YAMAHA YZ450FX

User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8001
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: YAMAHA YZ450FX

Post by Arnold »

Ek sal baie hou van n 500 4t

Sent from my SM-G955F using Tapatalk
User avatar
Roxette
Newbie
Newbie
Posts: 23
Joined: Fri Nov 11, 2016 4:31 pm

Re: YAMAHA YZ450FX

Post by Roxette »

As jy moeg raak op yz450 gaan j moeg raak op die KTM 300. Ek stel voor om bietjie meer ondevinding op die bike te kry , op n offroad moet n mens net staan anders raak jy vinning moeg en vermy dik sand as jy nog nie vertroud is met motorfiets ry nie. Kyk ook om dalk n kleiner sprocket agter op te sit

en dan op n ander noot, vir die manne wat gereeld hulle filters skoon moet maak( net toepaslik op spons filters), ons gebruik net praffien om hom mee te was. maak n filter so skoon soos nuut en verkort nie sy leeftyd so baie soos om petol te gebruik nie. as jy klaar jou filter met parrafien gewas het, was hom nog so 2 keer met sunlight water en dan laat hom wind droog raak. As hy droog is spuit hom olie en laat staan vir so 12ure
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8001
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: YAMAHA YZ450FX

Post by Arnold »

Oor makliker ry as jy staan stem ek saam maar jy moet fiks wees want mens raak moeg ... dan maak jy foute.

Ek sukkel ook in die sand maar raak beter hoe meer ek daaroor ry. Voorheen het ek daarin gery en dit is moeilik maar sodra jy vinnig genoeg is en oor dit kan ry hoe makliker raak dit. Staan, gewig effe agter toe dat jou voorwiel ligter raak en kyk verder vorentoe. Ek leer nog maar sien nie meer soveel op na sand ry nie.

Sent from my SM-G955F using Tapatalk
User avatar
Roxette
Newbie
Newbie
Posts: 23
Joined: Fri Nov 11, 2016 4:31 pm

Re: YAMAHA YZ450FX

Post by Roxette »

Stem saam met jou, het al baie keer so bietjie amper geval maar sodra ek spoed gee kom mens reg. lyk my die groot geheim is net vinniger is beter!
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8001
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: YAMAHA YZ450FX

Post by Arnold »

Roxette wrote:Stem saam met jou, het al baie keer so bietjie amper geval maar sodra ek spoed gee kom mens reg. lyk my die groot geheim is net vinniger is beter!
My brein sê ook hoe vinniger hoe harder gaan ek val so ek sukkel.

Sent from my SM-G955F using Tapatalk
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2108
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Re: YAMAHA YZ450FX

Post by vossie1 »

Ja ek het op sand geleer met my RM250 2t, toe macassar strand nog oop was, het n paar keer my peere af geval maar ek was toe nog 18 en bullet proof, nou sal ek die rigter skaal stamp tot 7,8
User avatar
Haasvel
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 294
Joined: Wed Mar 29, 2017 8:18 pm

Re: YAMAHA YZ450FX

Post by Haasvel »

Alwin wrote:Ek vermoed 'n 300cc 2-slag fiets gaan nog meer perde maak as daai YZ450...
Veral met dai powerband

one shot, one kill - no luck, all skill
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8001
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: YAMAHA YZ450FX

Post by Arnold »

Ek ondervind dat die 300 se krag baie linieêr is en nie die skop van die kleiner 2 strokes het nie.

Sent from my SM-G955F using Tapatalk
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3950
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: YAMAHA YZ450FX

Post by tau »

Ek ondervind dat mense hier dink ‘n 300 2 stroke kan saam met ‘n 450 hardloop.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1483
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: YAMAHA YZ450FX

Post by Hein22 »

Nee, die 300 sal nie kan byhou met die 450 nie, veral in in plekke waar jy heeltyd in dik sand ry nie. Baie ouens sal egter vinniger wees op 'n 300 of 250 2T as 'n 450 4T bloot omdat hy nie die ry vernif het om die 450 tot sy volle potensiaal te benut nie.

Ek het weer gister so 80km gaan ry, man wat 'n plesier.

Sand ry vir my lekker en is redelik voorspelbaar, modder is 'n ander ding.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3950
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: YAMAHA YZ450FX

Post by tau »

Hein22 wrote:Nee, die 300 sal nie kan byhou met die 450 nie, veral in in plekke waar jy heeltyd in dik sand ry nie. Baie ouens sal egter vinniger wees op 'n 300 of 250 2T as 'n 450 4T bloot omdat hy nie die ry vernif het om die 450 tot sy volle potensiaal te benut nie.

Ek het weer gister so 80km gaan ry, man wat 'n plesier.

