Sal waardeer as iemand dalk vir my op quickload na die volgende kan kyk:
Howa 308
Loop: 556mm
Dop lengte 51mm
H2O 55.42gn
44gn N540=Spoed avg 2716 fps
42.3gn=spoed avg 2600 fps
2.873" oal
42.9gn Varget=Spoed avg 2583 fps
42.3gn=spoed avg 2560 fps
2.883" oal
Alles geskiet met cci200 primers.
Kan nog laai tot op 2.893 wat max mag is en is ongelukkig steeds dan omtrent 50thou van die lande af. Sal dit verkies om te bly by die bogenoemde lengtes om feeding issues te vermy. Moet wel sê die varget lengte se groepering het beter gelyk maar SD's baie sleg!
Enige hulp sal waardeer word.
308 met 168gr Berger vld hunting
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 308 met 168gr Berger vld hunting
Die 44gr lading is baie oordruk en nie veilig nie. Kalibreer ek op die 42,3gr lading dan is hoogste node by 42,5gr en 2610vps - druk 56K psi. Ek wil selfs aanraai dat jy die TPL na 72mm verminder om beter greep op die koeël te kry. Jou langer TPL vir die Varget sal dinge nog slegter maak.
Varget 43,4gr vir spoed van 2610vps. Druk 54K psi.
S321 gee teoreties 2647vps en druk van 55K psi.
Varget 43,4gr vir spoed van 2610vps. Druk 54K psi.
S321 gee teoreties 2647vps en druk van 55K psi.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
CassellG
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Mon Jan 15, 2018 2:22 pm
Re: 308 met 168gr Berger vld hunting
Tripodmvr , hoe bepaal jy die node?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 308 met 168gr Berger vld hunting
Looplengte, tipe koeël, TPL en dopvolume is die hoof elemente wat die node bepaal met 'n sekere dryfmiddel. Die node begrip kom uit die OBT teorie (Google OBT Chris Long) en tesame met Quick Load bereken ek die nodespoed en met werklike skiet inligting die lading om dit te kry.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- BenBotha
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Mon Aug 20, 2018 7:18 pm
Re: 308 met 168gr Berger vld hunting
tripodmvr, thanks vir die hulp wil net bietjie uitbreiding hê oor die tpl storie, dink jy ek het nie genoeg kontak nie? Klink my die vld punte is nogal jump sensitive en like in elke geweer 'n enkele lengte dalk 2. Hoekom stel jy die 72mm voor? Gaan dit nie al my data verander nie want nou het jy mos 2 veranderlikes vir die node berekening.
Help asseblief, thanks
Help asseblief, thanks
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 308 met 168gr Berger vld hunting
TPL
Met min greep op die koeël se basis kan dit skeefgedruk word tydens die laaiproses of as dit val. Die norm is gewoonlik kaliberdikte dws 7,82mm in die 308 se geval. Gewoonlik word 80% daarvan as aanvaarbaar beskou. Onthou dat dit die konsentrisiteit van die patroon bepaal.
As jy die korter TPL wil behou probeer dit dan so, maar die kanse op sukses kan dalk minder wees. Andersins kan jy dit nou regstel tesame met die lading en dan 'n paar skote skiet om spoed te verkry. Nou kan QL weer ingespan word.
Met min greep op die koeël se basis kan dit skeefgedruk word tydens die laaiproses of as dit val. Die norm is gewoonlik kaliberdikte dws 7,82mm in die 308 se geval. Gewoonlik word 80% daarvan as aanvaarbaar beskou. Onthou dat dit die konsentrisiteit van die patroon bepaal.
As jy die korter TPL wil behou probeer dit dan so, maar die kanse op sukses kan dalk minder wees. Andersins kan jy dit nou regstel tesame met die lading en dan 'n paar skote skiet om spoed te verkry. Nou kan QL weer ingespan word.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- BenBotha
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Mon Aug 20, 2018 7:18 pm
Re: 308 met 168gr Berger vld hunting
Dankie. So jy sou die bogenoemde ladings laai teen die 72mm en dan weer die data in quickload insit?
Thanks
Thanks
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 308 met 168gr Berger vld hunting
Korrek ja.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br