2018 Jakkals jag Tips en Vrae
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Dankie.. kom eers weer volgende saterdag daar.. of oor 2 weeke...
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1491
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Na baie moeite het ek uiteindelik my stoel klaar gebou en gelaai bosveld toe. Kry gat met kleintjies. Donderdag aand speel ek klein jakkies worstel maar niks. Halfuur later herhaal ek die klank en sit in stilte. Na omtrent 'n halfuur verskyn die teef ewe skielik by die gat (windaf kant is oop maar om die gat is dit ruig) en die 55gr varmageddon dop haar om dat sy dood is voor sy die grond tref. Ongelukkig het die bruin hiëna die teef kom wegdra terwyl ek vir hom sit en kyk so ek kon nie fotos van haar neem nie. Nog so 'n uur gesit toe begin die wind kwaai opsteek toe is ek huis toe. Vrydagaand sit ek weer daar maar sonder sukses met die reun. Skiet toe een kleintjie maar die tweede een wou nie uitkom nie (daar is net 2, dit is 'n oop pyp onder deur die pad en ek het die ander kleintjie met die windbuks dood geskiet)... Skuif so bietjie meer as 'n km in die bloubuffel land in en begin sag met hasie te werk. Na omtrent 'n halfuur kom die reun van die gat se kant af. Groot vlakhaas gespeel en hy storm in tot hy op 218m vassteek waar ek hom in die kuiltjie klop. Mooi groot reun wat 10kg geweeg het. Ek sou sê dit het nie sleg gegaan vir my stoel se eerste poging nie. Sal graag 'n goeie kursus wil doen binnekort.
As enige iemand wil help met die rooie se ouderdom sal ek dit waardeer.
Groete Sent from my SM-A520F using Tapatalk
As enige iemand wil help met die rooie se ouderdom sal ek dit waardeer.
Groete Sent from my SM-A520F using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Moooi gedoen... jy moes daai bruine omgedop het...
Dis lekker as ju eie stoel werk.. jy gaat hom nog so 3 keer oorbou
Ouderdom bitji moeilik foto wys nie mooi nie.. maar nie stok oud nie 2-3 jaar??????
Sent from my SM-J105F using Tapatalk
Dis lekker as ju eie stoel werk.. jy gaat hom nog so 3 keer oorbou
Ouderdom bitji moeilik foto wys nie mooi nie.. maar nie stok oud nie 2-3 jaar??????
Sent from my SM-J105F using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1491
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Dankie Naas. Ja daai bruine gee my grys hare as hy so rondloop tussen my Brahmaan kalwers maar ek wil liewer aan die regte kant van die wet bly.
Reun se tande is nog nie baie gewerk nie so ek het ook gedink hy is nog jonk maar ek het nie ervaring met die dinge nie.
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
Reun se tande is nog nie baie gewerk nie so ek het ook gedink hy is nog jonk maar ek het nie ervaring met die dinge nie.
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
SSS Shoot Shovel en Shutup vir daai Bruin Hyena
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- stefan.bester3
- Jr. Member

- Posts: 51
- Joined: Sun Jun 07, 2015 9:13 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Goeie More manne. Vertrou dat alles goed gaan!?!
Ons trek in Oktober, Jakkalsgedrag het gedraai en al hoe meer manne pak weer die jag aan. (Koue is mos verby ;-D)
Watse tip sal jul gee vir Oktober as aanvangsroepe? Sal jul nou al klein jakkals distress gebruik en wanneer in jou roepsessie?
Sien uit om van jul te hoor.
Groete Stefan

- maritzjks
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Sat Jun 02, 2018 10:30 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Dasgsê Stephan
Ek is nog baie nuut op die forum.
Ek is deur al 106 bladsye van die string.
Vir die tyd van die jaar dink ek is klein jakkals distres n goeie opsie en ook kos klanke. Klein jake moet eet en ek glo dit gaan ook n rol speel in waar jy vanaf roep.
