Sable jag. Eland jag waterval safaris

Post Reply
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

Sable jag. Eland jag waterval safaris

Post by william007 »

Goeie dag
Ons het n lekker Sable jag gehad hier op waterval Safaris. Klient Andre het sommer n baie goeie skoot geskiet nadat ons so end geloop het. geweer was 300 win mag .
Pragtige Sable oor die 45 duim horings.
Baie geluk Andre met jou pragtige trofee.

2 de foto is van Eland bul wat ook gejag is hier op waterval safaris. Pragtige trofee.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
skollie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 261
Joined: Fri Aug 19, 2016 1:53 pm

Re: Sable jag. Eland jag waterval safaris

Post by skollie »

Mooi Boetie........... Veld lyk nog orraait?

Sent from my SM-G935F using Tapatalk
User avatar
Ashley
Hero Member
Hero Member
Posts: 1046
Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm

Re: Sable jag. Eland jag waterval safaris

Post by Ashley »

2 Pragtige bokke daai! Baie geluk.
Masiewe bul daai Eland....
Groete

Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
User avatar
Ben Remington
Hero Member
Hero Member
Posts: 582
Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm

Re: Sable jag. Eland jag waterval safaris

Post by Ben Remington »

Besonderse diere...
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

Re: Sable jag. Eland jag waterval safaris

Post by william007 »

andre veld is nog oky, maar ek sal regtig nie om gee as daar n reen by kom nie. Ons kort nou water.
Maar ons bly op die knee.

Baie dankie. Ja die jagters het regtig baie mooi geskiet .
dankie.
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3137
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Sable jag. Eland jag waterval safaris

Post by Chevvy SS »

William, het jy moontlik 'n idee wat die eland uitgeslag het? As ek net na die nek kyk, is dit 'n massiewe dier.
User avatar
Ashley
Hero Member
Hero Member
Posts: 1046
Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm

Re: Sable jag. Eland jag waterval safaris

Post by Ashley »

Chevvy SS wrote:William, het jy moontlik 'n idee wat die eland uitgeslag het? As ek net na die nek kyk, is dit 'n massiewe dier.
Was my volgende vraag ook... ;)
Groete

Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

Re: Sable jag. Eland jag waterval safaris

Post by william007 »

Goeie dag
Ons het ongelukig nie die Eland geweeg nie. Ons moes hom geweeg het want dit was n baie mooi bok gewees en goeie kondisie.
Maar die een wat ons net so week voor daai een gejag het was kaal karkas soos ons se(vel,kop,potte,binne goed af)
397 kg. ook baie mooi Eland gewees.
Groete.
Post Reply