ALRHA skiet dag 22ste Junie 2019
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
ALRHA skiet dag 22ste Junie 2019
Goeie middag almal. Inskrywings vir ons volgende ALRHA skiet die 22ste Junie 2019 is oop.
Vind aangeheg die inskrywingsvorm vir die wat die dag saam met ons wil kom geniet en stuur asb die voltooide vorm saam met die bewys van betaling na :jacovdm17@gmail.com om julle plek te verseker.
Vir verdere navrae kan Louis Cronje gekontak word by 082 563 9266
Ons wil ook graag aan Herme en sy span van CMH dankie se vir hul borgskap van die skiet dag.
Hoop om meeste van julle daar te sien.
Groete

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- CMH
- Sr. Member

- Posts: 346
- Joined: Mon Apr 11, 2016 8:21 am
Re: ALRHA skiet dag 22ste Junie 2019
Ons sien baie uit na Saterdag!
Groete CMH
Groete CMH
- CMH
- Sr. Member

- Posts: 346
- Joined: Mon Apr 11, 2016 8:21 am
Re: ALRHA skiet dag 22ste Junie 2019
Special Edition Equalizer Bags made for ALRHA 2019.
*Eland Leather Straps*
Book yours today
*Eland Leather Straps*
Book yours today
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3078
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: ALRHA skiet dag 22ste Junie 2019
Hoe was die skiet toe?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: ALRHA skiet dag 22ste Junie 2019
Ek plaas die resultate more deur die dag.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: ALRHA skiet dag 22ste Junie 2019
Dit was 'n baie goeie dag gewees. Ons was altesaam 59 skuts. Die wind het soos altyd op Parys ons iets geleer, dink die keer was dit dat 'n wind hoef nie sterk te waai om jou baas te wees nie.Apie wrote:Hoe was die skiet toe?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ons het 'n fishtail wind van uit ons 4 tot 6uur gehad, en met tye selfs uit ons 8uur gekom terwyl mirrage steeds regs na links lees.
By die hunter klas was die gemiddelde telling 37.3/75 en by die varmint klas 43.4/60. Ons varmint klas se standaard die jaar is ongelooflik hoog, tussen die eerste 8 ouens was daar 1 gong verskil, en het ons ook 'n shootout gehad met die top 2 ouens wat vol scores geskiet het. Om julle 'n idee te gee met die varmint afdeling skiet die ouens na 1.7MOA diamant teikens op 300m, 400m, 500m en 600m.
Daar was 'n paar nuwe gesigte en klomp ou gesigte wat die dag n groot sukses gemaak het.
Van die Exco se kant af wil ons net weer dankie sê aan CMH wat die pryse geborg het vir die dag. Julle stalletjie was puik met top gehalte produkte en kennis wat vrylik gedeel was.
Apie, jy moet maar Augustus kom draai my maat.
Groete
Sent from my ELE-L09 using Tapatalk
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: ALRHA skiet dag 22ste Junie 2019
Ek wil graag by Jacques aansluit en eerstes baie dankie sê vir Herme en sy span van CMH wat die dag geborg het. Baie dankie daarvoor! Dan ook aan almal wat die dag bygewoon het, baie dankie! Ek het al baie verskillende tipe skietdae bygewoon en die manne wat ALRHA se shoots bywoon is regtig 'n erg lekker klomp manne en vroue. Dis regtig besonders om op so dag saam met ouens teen wie jy eintlik kompeteer, te kan skiet. Jou "kompetisie" sal maklik vir jou daarop wys dat die wind verander het voor jy skiet of dat daar 'n gust is en ook jou help om te bepaal waar jou misskote was en jou gelukwens met goeie skote en aanmoedig as jy moedeloos raak. Dis ongelooflik lekker om saam met sulke manne 'n baan te deel en die kennis in te neem van die manne saam met jou op die baan! Dankie daarvoor manne!
Aim small, miss small
-
Gbyleveldt
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am
Re: ALRHA skiet dag 22ste Junie 2019