Dit gesê, wil ek graag hê die manne moet vir ons sê of ons van die pad af is
Mario
Sent from my D6603 using Tapatalk

.17 gamo with gas ram.
. 22 krico long action
7x57 orbendorf mauser single square bridge action
222sako in progress
. 22 krico long action
7x57 orbendorf mauser single square bridge action
222sako in progress
- Geno
- Administrator

- Posts: 13647
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Jakkalshuil, Ombu Alleen en so aan is goeie aanvangsroepe. Moenie bang wees om jakkalse wat jou antwoord, weer terug te antwoord met reaksies nie. Skuif nader as hul verder as 1.5km antwoord! Bokke en bakleie later in die roepsessie werk mooi!
Goed, beter, 6millimeter!
- maritzjks
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Sat Jun 02, 2018 10:30 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Dankie Geno
Ek gaan die naweek uit na n kursus van taffie op jansenville
Dierek na daai gan ek uit plaas toe.
Gaan defnitief dit probeer
Baie dankie vir die insette
Mario
Sent from my D6603 using Tapatalk
Ek gaan die naweek uit na n kursus van taffie op jansenville
Dierek na daai gan ek uit plaas toe.
Gaan defnitief dit probeer
Baie dankie vir die insette
Mario
Sent from my D6603 using Tapatalk
.17 gamo with gas ram.
. 22 krico long action
7x57 orbendorf mauser single square bridge action
222sako in progress
. 22 krico long action
7x57 orbendorf mauser single square bridge action
222sako in progress
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
jys reg geno
sal wel byvoeg dat as jy klaar aanvang roepe en bietjie kos gespeel het, gooi sommer lekker jonger jakkals roepe, veral fluitjie
sal wel byvoeg dat as jy klaar aanvang roepe en bietjie kos gespeel het, gooi sommer lekker jonger jakkals roepe, veral fluitjie
HOU HOM DAAI DIKTE
- maritzjks
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Sat Jun 02, 2018 10:30 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Hallo cassie
Klein jak met fluitjie
Mario
Sent from my D6603 using Tapatalk
Klein jak met fluitjie
Mario
Sent from my D6603 using Tapatalk
.17 gamo with gas ram.
. 22 krico long action
7x57 orbendorf mauser single square bridge action
222sako in progress
. 22 krico long action
7x57 orbendorf mauser single square bridge action
222sako in progress
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Ja. rooi aleen, elsneus, enige jakkals roepe waar jy kleintjies kan hoor
HOU HOM DAAI DIKTE
- maritzjks
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Sat Jun 02, 2018 10:30 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Cassie
Dankie.
Gaan beslis die naweek
Dankie
Stephan
Daar is ons nou in die regte rigting
Nou moet ons net die toepasing in kol kry
Sent from my D6603 using Tapatalk
Dankie.
Gaan beslis die naweek
Dankie
Stephan
Daar is ons nou in die regte rigting
Nou moet ons net die toepasing in kol kry
Sent from my D6603 using Tapatalk
.17 gamo with gas ram.
. 22 krico long action
7x57 orbendorf mauser single square bridge action
222sako in progress
. 22 krico long action
7x57 orbendorf mauser single square bridge action
222sako in progress
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1491
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Ek wil nou nie hier van onderwerp af gaan nie maar ek het 'n nagskiet verwante vraag.
Die manne met die wit bakkies... Watter soort waterverf koop julle deesdae en waar koop julle dit? Ek moet dringend kry voor Vrydag oggend wanneer ek plaas toe vertrek. My bakkie is nog redelik nuut so ek wil nie iets doen wat gaan vlek nie.
Groete
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
Die manne met die wit bakkies... Watter soort waterverf koop julle deesdae en waar koop julle dit? Ek moet dringend kry voor Vrydag oggend wanneer ek plaas toe vertrek. My bakkie is nog redelik nuut so ek wil nie iets doen wat gaan vlek nie.
