Waar is jou handwapen in die nag??
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Waar is jou handwapen in die nag??
'n Vriend het die brackets begin maak wat ek dink baie goed sal werk. Moet nog myne bestel. Laat weet maar as iemand sy nommer soek.
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/2016021 ... 3d5e70.jpg[/IMG][IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/2016021 ... 83af8e.jpg[/IMG][IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/2016021 ... eac496.jpg[/IMG]
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/2016021 ... 3d5e70.jpg[/IMG][IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/2016021 ... 83af8e.jpg[/IMG][IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/2016021 ... eac496.jpg[/IMG]
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
- Jakkals90
- Newbie

- Posts: 11
- Joined: Fri Mar 13, 2015 7:49 pm
Re: Waar is jou handwapen in die nag??
Mens kry ñ ding met naam van bed buddy. Gaan kyk op google vir bed buddy gun holder. Jy kan tot jou haelgeweer langs jou bed sit veilig en nie op die grond nie.
Jac Steyn
Rossi .38 Special S/S
Norinco JW-15 .22LR
Howa 6.5 Creedmoor 22"
Nikon Monarch 3 (5-20x44)
Rossi .38 Special S/S
Norinco JW-15 .22LR
Howa 6.5 Creedmoor 22"
Nikon Monarch 3 (5-20x44)
- saswart
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Re: Waar is jou handwapen in die nag??
Manne ek het op hierdie afgekom... ek le met my pistool langs bed in tuisgemaakte holster versteek.
Maar ek het self 'n kleintjie wat nou eers begin rondloop en uit my swaers se kinders (en die storie hierbo van die primers) verstaan ek dit is maar moeilik om so jong kind te leer om nie te vat aan die wapen/goed nie al se jy hoeveel keer om dit nie te doen nie. Ek is self bietjie skrikkerig as my kind sal begin rondsluip as ek en ma slaap en die pistool vat. Ek sal my nooit kan vergewe as daar dan iets dan gebeur nie.
So vir tyd en wyl tot die kind/ers groter is wil ek die pistool bere buitebereik tog die verantwoordelike en regte ding is.
Probleem net is die plekke is nie op plekke waar ek dit maklik sal kry nie ingeval van nood nie.
Ek het gedink aan agter bed tussen my en vrou sodoende moet kind oor oor ons klim. Enige raad van ander manne met baie jong kinders en wat julle doen?

- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Waar is jou handwapen in die nag??
Hier is die regte ding. Kry dit nerens in SA nie?
https://www.tacticalwholesalers.com/Gun ... 47929.html
https://www.tacticalwholesalers.com/Gun ... 47929.html
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Fishaman
- Jr. Member

- Posts: 96
- Joined: Thu Nov 07, 2013 4:28 pm
Re: Waar is jou handwapen in die nag??
http://www.animatedimages.org/data/media/199/animated-fox-image-0059.gif
- Viking
- Hero Member

- Posts: 871
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Waar is jou handwapen in die nag??
Op my bedkassie....langs ander boeke en die radio!
Met 2 zip trekkers kan ek 'n klein slotjie aan sit as die kleinkinders hier is - saans haal ek die slotjie af!
Met 2 zip trekkers kan ek 'n klein slotjie aan sit as die kleinkinders hier is - saans haal ek die slotjie af!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Waar is jou handwapen in die nag??
Safari het onlangs iets soortgelyks op uitverkoping gehad.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Friedland
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Tue Jun 23, 2015 11:53 am
Re: Waar is jou handwapen in die nag??
Mooi man. As jy gemaklik voel daarmee sal ek graag op PM n idee van die toets wil he.Johnnie De Wet wrote:Ja Oom Pieter, die man is bokveld toe.
Groete
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
- saswart
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Re: Waar is jou handwapen in die nag??
Dankie Chevvy SS - Ek het iets soortgelyk. Ek is net bang kind vat dit in aand as mens slaap. Ek dink ek gaan kyk na een van daai kluise wat die ander manne voorgestel het.Chevvy SS wrote:Safari het onlangs iets soortgelyks op uitverkoping gehad.
- Piet375
- Newbie

