Semi custom 6mm watsenaam se kind .
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Ek het toe die sneller getrek op n 6mm xci van Gerrie Coetzee die naam van die kaliber wat hier op n ander draad genoem was geval my nie so ek sal hom maar na my jongste hond vernoem.
Het toe besluit om my Sabatti aksie en kolf te gebruik met n Kriegler loop 1-7.5 twist vir 108gr eldm ,die dop kapasiteit is 50gr h2o ek hoop om so 2950fps te haal met S365 en straks so bietjie meer met ingevoerde kruit.
Kan die QL manne met die beperkte inligting bepaal wat die optimale loop lengte sal wees ?
DD

Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
DD, sover ek weet skiet meeste manne met custom lope in 6XC 28"
3050 fps met 105gr
3050 fps met 105gr
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
28 duim is reg en wanneer die keël gegroet het kan jy die roer weer herkamer en terug sny na 26 duim.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
28 duim loop.
108ELDM - 3120vps op node en berekende druk van 59K psi.
Ek het S365 se brandtempo opgejaag om te kompenseer vir die gebruiklike verhoging wat ons kry.
108ELDM - 3120vps op node en berekende druk van 59K psi.
Ek het S365 se brandtempo opgejaag om te kompenseer vir die gebruiklike verhoging wat ons kry.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Dankie Marius is die dop redelik vol met die lading?tripodmvr wrote:28 duim loop.
108ELDM - 3120vps op node en berekende druk van 59K psi.
Ek het S365 se brandtempo opgejaag om te kompenseer vir die gebruiklike verhoging wat ons kry.
DD
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Daai geweer gaan n bars hou skiet. Jy die loop by Gerrie gekry?
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Diesel Dog.
Ek dog jy koop plaaslik? Het Gerrie nou n Weskus winkel oopgemaak?
Ek dog jy koop plaaslik? Het Gerrie nou n Weskus winkel oopgemaak?
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Dit is Gerrie se ontwerp daai, en hy het hom die hoerkind dedoop. Ek het hom al gevra of daar nie n meer elegante naam is nie, maar nou ja. Miskien moet ons maar eerder fokus op die resultate as die naamDiesel Dog wrote:Ek het toe die sneller getrek op n 6mm xci van Gerrie Coetzee die naam van die kaliber wat hier op n ander draad genoem was geval my nie so ek sal hom maar na my jongste hond vernoem.
Het toe besluit om my Sabatti aksie en kolf te gebruik met n Kriegler loop 1-7.5 twist vir 108gr eldm ,die dop kapasiteit is 50gr h2o ek hoop om so 2950fps te haal met S365 en straks so bietjie meer met ingevoerde kruit.
Kan die QL manne met die beperkte inligting bepaal wat die optimale loop lengte sal wees ?
DD
Het jy nou al gedink as jy n kompetisie wen met een van die gewere? ".....en in die eerste plek is Koos, en hier kom hy juis aangestap met sy Hoerkind."
Nogmaals geluk, ek glo noggal in daardie ontwerp
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Frikkie Coetzee wrote:Diesel Dog.
Ek dog jy koop plaaslik? Het Gerrie nou n Weskus winkel oopgemaak?
Goed, beter, 6millimeter!
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Frikkie Coetzee wrote:Diesel Dog.
Ek dog jy koop plaaslik? Het Gerrie nou n Weskus winkel oopgemaak?
Ek het mos plaaslik helfte van die geweer gekoop
DD
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Het hom gevra om alles te voorsien sy prys vir die loop was billiker as wat ek dit self sou voorsien.Silent Hunting wrote:Daai geweer gaan n bars hou skiet. Jy die loop by Gerrie gekry?
DD
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Almal is met verlof en ek pas plaas op.Ek kan nie meer wag vir die nuwe 6mm om te kom nie so om die tyd om te kry het ek begin om n knaldemper te maak , vandag al die draaiwerk gedoen nou is dit nog net vrees werk en afwerking.
DD
http://oi66.tinypic.com/24q0lz6.jpg
http://oi63.tinypic.com/2wlwoiu.jpg
DD
http://oi66.tinypic.com/24q0lz6.jpg
http://oi63.tinypic.com/2wlwoiu.jpg
-
figjam
- Full Member

- Posts: 242
- Joined: Thu May 07, 2015 3:59 pm
- .270 Man
- Full Member

- Posts: 230
- Joined: Wed Apr 29, 2015 2:18 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Baie nice
Sent from my LM-G710 using Tapatalk
Sent from my LM-G710 using Tapatalk
.270 Sako with K98 action
carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus

carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Netjies welgedaan.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Iets interresant. Lyk nie of jy n 28" nodig het nie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Rudie
- Hero Member

- Posts: 971
- Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Ian. Wat nogal interessant was van daai opname is die hoeveelheid manne wat nou weer terug is na die 6 Dasher toe.
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Is daar tyd vir lood gooi?
“The Only Easy Day Was Yesterday”
“The Only Easy Day Was Yesterday”
Francois Vogel
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Laat weet as jy wil kom daar is n nuwe baan wat nog getoets moet word.Francoisv wrote:Is daar tyd vir lood gooi?
“The Only Easy Day Was Yesterday”
DD
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Onthou net dat die plaaslike dryfmiddels moontlik ekstra looplengte nodig gaan hê of selfs beter daarmee kan vaar.Sangoma (IAN) wrote:Iets interresant. Lyk nie of jy n 28" nodig het nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Die 28"is n gegewe kan altyd afsny as dit moet.Terwyl ek wag maak ek maar nog so n paar DIY goedtjies vir die 6mm.tripodmvr wrote:Onthou net dat die plaaslike dryfmiddels moontlik ekstra looplengte nodig gaan hê of selfs beter daarmee kan vaar.Sangoma (IAN) wrote:Iets interresant. Lyk nie of jy n 28" nodig het nie.
http://oi67.tinypic.com/2j5c0vq.jpg
DD
- Rudie
- Hero Member

- Posts: 971
- Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Baie Spoggerig DD. Sit 'n paar fotos op van die ringe as hulle klaar is.
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Ek raak ook sommer lus vir die 6mmHK
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Nog nie klaar nie maar amper daar ,die ringe het " zero gap" as die skroewe vas is .Die maklike werk is nou klaar nou kom die afwerking ,toe ek op skool kuns klasse geloop het was kunstenaars soos Claude Monet,Edgar Degas enRudie wrote:Baie Spoggerig DD. Sit 'n paar fotos op van die ringe as hulle klaar is.
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
Vincent Van Gough n groot invloed op my. Die manne het almal as deel van die impresionisme beweeging met groot kwas hale geskilder wat volgens hulle kritiesie hulle werke onafgerond en amateuragtig laat voorkom het .
http://oi66.tinypic.com/o70l7c.jpg
http://oi67.tinypic.com/2ep57ie.jpg
http://oi68.tinypic.com/10mq1wg.jpg
DD