Groete
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
koop by cna of pna of daai plekke gewone sub a poeierverf.
HOU HOM DAAI DIKTE
- maritzjks
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Sat Jun 02, 2018 10:30 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Is dalk verkeerde bladsy, maar ek is ook nou nuskurig oor hoe gemaak ander as nette..
Sent from my D6603 using Tapatalk
Sent from my D6603 using Tapatalk
.17 gamo with gas ram.
. 22 krico long action
7x57 orbendorf mauser single square bridge action
222sako in progress
. 22 krico long action
7x57 orbendorf mauser single square bridge action
222sako in progress
- maritzjks
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Sat Jun 02, 2018 10:30 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Natuurlik sal die area waar jy jag
Jou kleure bepaal wat jy sal gebruik
Ek hou natuulik van violet, doner en ligte bruin saam bietjie swart en twee groen.
Ek jet ook die gesien...[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201810 ... 201eed.jpg[/IMG]
Sent from my D6603 using Tapatalk
Jou kleure bepaal wat jy sal gebruik
Ek hou natuulik van violet, doner en ligte bruin saam bietjie swart en twee groen.
Ek jet ook die gesien...[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201810 ... 201eed.jpg[/IMG]
Sent from my D6603 using Tapatalk
.17 gamo with gas ram.
. 22 krico long action
7x57 orbendorf mauser single square bridge action
222sako in progress
. 22 krico long action
7x57 orbendorf mauser single square bridge action
222sako in progress
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1491
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Dankie julle.
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
dink nie die area bepaal kleure. nag is mos maar nag.
rooi werk goed, groen, bruin, snaaks stan swart noggal uit in nag. enige herf kleure.
verf maar. nette is bollie van die wille hond
rooi werk goed, groen, bruin, snaaks stan swart noggal uit in nag. enige herf kleure.
verf maar. nette is bollie van die wille hond
HOU HOM DAAI DIKTE
- maritzjks
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Sat Jun 02, 2018 10:30 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Ok ons skraap swart maar
Sent from my D6603 using Tapatalk
Sent from my D6603 using Tapatalk
.17 gamo with gas ram.
. 22 krico long action
7x57 orbendorf mauser single square bridge action
222sako in progress
. 22 krico long action
7x57 orbendorf mauser single square bridge action
222sako in progress
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
swart baie beter as wit...eintelik enige iets behalwe wit.
hallo kitty pienk kan ook werk glo ek...
hallo kitty pienk kan ook werk glo ek...
HOU HOM DAAI DIKTE
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
//uploads.tapatalk-cdn.com/20181018/2a0e59e7f8b999e412036f1bae552f42.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20181018/0595a10b62bcd26088de66c2e0e9fb8a.jpg
Gister aand die reun geskiet. 2/3 jaar oud en soos julle kan sien het iemand hom reeds getag en release. Maak my kwaad as daar mense rondom die probleem skiet. Maak dan my swaer se las net erger.
Hy het 9 kallers in 2 weke verloor en nou verstaan ek hoekom hulle so sukkel om in te kom.
Sent from my iPhone using Tapatalk
//uploads.tapatalk-cdn.com/20181018/0595a10b62bcd26088de66c2e0e9fb8a.jpg
Gister aand die reun geskiet. 2/3 jaar oud en soos julle kan sien het iemand hom reeds getag en release. Maak my kwaad as daar mense rondom die probleem skiet. Maak dan my swaer se las net erger.
Hy het 9 kallers in 2 weke verloor en nou verstaan ek hoekom hulle so sukkel om in te kom.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Welgedaan. Daar moet nog wees as hy so baie kalwers verloor... sterkte
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
is so jankraai.
maar almal mis maar nou en dan.
maar almal mis maar nou en dan.
HOU HOM DAAI DIKTE
- maritzjks
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Sat Jun 02, 2018 10:30 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Welgedaan.
Hy het nie profesor geword nie
Mooi gedoen