- Posts: 30
- Joined: Sat Jul 27, 2019 8:02 pm
Re: Waar is jou handwapen in die nag??
En mens moet 'n plan he!NicovanderMerwe wrote:Goeie dag Almal
Goeie onderwerp en baie belangrik om sulke goed te bespreek met die nodige konfidensitaliteit.
Ek is gereeld betrokke by die plaaslike SAPS forum en die terugvoer wat ons kry van huisbrake, plaas aanvalle en gewapende rooftogte is dat die mense wat dit doen ook bang is soos ons. Maar hulle kies hulle teikens goed. Dinge wat help is wakker honde wat blaf as vreemde mense langs die heining rondloop en die reaksie daarna van die inwoners van die huis. Bordjies op die hekke wat aandui dat gewapende reaksie betrokke is, vensters en deure wat soms oop is of lyk of mens maklik kan inklim. Ou mense natuurlik wat weerloos is. Ordentlike hekke is nodig. Beligting wat snags op beweging aktiveer. Dan moet mens jou roetine aanpas. Parkeer jou bakkie/voertuig voor sononder op sy plek en beperk beweging buite tensy jy gewapen is. In kort, moet mens meer paraat wees. Beweeg takties op jou erf sonder dat iemand jou verras om 'n draai. Sluit as jy uitgaan, miskien kom jy iets oor en die mense binne die huis kan dalk 'n tweede kans kry, los die sleutels binne en laat hulle oop en toe sluit.
By my huis sal hulle moet breek om in te kom en ek berus my op die feit dat geraas my vrou of myself sal wakker maak. Ek slaap met 'n slaappil weens omstandighede en slaap diep, maar mens moet maar in roetine kom. Ek word darem gou wakker....
Die magneet plan klink goed. Maar mens moet jou kinders skool. Min 5 jariges weet hoe om 'n pistol te span, of die krag om dit te kan doen. Gebruik jou handwapen veilig en die belangrikste van als is oefen, veral om in die donker met natuurlike rigting reg te kom. Ek dink dit is beter om jou huis, wat jy ken, donker te hou. Oefen 'n plan in by die huis om jou kinders en vrou op 'n veilige plek eenkant te kry sonder om hulle die skrik op te jaag en te veel te praat. Hou 'n taktiese flitsie byderhand, van daardie soort wat iemand in die donker sal verblind vir die eerste 5 sekondes... en bo alles, bid vir die Liewe Vader om jou huis te beskerm en Sy engele te stuur om in jou erf wag te staan. Baie stories al gehoor van inbrekers wat planne maak en op 99 besluit dit is nie die moeite werd nie en dan na die volgende erf stap.
Lekker planne wat julle vorendag bring. Net my 5c wat ek wil deel.
Baie dankie vir 'n uitstekende forum.
Groete
Nico
Use enough gun.....
22 Krico
223 Stag arms
243 AI Howa
7x57 Mauser
303 BSA
308 Remington 700
300 Win mag Howa
375 Ruger m77 African
12g Berreta A400
9mm H&K p30
9mm Colt 1911 commander
40 S&W M&P
357 S&W
44 Ruger
22 Krico
223 Stag arms
243 AI Howa
7x57 Mauser
303 BSA
308 Remington 700
300 Win mag Howa
375 Ruger m77 African
12g Berreta A400
9mm H&K p30
9mm Colt 1911 commander
40 S&W M&P
357 S&W
44 Ruger
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Waar is jou handwapen in die nag??
Hier by ons het hulle/rowers al manne wakker gemaak met ouens se eie pistole wat onder kussing of matras is
Party mense is doodseker hulle alarm sisteme is tamper proof maar dan was hy toe nie
Party mense is doodseker hulle alarm sisteme is tamper proof maar dan was hy toe nie
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Waar is jou handwapen in die nag??
Hier is my beskeie mening: maak nie saak waar jou handwapen is, of hoe baie geld jy op opleiding uitgegee het nie, as hulle in jou kamer inkom en jy slaap nog, is dit te laat. Jy gaan dalk 2 of 3 sekondes neem om jou geweer te gryp, maar daai ou het net so 0.2 of 0.4 (maksimum) sekondes nodig om te reageer en jou te skiet of met 'n voorwerp by te kom.
So fokus eerder op "early warning" soos honde en alarms en ligte en goed. Dan kan jy lekker "rustig" jou geweer neem en voorberei.
Ek verkies om my pistool nie oor te haal nie, sodat as die kleintjie die ding per ongeluk in die hande kry, sy nie iemand kan skiet nie.
9/10 kere is die ou wat die inisiatief het die ou wat die geveg wen, nie die een wie by die baan in minder as 1 sekonde kan "draw and fire" nie.
Dit is seker die mees kritiese ding om te besef: jy moenie met jou broek om jou enkels gevang word nie. Die res is (relatief gesproke) onbelangrik.

Of so iets
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: Waar is jou handwapen in die nag??
Harambe, ek dink dit is die beste ding wat iemand kon sê. As jy nie weet daar is iets aan die gang nie kan jy niks daaraan doen nie.
Ek vergeef jou maar vir die "empty chamber"
Kriek
Ek vergeef jou maar vir die "empty chamber"

Kriek
-
Basie2
- Sr. Member

- Posts: 355
- Joined: Tue Dec 23, 2014 2:09 pm
Re: Waar is jou handwapen in die nag??
Harambe, ek stem vir vroeë waarskuwing. Moenie altyd dink die ‘bloody alarm neuk rond nie’. Wees versigtig, dit is 9/10 nie ‘n vals alarm nie. Ons het baie ogies EN battery wat alarm vir 36 uur kan hou. Ek wil net wakker wees VOORDAT knaap in my huis is, verder is ek reg, sal maar sê dis ‘classified information’.
Dankie vir goeie informasie.
Sent from my iPad using Tapatalk
Dankie vir goeie informasie.
Sent from my iPad using Tapatalk
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: Waar is jou handwapen in die nag??
Ek slaap met kamerdeur gesluit, ek behoort darm wakker te word as hulle aan hom begin skop. Vriend van my het wakker geword met ‘n baksteen in die gesig, na dit sluit ek my deur.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
ricus 1
- Full Member

