R365 per pakkie van 100x
.224 55gr
20x pakkies beskikbaar.
Groete
Geno
Hornady VMax te koop
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Hornady VMax te koop
Goed, beter, 6millimeter!
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Hornady VMax te koop
Welke kaliber en gewig is beskikbaar Geno?
Indien daar 6mm 87gr beskikbaar is sal ek belangstel daarin.
Indien daar 6mm 87gr beskikbaar is sal ek belangstel daarin.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Hornady koeels te koop
6mm 75gr VMax. 10x pakkies. R470 per pakkie.
6mm 87gr VMax. 4x pakkies. R535 per pakkie.
.270 130gr SST. 3x Pakkies. R675 per pakkie.
.257 75gr VMax. 5x pakkies. R450 per pakkie.
Koerier/Postnet vanaf Bloemfontein uitgesluit.
6mm 87gr VMax. 4x pakkies. R535 per pakkie.
.270 130gr SST. 3x Pakkies. R675 per pakkie.
.257 75gr VMax. 5x pakkies. R450 per pakkie.
Koerier/Postnet vanaf Bloemfontein uitgesluit.
Goed, beter, 6millimeter!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Hornady VMax te koop
Geno, ek sal die 87 Vmaxe neem.
Stuur my asseblief weer die nodige besonderhede.
Stuur my asseblief weer die nodige besonderhede.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm