Waterval safaris noord kaap jag paket

Post Reply
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

Waterval safaris noord kaap jag paket

Post by william007 »

Goeie dag
Ons het hier n jag paket beskikbaar vir 4 jagters. 12 diere. 7 Spesies.
Datum beskikbaar 23 Augustus tot 26 Augustus 2018.
Deposito betaalbaar om paket te boek. R9600.
Geen deposito sal trug betaal word met kanselasie.
Sodra jag geboek is sal reels ens deur gestuur word.

Die paket bestaan uit 3 dae verblyf 4 jagters(self sorg eie kos en drink goed)

Slag fooi, koelkammer,jag bakkie, gids, ingesluit in paket, Met die diere en verblyf.
1x koedoe bul
1x Rooibok ram.
1x Rooihartbees koei
1x swartwildebees koei
2x vlakvark
2x springbokke
4x Blou Wildebees koeie.

Huis is Eskom krag, kagel,alle breek ware,bedegoed,handoeke,yskas/vrieskas,buite braai,hout,vuur erts.

Alle Pryse sluit BTW uit.

Totaal van Paket R53 000.

Enige vra kan julle my mail stuur by William@botlierskopstudgame.co.za
Post Reply