- Posts: 238
- Joined: Sat Feb 08, 2014 10:19 pm
Re: Waar is jou handwapen in die nag??
My 2c. Die oggies van die alarms is niks werd nie. Ek het beams in die huis gesit. Werk baie lekker.
Sent from my ALE-L21 using Tapatalk
Sent from my ALE-L21 using Tapatalk
-
Basie2
- Sr. Member

- Posts: 355
- Joined: Tue Dec 23, 2014 2:09 pm
Re: Waar is jou handwapen in die nag??
Ricus, gee meer inligting hoekom jy die bewering maak? Ons het die ogies in die huis en ‘beams’ buite. Wat is die verskil, behalwe R1000 duurder vir buite beams?!
Ek val jou nie aan nie, wil net weet.
Sent from my iPad using Tapatalk
Ek val jou nie aan nie, wil net weet.
Sent from my iPad using Tapatalk
-
ricus 1
- Full Member

- Posts: 238
- Joined: Sat Feb 08, 2014 10:19 pm
Re: Waar is jou handwapen in die nag??
Hallo Bassie2. Laas jaar het hulle by my besigheid ingebreek. My kameras het hulle opgevang maar my oggies het nie. Toe hulle die kantoor se deur oopskop. Toe vang die 5de oggie hulle eers. Hulle het soos 'n slang op die grond gesleil. Doen 'n toets. Kyk hoe ver jy kan kom op die grond voor 'n oggie jou optel.
Sent from my ALE-L21 using Tapatalk
Sent from my ALE-L21 using Tapatalk
-
Carlc
- Sr. Member

- Posts: 271
- Joined: Tue Nov 15, 2016 7:40 am
Re: Waar is jou handwapen in die nag??
Daar was nou die laaste 2 oggende net na 6 n skurk in my erf. Sondag oggend het my jackies my gewaarsku en kon ek hom verjaag. Vanoggend het hy teruggekom en my boot se battery gevat. Het hom gejaag en die battery, wat stukkend is na n val teruggekry. Hoè mure met pallesade daarop stop hulle nie. Ek het vanaand 4 tydelike beams buite opgesit en die elektriese heining kom volgende week. O ja, ek het my prokureer ook gebel en laat weet ek sit hom op speed dial en dra nou my beretta one up.
-
Basie2
- Sr. Member

- Posts: 355
- Joined: Tue Dec 23, 2014 2:09 pm
Re: Waar is jou handwapen in die nag??
Hoe groter die slot, hoe groter die dief!
Indien sekere mense hulle kreatiwiteit wat hulle negatief gebruik, omswaai en positief gebruik het, sal ons’n moerse vooruitstrewende land gewees het, maar ja dis wensdenkery!
Ons het meer as 16 ogies/beams op ons eiendom met beligting en ja dit skrik hulle hopelik af, maar as hy WIL inkom gaan bitter min hom keer!
You can’t rape a 38! My enigste verweer.
Sent from my iPad using Tapatalk
Indien sekere mense hulle kreatiwiteit wat hulle negatief gebruik, omswaai en positief gebruik het, sal ons’n moerse vooruitstrewende land gewees het, maar ja dis wensdenkery!
Ons het meer as 16 ogies/beams op ons eiendom met beligting en ja dit skrik hulle hopelik af, maar as hy WIL inkom gaan bitter min hom keer!
You can’t rape a 38! My enigste verweer.
Sent from my iPad using Tapatalk
- Piet375
- Newbie

- Posts: 30
- Joined: Sat Jul 27, 2019 8:02 pm
Re: Waar is jou handwapen in die nag??
Gan doen 'n evaluation van jou plek. Staan buite en sit jouself in die skoene van iemand wat wil inkom. Kaanse is hy gan selfde doen as jy. As iemand wat gereeld verby mense se security kom kan ek julle waarborg dit is baie makliker as wat julle besef. Ek kan verby 99% van julle matreels kom met 'n boltcutter, jala, twee rubber matjies en 'n spanner. Maak dit 80% met net bolt cutter.....
Dit is soms goeie idee om swak plek juis te los sodat hulle hom gebruik en jy kan voorspel en dus 'n plan in plek het.
Sover handwapens gan us die reel NOOIT VERDER AS GRYP AFSTAND NIE. Wat vir my belangriker is om 'n plan te he en om jou mense bekwaam te maak rondom die plan.
Mens kort nie "hi tech" gadgets nie. Ek het paar trip wires, HONDE IN DIE HUIS en plek is omring met grys. My electriese huining is om honde in tehou, nie mense uit te hou nie. As julle mar net weet hoe maklik dit is om alarm system te omseil.....