriek 300gr .458 met 'n lekker groot gat voorin.

28.1gr VihtaVuori N110 gee 1725fps en 'n lekker groepie op 50m
Ons gaan 'n 1-10x24 MARCH scope opsit en binnekort iets met 'n hartklop soek om te skiet!

https://i.imgur.com/YbG7HB5.jpg

https://i.imgur.com/AuCoCy3.jpg

Die koeel links het die wal sag gemaak en die ander 2 is agterna deur die sagte grond.

https://i.imgur.com/W5rgIbX.jpg

https://i.imgur.com/Ze5ybVF.jpg


Video om te wys hoe min recoil hy het:
https://www.dropbox.com/s/76yrtaod72c0c ... 6.mp4?dl=0

Ons gaan nou net die koeels bietjie tweak om feeding perfek te kry. Ons weet nie of dit 'n koeel of magasyn issue is nie, maar elke nou en dan voer hy nie heeltemal lekker met die kort doppie nie.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
spekieries
Hero Member
Hero Member
Posts: 1240
Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm

Re: .458 Socom 14" AR

Post by spekieries »

Interessante dop daai. Ek dink dit sal 'n vark geweer soos min wees.
User avatar
Aceofspades
Hero Member
Hero Member
Posts: 598
Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm

Re: .458 Socom 14" AR

Post by Aceofspades »

Ek is so excited oor die Socom's ek kan my lag nie hou nie. Dis 'n ma'se lekker rondte daardie!

Nuwe koele sal so 17h in Bloem wees

Wag vir 'n om te ondervra oor sy experience met hulle.

Kriek
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1650
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: .458 Socom 14" AR

Post by BeesBreet »

Moer dit lyk nou "cool". Julle almal met varke gepla, daai ding sal lekker in n lang gang in die vroeg oggend uure werk op boosdoeners, mits hy betroubaar voer.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Ranger
Hero Member
Hero Member
Posts: 889
Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am

Re: .458 Socom 14" AR

Post by Ranger »

Nice rifle. Will be interesting to hear what that scope is like at 10x...
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
User avatar
Lourens Potgieter
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am

Re: .458 Socom 14" AR

Post by Lourens Potgieter »

Jy gaan 'n skelm uit jou huis uit skiet met hom....
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13655
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: .458 Socom 14" AR

Post by Geno »

Ranger wrote:Nice rifle. Will be interesting to hear what that scope is like at 10x...
The scope is awesome. Gé has one on his .308 hunting rifle too. Works from 5m out to 350m+ without a problem.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1618
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm

Re: .458 Socom 14" AR

Post by Gian_dP »

Geno wrote:Ons het uiteindelik tyd gekry om Gé se Wilson Combat 14" AR in .458Socom aan die skiet te kry.


Ons gaan nou net die koeels bietjie tweak om feeding perfek te kry. Ons weet nie of dit 'n koeel of magasyn issue is nie, maar elke nou en dan voer hy nie heeltemal lekker met die kort doppie nie.
Ai maar julle maak ons darem jaloers!

Is die groot gat voor met baie skerp "skouer" nie dalk die rede vir voer problem nie?
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5027
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: .458 Socom 14" AR

Post by Frederik »

Ma se honne maar dit gaan gaan mos baie polony gemors veroorsaak, baie beindruk met die lae recoil.
User avatar
Smitstertjies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1988
Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am

Re: .458 Socom 14" AR

Post by Smitstertjies »

Frederik wrote:Ma se honne maar dit gaan gaan mos baie polony gemors veroorsaak, baie beindruk met die lae recoil.
Frederik. Dis mos n big bore? Kry enetjie vir BASA ;D ;D
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1618
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm

Re: .458 Socom 14" AR

Post by Gian_dP »

Geno wrote:
Ons gaan nou net die koeels bietjie tweak om feeding perfek te kry. Ons weet nie of dit 'n koeel of magasyn issue is nie, maar elke nou en dan voer hy nie heeltemal lekker met die kort doppie nie.
Al enige nuus oor die nuwe koeels?
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13655
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: .458 Socom 14" AR

Post by Geno »

Hulle is hier. Sodra Huntex se stof gaan lê het gaan Gé kyk of hy iets kan omskiet...
Goed, beter, 6millimeter!
KnifeOfWar
Newbie
Newbie
Posts: 6
Joined: Fri Feb 17, 2017 3:33 pm

Re: .458 Socom 14" AR

Post by KnifeOfWar »

Waar bekom mens a Wilson Combat in ZA?
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1520
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm

Re: .458 Socom 14" AR

Post by swc-tr »

Geno, het julle dalk met S265 ook gespeel?
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13655
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: .458 Socom 14" AR

Post by Geno »

Nee Schalk.
Ons het agtergekom uit vorige ondervinding dat AR's beter doen met VihtaVuori poeier wat druk en spoed aanbetref toe gaan ons sommer reguit soontoe met die Socom.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1520
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm

Re: .458 Socom 14" AR

Post by swc-tr »

Dankie.
Het 'n vriend wat besig is om een te bou op Howa slotaksie en 18" loop met Vim-blik.
Beoog om 300-350gr loodkoeels te skiet, oorweeg om S265 te gebruik.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

.458 Socom 14

Post by G-force »

Hi julle!Was lanklaas hier op Jaracal.
Dankie Geno vir die post.Ek het toe met die geweer’tjie gaan jag.Ek het n vark op 60m n helmut hou gegee(meer snoet as helmut) met goeie sukses.So drie ure daarna skiet ek toe n eland koei.Skoot was net oor die 110m.Die 300gr Kriek koel het links voor by haar skouer ingegaan en op haar anderkant se ribbekas uit,sy was quartering on gewees.Die bok het 40m gemaak en is toe dood.Die geweer dra baie lekker omdat dit so lig is.Die March 1-10x24 is beslis n wenner scope.
Image

Image

Image

Image

Image

Image


Sent from my iPhone using Tapatalk
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13655
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: .458 Socom 14" AR

Post by Geno »

Well done pel! Nou net n jakkals ook roer met hom!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Aceofspades
Hero Member
Hero Member
Posts: 598
Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm

Re: .458 Socom 14" AR

Post by Aceofspades »

Dankie Gé. Ek waardeer die terugvoering. Ek hoop daardie ander paartjies wat ek gestuur het sal die feed probleem laat uitsterf.

Kriek
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5027
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: .458 Socom 14" AR

Post by Frederik »

Netjies Ge baie mooi gedoen en geskiet bly jy kon draai maak in die bos met jou besige skedule deesdae.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13627
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: .458 Socom 14" AR

Post by Capt. Yoda »

Lekker Ge!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: .458 Socom 14" AR

Post by Armand Steenkamp »

Ai dit lyk lekker. Mooi gemaak Ge!! Dit lyk na n bitter lekker gunnetjie!!
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: .458 Socom 14" AR

Post by joe rocket »

Netjies Gé. Flippen mooi roer daai! Kon jy die kriek koeël uit die vark herwin?
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1233
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: .458 Socom 14" AR

Post by heywillie »

Nice !!
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2202
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: .458 Socom 14" AR

Post by Ds J »

Jaloers ;)

Baie geluk en geniet hom!
Post Reply