Goeie dag
Ons hoop maar die paaie gaan oop maak na Lock down. As dit gaan oop maak is hier op waterval safaris paar jag pakette beskikbaar.
Min 1 persoon. Max 6 personne.
Akkomodasie R850 pppd. Wanneer daar gejag word.
Niejagters. R500 pppd.
Akkomodasie sluit in- jag,slaap,hout,koelkamme,slag fooi,jag bakkie. skoon maak van huis. wild uit veld. Gids.
Daar kan gereel word vir middag etes in veld teen R80 pp ekstra.
Uit gesluit - oggend,middag , aand ete. Ys, drink goed. vleis verwerking. Cape van trofees.
By die pakette kan dit vroulik of manlik diere wees of diere met gebreekte horings. Alle diere sal deur die Gids uit gewys word.
Slegs by paket waar staan bul of ram sal dit daai spesifieke dier wees.
pakket no 1.
4x Blouwildebees.
4x Rooibokke.
4x Gemsbokke.
Min 4 jag dae.
R40 000.
paket no 2.
4x Swartwildebees.
4x Gemsbokke.
Totaal. R28 000
paket no 3.
2x Rooibokke. Ramme
1x Gemsbok.
1x Blouwildebees.
R16 000.
paket no 4.
2x Rooibokke.
1x Gemsbok
1x Rooihartbees
1x Blouwildebees
1x Swartwildebees.
min jag dae 4.
R18 000
Hier n lekker paket.
1x Eland Bul.
1x Koedoe Bul.
min 3 Dae jag.
R15 000. (die jag sal n stap jag wees)Geen skiet van die bakkie af nie.
paket no 6.
8 x Rooibokke.
4x Swartwidebees.
Min 5 dae jag.
R17200.
buffel Koei Jag.
1x Buffel Koei.
2 persone 3 dae verblyf met oggend,middag,aand ete ingesluit.
Uitgesluit- eie drink goed,Ys,Cape van trofee,
Totaal R35 000.
Buffel Bul jag.
1x Buffel bul.
2 persone, 3 dae verblyf met oggend,middag,aand ete , Ph ,Cape van Trofee ingesluit.
Uitgesluit- drink goed,texidermy,ens.
R90 000.
Alle prys sluit btw uit.
Deposito betaalbaar om die Paket te boek.
Daar ook spesie lys beskikbaar op ander diere, enige spesifieke versoek op jag van diere is julle welkom om te vra en my te kontak.
Sel. 0730145519. Whapp asb.
Email. watervalsafaris@webmail.co.za
jag oakette beskikbaar Na lockdown.
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13507
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: jag oakette beskikbaar Na lockdown.
Na watse tiepe koedoe bul kyk ons met daai paket saam met die Eland?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: jag oakette beskikbaar Na lockdown.
Goeie dag Capt
Nee dit sal net n gewone 40 tot 45 duim bul wees. Gaan nou nie trofee wees nie.
Die pakette is nie trofee diere nie, is maar biltong jagte.
Die Eland sal ook n mooi volwasse bul wees.
Nee dit sal net n gewone 40 tot 45 duim bul wees. Gaan nou nie trofee wees nie.
Die pakette is nie trofee diere nie, is maar biltong jagte.
Die Eland sal ook n mooi volwasse bul wees.
- skollie
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Fri Aug 19, 2016 1:53 pm
Re: jag oakette beskikbaar Na lockdown.
Ek hou maar duim vas dat ons nog daar sal kan uitkom na die lockdown........ Paar baie lekker pakkette daar Boetie
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: jag oakette beskikbaar Na lockdown.
Hello Andre
Ja ek hoop ook so, en ons het so goeie reen gehad , en die wild is mooi. Kom ons hou duim vas.
maar dit sal baie lekker wees as julle hier is.
Ja ek hoop ook so, en ons het so goeie reen gehad , en die wild is mooi. Kom ons hou duim vas.
maar dit sal baie lekker wees as julle hier is.
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: jag oakette beskikbaar Na lockdown.
Jag paket no 1 en No 4 en no 5 is klaar verkoop. Baie dankie.
Res is nog beskikbaar.
Res is nog beskikbaar.
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: jag oakette beskikbaar Na lockdown.
Goeie dag
Die manne in die Noord Kaap is welkom om te kom jag. Aangesien ons nou weer mag rond beweeg in ons provinsies.
Die wild is mooi die jaar. Van biltong tot Trofee jag.
Groete.
Die manne in die Noord Kaap is welkom om te kom jag. Aangesien ons nou weer mag rond beweeg in ons provinsies.
Die wild is mooi die jaar. Van biltong tot Trofee jag.
Groete.
