Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe
-
BandK
- Full Member

- Posts: 136
- Joined: Sun Aug 07, 2016 3:06 pm
Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe
Ek wil ook asseblief een hê. Stuur besonderhede dan doen ek betaling.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Doepie
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Sun Mar 03, 2013 8:45 am
Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe
Hi Jan
Ek sal graag ook twee kaartjies neem asb....

Apie
- Hero Member

- Posts: 3067
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe
Gee my ook een
Kan ook nie pdf oopmaak
Sent from my iPhone using Tapatalk
Kan ook nie pdf oopmaak
Sent from my iPhone using Tapatalk
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe
Hi bandk, dit lyk my nie my Pm’s gaan deur na jou toe nie. Ek allokeer ‘n kaartjie vir jou jou.BandK wrote:Ek wil ook asseblief een hê. Stuur besonderhede dan doen ek betaling.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Kontak my asb op my watsapp nommer 072 632 1153
Geoete
Jan
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe
Apie,Apie wrote:Gee my ook een
Kan ook nie pdf oopmaak
Sent from my iPhone using Tapatalk
Dankie ek allokeer vir jou ook kaartjie, lyk my nie my Pm’s gaan deur na julle toe nie. Kontak my asb. Op die bogenoemde WA nommer,
Groete
Jan
-
Maroelas
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Fri Apr 18, 2014 3:41 pm
Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe
Whatsapp gestuur
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe
Dankie Maroela.Maroela wrote:Whatsapp gestuur
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe
jps as jy nog n kaartjie oor het sal ek een koop
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe
Goeie dag almal,
As daar iemand dalk 'n kaartjie betaal het met reference O Augustyn kan jy my asb. kontak op my cell of per PM asb.
Groete
Jan
As daar iemand dalk 'n kaartjie betaal het met reference O Augustyn kan jy my asb. kontak op my cell of per PM asb.
Groete
Jan
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3067
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe
Betaling gedoen
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe
Enigiemand wat met verwysing O Augustyn kaartjie betaal het??JPS wrote:Goeie dag almal,
As daar iemand dalk 'n kaartjie betaal het met reference O Augustyn kan jy my asb. kontak op my cell of per PM asb.
Groete
Jan
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe
Baie dankie vir Almal se ondersteuning weereens. Groot waardeering daarvoor. Al die kaartjies het base gekry, al die pad tot in Namibia van hulle.
Soos voorheen genoem die wenner word aangekondig op 13 Oktober 2018 by die ALRHA skiet dag. As als goed verloop sal Tristan self die prys oorhandig aan die wenner indien hulle by die skietdag is. Indien nie teenwoordig nie word die wenner telefonies gekontak.
Mooiloop

- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe
Ockert is by Quenets in Worcester.JPS wrote:Enigiemand wat met verwysing O Augustyn kaartjie betaal het??JPS wrote:Goeie dag almal,
As daar iemand dalk 'n kaartjie betaal het met reference O Augustyn kan jy my asb. kontak op my cell of per PM asb.
Groete
Jan
Goed, beter, 6millimeter!
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe
Dankie Geno,Geno wrote:Ockert is by Quenets in Worcester.JPS wrote:Enigiemand wat met verwysing O Augustyn kaartjie betaal het??JPS wrote:Goeie dag almal,
As daar iemand dalk 'n kaartjie betaal het met reference O Augustyn kan jy my asb. kontak op my cell of per PM asb.
Groete
Jan
Het reggekom.
groete
Jan
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe
Net herinering aan almal wat kaartjies gekoop het - Die scope en ringe kry Baas die naweek by die ALRHA skietdag.
Mooiloop
Jan
Mooiloop
Jan
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe
Jy mag net my nommer trek!
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
- .270 Man
- Full Member

- Posts: 227
- Joined: Wed Apr 29, 2015 2:18 pm
Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe
Ons wag in spanning
Sent from my LM-G710 using Tapatalk

Sent from my LM-G710 using Tapatalk
.270 Sako with K98 action
carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus

carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus
- Jackalsniper
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm
Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe
So wie is die gelukkige eienaar van n nuwe
scope?
scope?
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Wen 'n Leupold LRP VXi 6.5-20 x 56 met Tier one ringe
Die scope en ringe het nuwe baas gekry.
Baie geluk aan oom Rob Lishman wat die scope gewen het. Die wen kaartjie nommer was
Nommer 22 gewees.
Weereens baie dankie aan almal se ondersteuning asook aan Safari Outdoor en CMH wat die pryse geborg het en die fondsinsameling moontlik gemaak het.
Tristan het self vir slag bietjie groot geweer by alrha geskiet en die prys oorhandig.
Groete en mooiloop

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.