Ek is jammer ek het dit gemis. Ek was van plan om te gaan maar my ervaring met baie sulke comps is dat van die manne heel vol van hulself is. Om te hoor dat dit nie die geval was hier nie is verfrissend. Ek gaan verseker plan maak om by die volgende geleentheid deel te neem, dankie!Eugene wrote:Ek wil graag by Jacques aansluit en eerstes baie dankie sê vir Herme en sy span van CMH wat die dag geborg het. Baie dankie daarvoor! Dan ook aan almal wat die dag bygewoon het, baie dankie! Ek het al baie verskillende tipe skietdae bygewoon en die manne wat ALRHA se shoots bywoon is regtig 'n erg lekker klomp manne en vroue. Dis regtig besonders om op so dag saam met ouens teen wie jy eintlik kompeteer, te kan skiet. Jou "kompetisie" sal maklik vir jou daarop wys dat die wind verander het voor jy skiet of dat daar 'n gust is en ook jou help om te bepaal waar jou misskote was en jou gelukwens met goeie skote en aanmoedig as jy moedeloos raak. Dis ongelooflik lekker om saam met sulke manne 'n baan te deel en die kennis in te neem van die manne saam met jou op die baan! Dankie daarvoor manne!
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3078
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: ALRHA skiet dag 22ste Junie 2019
Ek maak ‘n knoop in my oor!JacquesT (Stompe) wrote:Dit was 'n baie goeie dag gewees. Ons was altesaam 59 skuts. Die wind het soos altyd op Parys ons iets geleer, dink die keer was dit dat 'n wind hoef nie sterk te waai om jou baas te wees nie.Apie wrote:Hoe was die skiet toe?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ons het 'n fishtail wind van uit ons 4 tot 6uur gehad, en met tye selfs uit ons 8uur gekom terwyl mirrage steeds regs na links lees.
By die hunter klas was die gemiddelde telling 37.3/75 en by die varmint klas 43.4/60. Ons varmint klas se standaard die jaar is ongelooflik hoog, tussen die eerste 8 ouens was daar 1 gong verskil, en het ons ook 'n shootout gehad met die top 2 ouens wat vol scores geskiet het. Om julle 'n idee te gee met die varmint afdeling skiet die ouens na 1.7MOA diamant teikens op 300m, 400m, 500m en 600m.
Daar was 'n paar nuwe gesigte en klomp ou gesigte wat die dag n groot sukses gemaak het.
Van die Exco se kant af wil ons net weer dankie sê aan CMH wat die pryse geborg het vir die dag. Julle stalletjie was puik met top gehalte produkte en kennis wat vrylik gedeel was.
Apie, jy moet maar Augustus kom draai my maat.
Groete
Sent from my ELE-L09 using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: ALRHA skiet dag 22ste Junie 2019
Wanneer is julle volgende skietdag, en hoe gemaak as ons met paar manne van bronkies wil saam kom loodgooi?
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: ALRHA skiet dag 22ste Junie 2019
3de Augustus weer in Parys. Ek sit die inskrwing op sodra ek by die kantoor kom.Smitstertjies wrote:Wanneer is julle volgende skietdag, en hoe gemaak as ons met paar manne van bronkies wil saam kom loodgooi?
Julle kom net en geniet die dag saam. Daar is n Intro baan vir die manne wat nie Varmint of Long Range Hunter wil skiet nie. Indien julle dit wil kom skiet kan julle so inskryf.
Laat weet as ek met nog iets kan help.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: ALRHA skiet dag 22ste Junie 2019
Dankie Jan!
Ons wil graag 2 spanne in Hunter afdeling inskryf.
Ons wil graag 2 spanne in Hunter afdeling inskryf.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: ALRHA skiet dag 22ste Junie 2019
Stuur vir my jou nommer dan stuur ek die inskrywing op WA vir jou.Smitstertjies wrote:Dankie Jan!
Ons wil graag 2 spanne in Hunter afdeling inskryf.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- CMH
- Sr. Member

- Posts: 346
- Joined: Mon Apr 11, 2016 8:21 am
Re: ALRHA skiet dag 22ste Junie 2019
SA Bisley F Class teams 2021 Raffle
BIG Prizes to be WON
BIG Prizes to be WON
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.