Husqvarna gewere
-
- Hero Member
- Posts: 16282
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
- Location: Vereeniging
Husqvarna gewere
Versameling gewere deur 'n jagter in Australie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- win270
- Hero Member
- Posts: 1715
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
- Location: Randburg, Gauteng
Re: Husqvarna gewere
Watter kalibers is hulle onderskeidelik? Word hulle verkoop en teen watter pryse? CZ kolwe daardie.
-
- Hero Member
- Posts: 16282
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
- Location: Vereeniging
Re: Husqvarna gewere
Bietjie vêr weg in Australie. Net vir die mooi opgesit.
30-06, 270, 25-06, 243 and 22-250 van bo na onder.
30-06, 270, 25-06, 243 and 22-250 van bo na onder.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- jdpretorius
- Hero Member
- Posts: 1306
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
- Location: Pretoria Oos
Re: Husqvarna gewere
Waar is die "like" knoppie
Dit is jammer hulle is nie so wel bekend hier nie
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Dit is jammer hulle is nie so wel bekend hier nie
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan
Groete, Johan
-
- Jr. Member
- Posts: 77
- Joined: Tue Nov 15, 2016 7:40 am
- Location: Brakpan
Re: Husqvarna gewere
Baie lekker jaggewere. Eerste keer wat ek n husqvarna is 25-06 sien. Daai aksies is seep glad.
-
- Hero Member
- Posts: 16282
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
- Location: Vereeniging
Re: Husqvarna gewere
Ek wou nie al die kommentare byvoeg nie, maar daardie opmerking oor die gladde aksie is daar ook genoem.
Volgens plasings word die gewere nou deur Zoli van Italië gemaak. Prys mag jou dalk tot trane dryf.
Volgens plasings word die gewere nou deur Zoli van Italië gemaak. Prys mag jou dalk tot trane dryf.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- jdpretorius
- Hero Member
- Posts: 1306
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
- Location: Pretoria Oos
Re: Husqvarna gewere
Baie interessant en pragrige graveer werk wat Zoli doen, dankie oom Marius
Carlc, daai Aussie gaan moet bitter hard soek om 'n 1740 model in die hande te kry
Ek wonder hoeveel Husqies is daar hier onder ons
Carlc, daai Aussie gaan moet bitter hard soek om 'n 1740 model in die hande te kry

Ek wonder hoeveel Husqies is daar hier onder ons
338 WM, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan
Groete, Johan
- Askari
- Hero Member
- Posts: 518
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
- Location: Bloemfontein
- jdpretorius
- Hero Member
- Posts: 1306
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
- Location: Pretoria Oos
Re: Husqvarna gewere
Myne is .270 en dink Carlc sin ookAskari wrote:Ek het 'n Husqvarna in 9.3x62. Bitter lekker geweer.
Gooi 'n foto op ....sal graag wil sien hoe lyk die agterste visier
338 WM, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan
Groete, Johan
- Askari
- Hero Member
- Posts: 518
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
- Location: Bloemfontein
Re: Husqvarna gewere
Die oorspronklike kolf het gekraak, so toe sit ek 'n Boyds Classic op
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Gooi lood!!!!
- jdpretorius
- Hero Member
- Posts: 1306
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
- Location: Pretoria Oos
Re: Husqvarna gewere
Hy's nog pragtig
As die niskurigheid jou oorval dan kan jy op Gunboard gaan rond loer vir model informasie. Die manne daar het nogal gehelp.
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
As die niskurigheid jou oorval dan kan jy op Gunboard gaan rond loer vir model informasie. Die manne daar het nogal gehelp.
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan
Groete, Johan
-
- Jr. Member
- Posts: 77
- Joined: Tue Nov 15, 2016 7:40 am
- Location: Brakpan
Re: Husqvarna gewere
Dit lyk my ek gaan dalk myne kwyt wees. Ekt vir my n 7mm magnum gekoop en nou het my dogter al klaar begin skimp dat ek nie twee vlakte gewere nodig het nie.
Sy het hierdie jaar n Zebra met die 270 gepiets en nou kyk sy met ander oè na hom.

- spekieries
- Hero Member
- Posts: 1221
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
- Location: Centurion
Re: Husqvarna gewere
Motorfietse, byle ,kettingsae, gewere en ek weet nie wat nog nie. Huskies maak baie goeie produkte.
- Askari
- Hero Member
- Posts: 518
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
- Location: Bloemfontein
Re: Husqvarna gewere
Dankie. Ek gaan so maak.jdpretorius wrote:Hy's nog pragtig
As die niskurigheid jou oorval dan kan jy op Gunboard gaan rond loer vir model informasie. Die manne daar het nogal gehelp.
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Gooi lood!!!!
-
- Sr. Member
- Posts: 439
- Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am
- Location: Pretoria
Re: Husqvarna gewere
Naaimasjiene ook!
- Askari
- Hero Member
- Posts: 518
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
- Location: Bloemfontein
Re: Husqvarna gewere
Volgens myne se reeksnommer is hy 'n 1951 model. Hy loop so mooi dat ek sommer 'n Husky kettingsaag ook gekoop hetjdpretorius wrote: ↑Sat Nov 09, 2019 4:57 pmHy's nog pragtig
As die niskurigheid jou oorval dan kan jy op Gunboard gaan rond loer vir model informasie. Die manne daar het nogal gehelp.
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

