Mammoet Mes

Enige iets tov messe.
User avatar
Xplicitly
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 295
Joined: Thu Apr 09, 2015 12:50 pm

Re: Mammoet Mes

Post by Xplicitly »

Johan Nel wrote:
Xplicitly wrote:Hahaha. Met plesier!

Die been word in hars gestabiliseer.
IMG-20190905-WA0004.jpg
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
Dis pragtig.
Ek is nuuskierig oor die hars gestabiliseerde proses. Doen jy dit self?
Jip. Ek en my pa het so bietjie daarmee begin eksperimenteer. Ek gebruik òf vacuum òf drukpot. Hang af wat ek wil doen.

Sent from my SM-G965F using Tapatalk
.22LR CBC, .375 Ruger Howa, 7mm Rem. Mag. Steyr Mannlicher
Post Reply