Sand ry vir my lekker en is redelik voorspelbaar, modder is 'n ander ding.
Sand is maklik. Throttle in en uit alles uit. Modder reageer anders as wat jy verwag en jy moet los wees soos op sand, maar mie met die throttle nie. EK HAAT MODDER. Dit vernietig jou linkage bearings en ketting en bike. EK is al so as die resies soos 'n modderbad lyk bly ek eerder weg.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1483
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: YAMAHA YZ450FX

Post by Hein22 »

Ja, modder is moelik, jy ry jouself nie uit die moeilikheid uit nie. Ek het so 3 maande terug afgeklim en 'n modder bad gevat. Gelukkig nie te vinnig nie seker so 40km per uur. Deur 'n oop stuk veld gery waar die volk hulle beeste laat wei. Die gras is kort gevreet so jy kan gate en klippe mooi sien, maar die modder sien jy nie so maklik nie. As dit gereen het hier by ons, so week na die tyd is dit nog goed nat, die water tafel is hoog dan maak dit sulke skelm vlei areas in die veld. Dit lyk droog tot jy daaroor ry.

Nog so lekker gery en toe swaai die fiets links, toe ek probeer herstel toe swaai hy regs en toe klim ek af. Een van daai oomblikke wat so vinnig gebeur dat jy daar op die grond le en dink wat de hel het nou net gebeur.. :laugh:
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2108
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Re: YAMAHA YZ450FX

Post by vossie1 »

Ek het die ander dag n paar manne op n reguit pad aangevat een was n 2017 ktm 350 six days en die ander n BMW G450X altwee het maar redelik erg stof geeet, maar ek kry pakslae in die tegniese goed, my skill level en die krag is nie op standaard nie.
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1483
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: YAMAHA YZ450FX

Post by Hein22 »

Vossie, jy ken nie my 300 nie. Hy ry soos 'n 270 skiet, niks kan byhou nie.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2108
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Re: YAMAHA YZ450FX

Post by vossie1 »

:laugh: Ek hoor jou, ja nee n man wat glo n 270 is als se kar en bikes sal ook die beste wees ;) Ek sal baie graag die nuwe ktm300 wil kry. Maar ek gaan maar die beast bietjie moet leer ry, het vrydag my eerste les ::)
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1483
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: YAMAHA YZ450FX

Post by Hein22 »

As dit net die technical is wat jou pla, sit 'n recluse clutch in, dit gaan al klaar 'n groot verskil maak.

Sent from my SM-A300F using Tapatalk
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2108
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Re: YAMAHA YZ450FX

Post by vossie1 »

Ek het vir my nou n power tuner gekry vir die 450, ek gaan bietjie speel en kyk wat ek kan regkry met my fiets.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3950
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: YAMAHA YZ450FX

Post by tau »

vossie1 wrote:Ek het vir my nou n power tuner gekry vir die 450, ek gaan bietjie speel en kyk wat ek kan regkry met my fiets.
Baie handig. EK is deur so 3 maps en het toe die wille een gevat :laugh:
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2108
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Re: YAMAHA YZ450FX

Post by vossie1 »

:laugh: ;D Ja maar party van ons het nie n death wish nie. Glo ek gaan hom baie geniet.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3950
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: YAMAHA YZ450FX

Post by tau »

vossie1 wrote::laugh: ;D Ja maar party van ons het nie n death wish nie. Glo ek gaan hom baie geniet.
Ek wil nie nog krag soek nie, ek soek soms my gaurdian angel. Hy of sy werk oordtyd.

Maar ernstig as jy maps soek laat my weet pel van my het baie maps en hy het al baie gespeel. Die Enduro map is nogals nice as jy rustig en tegnies ry.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2108
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Re: YAMAHA YZ450FX

Post by vossie1 »

Tau ek sal beslis n paar maps wil probeer, so as hy sal deel sal dit great wees. Ek het n pel wat sy KTM 350 verkoop het na drie weke en vir hom die Ktm 500 gekoop het, hy se hy is gatvol om te smeek vir krag, ha ha. Ma sy kop is ook nie lekker nie.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8001
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: YAMAHA YZ450FX

Post by Arnold »

vossie1 wrote:Tau ek sal beslis n paar maps wil probeer, so as hy sal deel sal dit great wees. Ek het n pel wat sy KTM 350 verkoop het na drie weke en vir hom die Ktm 500 gekoop het, hy se hy is gatvol om te smeek vir krag, ha ha. Ma sy kop is ook nie lekker nie.
Lekker :)

Sent from my SM-G955F using Tapatalk
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1483
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: YAMAHA YZ450FX

Post by Hein22 »

Jammer julle almal is so wyd oor die land vesprei anders kon ons een naweek bietjie iewers saam gaan ry het.

Vossie, hoe was die eerste les?

Sent from my SM-G610F using Tapatalk
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2108
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Re: YAMAHA YZ450FX

Post by vossie1 »

Dit sou lekker gewees het Hein. Die les was great gewees maar ek het maar gesukkel by die boom wortels en klippe wat baie glad was met die vorige aand se reen.

Ek het vandag my nuwe setting op die bike getoets, dit is die heel onderste gay een :laugh: Ma hel power delivery is nou baie smooth en hy tel nog lekker op in derde maar baie gelydelik sonder clutch net throttle ++>: . Nou gaan ek my skills lekker kan hone.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2108
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Re: YAMAHA YZ450FX

Post by vossie1 »

Ek kry volgende week my yz250fx 2015 baie mooi opgepas en volle diens geskiedenis 85hrs elke 10 ure gediens, 450 gaan nou bietjie rus tot ek beter kan ry.
Post Reply