2 Thessalonicense 1:11
‘Daarom bid ons ook altyd vir julle dat onse God julle die roeping waardig mag ag, en dat Hy alle welgevalle aan wat goed is, en alle werk van die geloof met krag volkome mag maak.’
- Die Here wil ons dikwels aanmoedig om iets te doen.
- Terwyl Hy ons lei in ons geloofslewe wil Hy ons wys wat om te doen.
- Ons moet oop en sensitief wees vir dit wat die Heilige Gees vir ons sê om te doen.
- Hy sal vir ons die krag gee om te doen wat Hy vra wanneer ons ag slaan op Sy leiding!
Die Here wil ons wys wat om te doen
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
-
partner
- Hero Member

- Posts: 982
- Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm
Re: Die Here wil ons wys wat om te doen
Dankie baie. Waardeer. Amen.
- 6mmMusgrave
- Hero Member

- Posts: 1033
- Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm
Re: Die Here wil ons wys wat om te doen
Baie dankie Amen
- EtienneA
- Sr. Member

- Posts: 350
- Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am
Re: Die Here wil ons wys wat om te doen
Dankie. Amen.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Die Here wil ons wys wat om te doen
Baie dankie
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- .270 Man
- Full Member

- Posts: 227
- Joined: Wed Apr 29, 2015 2:18 pm
Re: Die Here wil ons wys wat om te doen
Amen baie dankie
.270 Sako with K98 action
carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus

carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus
- ThinusD
- Full Member

- Posts: 167
- Joined: Fri Aug 01, 2014 2:27 pm
Re: Die Here wil ons wys wat om te doen
Amen
Groete
Thinus Diedericks
308 MUSGRAVE, .270WIN IRIS
[i]"We would accomplish many more things if we did not think of them as Impossible"[/i]
Thinus Diedericks
308 MUSGRAVE, .270WIN IRIS
[i]"We would accomplish many more things if we did not think of them as Impossible"[/i]
-
SchalkL
- Newbie

- Posts: 29
- Joined: Sat Nov 03, 2018 1:50 pm
Re: Die Here wil ons wys wat om te doen
Dankie - ek glo ek moes dit hoor vandag…
Amen
Amen