Gooi lood!!!!
- jdpretorius
- Hero Member
- Posts: 1306
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
- Location: Pretoria Oos
Re: Husqvarna gewere
Lyk my of ons darem 'n hond vol kan wees
Ons hi-jack nou oom Marius se draad hier

Ons hi-jack nou oom Marius se draad hier
338 WM, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan
Groete, Johan
-
- Hero Member
- Posts: 16282
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
- Location: Vereeniging
Re: Husqvarna gewere
Ek het juis die plasing gedoen om bespreking te ontlok tussen eienaars van sulke gewere. Gebruik dit dus soos julle nou doen.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- jdpretorius
- Hero Member
- Posts: 1306
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
- Location: Pretoria Oos
Re: Husqvarna gewere
Dankie oom Marius
Hier is dan so paar sketse van die aksie (dink dit is die 1640 aksie) wat ek van Gunboard geleen het as dit iemand kan help
Hier is dan so paar sketse van die aksie (dink dit is die 1640 aksie) wat ek van Gunboard geleen het as dit iemand kan help
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
338 WM, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan
Groete, Johan
- jdpretorius
- Hero Member
- Posts: 1306
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
- Location: Pretoria Oos
Re: Husqvarna gewere
Nog een

Hier is 'n indikasie van modelle maar was nie van baie waarde vir my nie.
(ook geleen by Gunboard as ek reg ontdou)
(ook geleen by Gunboard as ek reg ontdou)
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
338 WM, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan
Groete, Johan
-
- Jr. Member
- Posts: 77
- Joined: Tue Nov 15, 2016 7:40 am
- Location: Brakpan
Re: Husqvarna gewere
Ek het so paar jaar terug n man in die jagveld raakgeloop met so 9,3x62. Moet sè ek was baie beindruk met die geweer en die kaliber. Hy wou egter niks weet van verkoop nie. Lyk my die manne wat hulle het hou maar vas.
- Rudiejacobs
- Full Member
- Posts: 184
- Joined: Tue Jan 06, 2015 2:41 pm
- Location: Boksburg
Re: Husqvarna gewere
Daai .270 het my velle ook al op so 2-3 okasies gered. Daai aksie is tops, en na al sy jare is hy nog steed dodelik akuraat.Carlc wrote:Dit lyk my ek gaan dalk myne kwyt wees. Ekt vir my n 7mm magnum gekoop en nou het my dogter al klaar begin skimp dat ek nie twee vlakte gewere nodig het nie.Sy het hierdie jaar n Zebra met die 270 gepiets en nou kyk sy met ander oè na hom.
Rudie.
Sent from my LG-X230 using Tapatalk
30 06 Marlin XL7
25 06 Savage long range hunter.
12G Franchi pomp aksie
Tanfoglio 9mm(kort)
.38 SPL Rossi
The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.
25 06 Savage long range hunter.
12G Franchi pomp aksie
Tanfoglio 9mm(kort)
.38 SPL Rossi
The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.
- jdpretorius
- Hero Member
- Posts: 1306
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
- Location: Pretoria Oos
Re: Husqvarna gewere
Toe ek die 270 gekoop het was hy direk na 'n geweersmid toe om deur te kyk en sommer bedding te doen, een van die ou se kliente kom toe daar aan terwyl hy net aan die geweer wou begin werk en bied hom net daar 3 keer die prys aan wat ek betaal het ...... jy kan raai wat my andwoord was
Myne sal op een of ander stadium seker maar 'n nuwe huis moet kry seinde daar nie iemand is wat hom gaan vertroetel wanneer ek eeeendag lang bome toe gaan nie.

Myne sal op een of ander stadium seker maar 'n nuwe huis moet kry seinde daar nie iemand is wat hom gaan vertroetel wanneer ek eeeendag lang bome toe gaan nie.
338 WM, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan
Groete, Johan
- Capt. Oblivious
- Hero Member
- Posts: 8770
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
- Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
Re: Husqvarna gewere
Jy kon 3 ordentlike kalibers gekoop het !!!jdpretorius wrote: ↑Tue Nov 12, 2019 1:16 pmToe ek die 270 gekoop het was hy direk na 'n geweersmid toe om deur te kyk en sommer bedding te doen, een van die ou se kliente kom toe daar aan terwyl hy net aan die geweer wou begin werk en bied hom net daar 3 keer die prys aan wat ek betaal het ...... jy kan raai wat my andwoord was![]()
Myne sal op een of ander stadium seker maar 'n nuwe huis moet kry seinde daar nie iemand is wat hom gaan vertroetel wanneer ek eeeendag lang bome toe gaan nie.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.