JAGSTOEL

Hierdie afdeling is vir ander dienste waar daar spasie gekoop word wat nie onder die Handelaars afdeling pas nie.
Post Reply
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

JAGSTOEL

Post by wlm »

skietstoel 080.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: JAGSTOEL

Post by PWV »

Het die stoel wiele? ;) ;)
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: JAGSTOEL

Post by wlm »

PWV wrote:Het die stoel wiele? ;) ;)
Wiele in die vorm van 'n Toyota, Ford of Isuzu kan opsioneel bygesit word. Kontak jou naaste handelaar vir pryse.
User avatar
Willie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 460
Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm

Re: JAGSTOEL

Post by Willie »

Kan die stoel draai ? :) :)
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: JAGSTOEL

Post by wlm »

Willie wrote: Wed Feb 12, 2020 9:38 am Kan die stoel draai ? :) :)
Willie
Hy kan draai en swaai! Kontak my op 08vier 592 sewe4sewe4 dan stuur ek nog fotos.
User avatar
Willie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 460
Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm

Re: JAGSTOEL

Post by Willie »

Sit sommer fotos en prys hier op dat almal kan sien
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: JAGSTOEL

Post by wlm »

Willie wrote: Wed Feb 12, 2020 11:57 am Sit sommer fotos en prys hier op dat almal kan sien
Willie
Ek kan swys maar kan nie fotos plaas nie.
User avatar
Willie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 460
Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm

Re: JAGSTOEL

Post by Willie »

Ek kan weer fotos plaas maar my sweis werke is nie altyd van die beste nie. Stuur fotos na nul agt drie 740 ses agt 7 agt dan laai ek hulle vir jou. NouBUMP ek dan jy advertensie baie vir een dag ;)
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: JAGSTOEL

Post by tripodmvr »

Volgens reëls moet prys dan ook verskyn.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: JAGSTOEL

Post by wlm »

tripodmvr wrote: Wed Feb 12, 2020 1:19 pm Volgens reëls moet prys dan ook verskyn.
R10 000 / Stoel
User avatar
Willie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 460
Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm

Re: JAGSTOEL

Post by Willie »

Volgens GunAfrica is die prys R8000 maar ons sal beter fotos op Jaracal benodig. WLM sal vir my aan stuur sodra hy kan.
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: JAGSTOEL

Post by wlm »

Willie wrote: Wed Feb 12, 2020 1:23 pm Volgens GunAfrica is die prys R8000 maar ons sal beter fotos op Jaracal benodig. WLM sal vir my aan stuur sodra hy kan.
Prys op GunAfrica was nog begin laas jaar se prys. Dit is nou aangepas maar praat met my, dit is droog maar dalk is daar afslag!
Post Reply