Nuwe teleskoop Hariox Electronics
-
- Newbie
- Posts: 3
- Joined: Wed Oct 16, 2019 12:18 pm
Nuwe teleskoop Hariox Electronics
Goeie dag,
Ek is nie seker onder wat ek hierdie opskrif moet plaas nie?
Ek oorweeg dit om 'n teleskoop deur Hariox Electronics te koop. Dit is 'n aanlyn winkel, maar mens kan glad nie direk by hulle gaan optel nie. Ek kan niks op die internet oor hulle kry behalwe hulle eie webtuiste nie.
Ek is maar bang om iets aanlyn te koop as mens geen reviews oor 'n plek kan lees of kry nie.
Dus my vraag, het enige iemand ondervinding met hulle?
Ek is nie seker onder wat ek hierdie opskrif moet plaas nie?
Ek oorweeg dit om 'n teleskoop deur Hariox Electronics te koop. Dit is 'n aanlyn winkel, maar mens kan glad nie direk by hulle gaan optel nie. Ek kan niks op die internet oor hulle kry behalwe hulle eie webtuiste nie.
Ek is maar bang om iets aanlyn te koop as mens geen reviews oor 'n plek kan lees of kry nie.
Dus my vraag, het enige iemand ondervinding met hulle?
-
- Hero Member
- Posts: 16282
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
- Location: Vereeniging
Re: Nuwe teleskoop Hariox Electronics
Jou skrywe is onder die regte hofie. Ek sien Hariox Technologies word vanuit Kenya bedryf https://hariox.org.cutestat.com. Lyk na 'n baie jong maatskappy. Het jy al na Futurama of Optics Planet https://www.opticsplanet.com gekyk.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
- Newbie
- Posts: 3
- Joined: Wed Oct 16, 2019 12:18 pm
Re: Nuwe teleskoop Hariox Electronics
Kenya? Die persoon met wie ek gepraat het het vir my gesê hulle warehouse is in Upington, maar ek het op 'n advertensie van hulle afgekom op gunafrica en daar het gestaan die persoon wat die advertensie geplaas het is van Graaff Reinet so dit is hoekom ek verdag geraak het.tripodmvr wrote:Jou skrywe is onder die regte hofie. Ek sien Hariox Technologies word vanuit Kenya bedryf https://hariox.org.cutestat.com. Lyk na 'n baie jong maatskappy. Het jy al na Futurama of Optics Planet https://www.opticsplanet.com gekyk.
Dankie, ek sal kyk by die ander plekke ook
- LUAN
- Hero Member
- Posts: 2756
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
- Location: Port Elizabeth
Re: Nuwe teleskoop Hariox Electronics
Kyk na waneer die persoon gun africa gejoin het. As dit sommer onlangs is pasop. Daars so baie scammers daar veral as dit by scopes kom.
- FHM
- Hero Member
- Posts: 3732
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
- Location: Tsumeb, Namibia
Re: Nuwe teleskoop Hariox Electronics
Wees maar katvoet - hoor by manne op die werf wat hulle dink van die diens van n gekose verskaffer voordat jy geld uitgee. Welkom onder ons boom. Sien uit na jou deelname.Schalkskiet wrote:Kenya? Die persoon met wie ek gepraat het het vir my gesê hulle warehouse is in Upington, maar ek het op 'n advertensie van hulle afgekom op gunafrica en daar het gestaan die persoon wat die advertensie geplaas het is van Graaff Reinet so dit is hoekom ek verdag geraak het.tripodmvr wrote:Jou skrywe is onder die regte hofie. Ek sien Hariox Technologies word vanuit Kenya bedryf https://hariox.org.cutestat.com. Lyk na 'n baie jong maatskappy. Het jy al na Futurama of Optics Planet https://www.opticsplanet.com gekyk.
Dankie, ek sal kyk by die ander plekke ook
Vertel bietjie watse ysters jy het

Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm
- Toyrsi
- Sr. Member
- Posts: 457
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
- Location: Kathu
Re: Nuwe teleskoop Hariox Electronics
Daar was hoeka n scammer van Upt so ruk terug op die forums.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
- Capt. Oblivious
- Hero Member
- Posts: 8773
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
- Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
Re: Nuwe teleskoop Hariox Electronics
Klomp NF “bargains” ook altyd in upinton
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
- Hero Member
- Posts: 1289
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
- Location: Hamilton NZ
Re: Nuwe teleskoop Hariox Electronics
Enige "winkel" wat "electronics" en scopes in een sin het bly jy ver weg. Dis n scam wat nou al n geruime tyd aangaan.
- Toyrsi
- Sr. Member
- Posts: 457
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
- Location: Kathu
Re: Nuwe teleskoop Hariox Electronics
Lyk my die manne het nou n nuwe naam gekry.
Kwiclo Electronincs
Kwiclo Electronincs
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
- JPS
- Hero Member
- Posts: 3430
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
- Location: Kempton Park
Re: Nuwe teleskoop Hariox Electronics
Nuwe naam beteken hulle het iemand gevang
-
- Newbie
- Posts: 9
- Joined: Fri May 26, 2017 1:38 pm
- Location: Upington
Re: Nuwe teleskoop Hariox Electronics
Ek bly in Upington, weet van geen "warehouse" wat scopes verkoop nie. Sou baie nice gewees het.....