Oryx suppressors
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Oryx surprressors
Dankie Eugene vir die terugvoer. Ek het my oog op een.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Oryx surprressors
Gawie, jy kan genuinely maar een koop. Jy sal nie spuit wees nie
- Multech
- Newbie

- Posts: 26
- Joined: Fri Oct 06, 2017 9:03 am
Re: Oryx surprressors
Dankie Eugene ook vir die terugvoering, ons waardeer!
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Oryx surprressors
Ek het Saterdag met 'n vriend se 300wm geskiet met eers sy our ERC demper en toe die nuwe Oryx.
Die Oryx is heelwat stiller as die ERC en die terugskop was vir my ook beter met die Oryx.
Met die Oryx het dit gevoel of jy so 'n stadige terug stoot kry.
Ek het op my selfoon 'n sound analyzer app wat ek toe gebruik het om 'n idee van klank demping te kry.
Selfoon is aan einde van bank so na as moontlik aan demper onder die loop gesit.
Volgens my toets was die Oryx 19 decibels sagter as die ERC.
Dit is maar net my persoonlike ondervinding gewees.
Die Oryx is heelwat stiller as die ERC en die terugskop was vir my ook beter met die Oryx.
Met die Oryx het dit gevoel of jy so 'n stadige terug stoot kry.
Ek het op my selfoon 'n sound analyzer app wat ek toe gebruik het om 'n idee van klank demping te kry.
Selfoon is aan einde van bank so na as moontlik aan demper onder die loop gesit.
Volgens my toets was die Oryx 19 decibels sagter as die ERC.
Dit is maar net my persoonlike ondervinding gewees.
- Multech
- Newbie

- Posts: 26
- Joined: Fri Oct 06, 2017 9:03 am
Re: Oryx surprressors
Lekker om te hoor julle manne is gelukkig!
Kontak ons gerus indien iemand belangstel
Groete, Callie
Kontak ons gerus indien iemand belangstel
Groete, Callie
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 988
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Oryx surprressors
Jankraay is daai die gewone of die reflex en hoekom het jy die betrokke 1 gekies.jankraay wrote:Ek het nou 4 van hulle en sal nie weer n ander een gebruik nie.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20171005/3e9b9bc2e899d09abafe47f5fbd90c35.jpg
Sent from my iPhone using Tapatalk
Dankie
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Oryx surprressors
Dit is die Reflex. Hy is baie stil en dit was maar die hoof rede gewees. Geweer is lankal verkoop en Oom Marius benut nou daai KD maar ek skiet nogsteeds met 3 van hulle op my ander roere.Toyrsi wrote:Jankraay is daai die gewone of die reflex en hoekom het jy die betrokke 1 gekies.jankraay wrote:Ek het nou 4 van hulle en sal nie weer n ander een gebruik nie.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20171005/3e9b9bc2e899d09abafe47f5fbd90c35.jpg
Sent from my iPhone using Tapatalk
Dankie
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Vloot
- Newbie

- Posts: 36
- Joined: Sun Feb 10, 2013 1:20 am
Re: Oryx surprressors
Ek sien die is al ou raad op die forum maar gooi maar my 2c by. Ek het nou 4 Oryx Silencers op van my roere. Juis nou laas naweek een op my ou .303 Britt gesit en was weereens baie beindruk.
My eerste een is op n .308 Win en het al meer as 2k skote deur met geen probleme.
Ek kan ORYX tensterkste aanbeveel vir enigeiemand.
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
My eerste een is op n .308 Win en het al meer as 2k skote deur met geen probleme.
Ek kan ORYX tensterkste aanbeveel vir enigeiemand.
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Doen wat jy kan met wat jy het, waar jy is.
Die Wat WEN: Doen die regte goed, reg.
Die Wat WEN: Doen die regte goed, reg.