Verskeie 7mm punte te koop soos in fotos. Ek skiet ongelukkig nie die kaliber nie.
Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
7mm Punte
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: 7mm Punte
Sien nie die foto's en pryse nie?JCR wrote: Tue Nov 26, 2019 8:41 am Verskeie 7mm punte te koop soos in fotos. Ek skiet ongelukkig nie die kaliber nie.
Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
-
JCR
- Jr. Member

- Posts: 87
- Joined: Sat Aug 02, 2014 10:33 pm
Re: 7mm Punte
More ek sukkel om die goed op te laai. Stuur sommer u nommer dan stuur ek die fotos aan asb.
Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: 7mm Punte
JCR
My nr. 084 sewe 2 1 vyf 953
My nr. 084 sewe 2 1 vyf 953
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: 7mm Punte
Stuur vir my ook asb 08drie701 vyf89drie
- Nico de Jager
- Hero Member

- Posts: 671
- Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm
Re: 7mm Punte
Vir my ook asb.
O84 6een3 7vyf vier sewe.
O84 6een3 7vyf vier sewe.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: 7mm Punte
JCR wrote: Tue Nov 26, 2019 9:29 am More ek sukkel om die goed op te laai. Stuur sommer u nommer dan stuur ek die fotos aan asb.
Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
JCR, ek stel belang in die koele, maar het nog geen terugvoering van jou gekry nie.
My sel: 0847215953
-
JCR
- Jr. Member

- Posts: 87
- Joined: Sat Aug 02, 2014 10:33 pm
Re: 7mm Punte
Ek stuur more deur wat oor is manne. Jammer hardloop bietjie rond.
Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
-
JCR
- Jr. Member

- Posts: 87
- Joined: Sat Aug 02, 2014 10:33 pm
Re: 7mm Punte
More Manne
Die volgende 7mm is oor, Oom PWV het eerste opsie as hy sou belangstel.
RHINO 140 gr x 42
RHINO 150 gr x 15
Sierra GK 140 gr x 64
Sierra Pro Hunter 120 gr x 85
Hornaday InterB 139 gr x 92
Dis 298 punte in totaal.
Maak my 'n offer.
Groetnis
JC
Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
Die volgende 7mm is oor, Oom PWV het eerste opsie as hy sou belangstel.
RHINO 140 gr x 42
RHINO 150 gr x 15
Sierra GK 140 gr x 64
Sierra Pro Hunter 120 gr x 85
Hornaday InterB 139 gr x 92
Dis 298 punte in totaal.
Maak my 'n offer.
Groetnis
JC
Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: 7mm Punte
Ek hou verby. Soek bietjie swaarder Hornady SST of Sierra MK.

