|
|
Page 1 of 1
|
[ 13 posts ] |
|
Author |
Message |
J le Roux
|
Posted: Tue Jun 05, 2018 9:01 pm |
|
 |
Sr. Member |
 |
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am Posts: 402 Location: Pietersburg Limpopo
|
Goeie naand
Ek het al vordering gemaak en hoop nou om my lading te verfyn na n node toe asseblief.
Geweer: Mauser M98 1934 Oberndorf AN 22 duim Shilen loop, 1:9 Kaliber 7x57mm mauser Koeel Norma Oryx 170 gr flatbase spitzer Doppe Norma H2O 58gr Slagdop Fiocchi large rifle primer Maks TPL 80.3 TPL gelaai 78mm Kruit S355 Lading 38gr
Spoed, Chrony 5m weg van loop 2335 2344 2318 2317 2340
Groepering kon ek inbewe op 1.5 duim. Ek wil spoed redelik laag hou vir n rustige bosveld lading.
Ek hoop ek het als onthou, by voorbaat dank.
Johan
_________________ Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels daar nie. JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser
Last edited by J le Roux on Sun Jun 17, 2018 10:16 pm, edited 2 times in total.
|
|
Top |
|
 |
Gawie(13mm)
|
Posted: Tue Jun 05, 2018 9:20 pm |
|
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm Posts: 4843 Location: Paarl
|
39.1 grein S 355 @ 2387vps. op die chrony lyk na die regte resep vir jou roer. 
_________________ Dont make expensive noise! Make the first shot count!
|
|
Top |
|
 |
J le Roux
|
Posted: Tue Jun 05, 2018 9:36 pm |
|
 |
Sr. Member |
 |
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am Posts: 402 Location: Pietersburg Limpopo
|
Dankie vir die vinnige bystand Gawie! Ek sal so bietjie meer kruit ingooi en laat weet.
_________________ Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels daar nie. JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser
|
|
Top |
|
 |
J le Roux
|
Posted: Sun Jun 10, 2018 11:01 am |
|
 |
Sr. Member |
 |
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am Posts: 402 Location: Pietersburg Limpopo
|
Hallo Dawie (of ander konsultante aan diens op n Sondag)
Ek het toe die lading aangepas na 39.1 gr S355. Al die ander parameters onveranderd.
Spoedlesings chrony 5m weg as volg.
2378 2384 2381 2397 2389 2376
Gem. 2385 ES 21
My groepering so 1 1/4 dm op 100m. Is daar nog te verbeter of moet die skut maar net meer oefen?;)
_________________ Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels daar nie. JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser
|
|
Top |
|
 |
Gawie(13mm)
|
Posted: Sun Jun 10, 2018 1:33 pm |
|
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm Posts: 4843 Location: Paarl
|
Ek vermoed dat QL jou so ver gehelp het as wat hy kan. Jy kan met die TPL speel. Dit het gewoonlik 'n beduidende uitwerking, soos nou waar die data 100% kalibreer met QL, maar nie op die teiken weerrspieël word nie. Is jou geweer se aksie gepak? Hang die loop vry in die kolf sonder drukpunte? Kan jy sien waar jy skiet? 
_________________ Dont make expensive noise! Make the first shot count!
|
|
Top |
|
 |
J le Roux
|
Posted: Sun Jun 10, 2018 2:19 pm |
|
 |
Sr. Member |
 |
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am Posts: 402 Location: Pietersburg Limpopo
|
Baie Dankie Gawie.
Die aksie is gepak en die 22 dm shilen is freefloating. Die 6x42 S&B met redelik dik A7 kruishaar is nou nie n skerpskutter teleskoop nie, maar wel prakties vir Bosveldjag.
Ek sal laat weet as.ek vordering maak.
_________________ Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels daar nie. JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser
|
|
Top |
|
 |
J le Roux
|
Posted: Thu Jun 14, 2018 8:12 am |
|
 |
Sr. Member |
 |
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am Posts: 402 Location: Pietersburg Limpopo
|
Goeie More
Dit sal nou die eerste keer wees dat ek met TPL speel om 'n lading te optimiseer, so verskoon maar die vrae.
Somchem voorsgestelde TPL is 75.1mm, ek laai hom tans op 78mm met my geweer se maksimum op 80.3mm.
Hoe besluit ek om nader of verder van die lande af te laai. Ek het al gelees van die 7x57 se lang keel en dat hy soms van 'n baie lang sprong hou, tog is 'n duimreel 1-1.5mm van die lande af? Ek wil ook nie veel langer gaan nie, aangesien ek juis op 78mm 7mm greep in die nek het. Indien ek korrek is en nou my eie advies volg en korter moet laai, met hoeveel moet ek die vermider op 'n slag om 'n beduidende effek te kry?
Groete Johan
_________________ Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels daar nie. JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser
|
|
Top |
|
 |
J le Roux
|
Posted: Thu Jun 14, 2018 12:34 pm |
|
 |
Sr. Member |
 |
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am Posts: 402 Location: Pietersburg Limpopo
|
Baie dankie Wouter
_________________ Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels daar nie. JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser
|
|
Top |
|
 |
J le Roux
|
Posted: Sun Jun 17, 2018 10:00 pm |
|
 |
Sr. Member |
 |
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am Posts: 402 Location: Pietersburg Limpopo
|
Sukses  !!!! Ek het 77.6, 77.2 en 68.8mm gelaai. Die 77.6 was mooi, ek is baie tevrede. Danie Gawie en Wouter. PS. Met koeel 0.4 mm dieper geset is my spoed met omtrent 20 fps vinniger.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
_________________ Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels daar nie. JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser
|
|
Top |
|
 |
Gawie(13mm)
|
Posted: Mon Jun 18, 2018 6:40 am |
|
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm Posts: 4843 Location: Paarl
|
Dit bly maar net lekker as alles mooi uitwerk en die teiken weerspieël die skut se insette en harde werk. Ons kan net werk met die data wat verskaf word. Jy is die een wat dit maak werk. Wel gedaan!
_________________ Dont make expensive noise! Make the first shot count!
|
|
Top |
|
 |
Nella
|
Posted: Mon Jun 18, 2018 6:48 am |
|
 |
Sr. Member |
 |
Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am Posts: 399 Location: Polokwane
|
Daars hy nou!! Wel gedaan, altyd lekker as jy n moelike skieter het en jy uiteiendelik hom wên .. Ek voel beter as my ou 303 onder n duim op 100m skiet as wat my 308 mekaar sny op 200m. Geluk aan almal betrokke.
_________________ Just smile and wave boys 
|
|
Top |
|
 |
Werner Prinsloo
|
Posted: Mon Jun 18, 2018 8:54 am |
|
Joined: Mon Nov 17, 2014 10:03 am Posts: 89 Location: Pretoria
|
Gawie(13mm) wrote: Ek vermoed dat QL jou so ver gehelp het as wat hy kan.  Gawie, hierdie is die beste advies wat ek in 'n lang tyd gelees het. QL het nie magiese kagte nie en is maar net 'n baie handige hulpmiddel. Wel gedaan, ek raak sommer lus om my Mauser weer 'n beurt te gee.
_________________ Groete Werner
Die lewe is vol risiko's, vat 'n kans!
|
|
Top |
|
 |
|
Page 1 of 1
|
[ 13 posts ] |
|
|
You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot post attachments in this forum
|
|
Advertisement
|