Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek het ñ dag voor die lockdown my nuwe 308 Howa gekry. Het gister kans gekry om hom te toets op my baas se privaat skietbaan. Daar is tien skote op 300m 147gr FNM surplus ammunisie. Ek kan nie wag om te sien hoe die groeperings gaan lyk na ek behoorlike lading ontwikkeling gedoen het nie.
20200506_193547.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Beretta 9mm
BRNO .22
Lee Enfield .303 Brit
Howa 308 Win
Was gister oggend by Krokodilspuit skietbaan, ek het intussen my PST gen2 op my 223 gesit en lekker gespeel.
Die wind uit die ooste het nie teleur gestel nie en het gereeld tot 25km/h gegust. EK moes 2.5Mrad hou vir wind.
Kon darem op die 2MOA gong bevestig ek tref centre voor ek die klein een aangepak het.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Anschutz 22LR
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
Toyrsi wrote: Mon Mar 29, 2021 7:17 am
10 skote op 900m.
3 skote regs, stel toe 0.1mrad links skiet 4 skote en kom toe 0.1mrad op en skiet weer 3 skote.
147eld
6.5C
Sent from my JNY-LX1 using Tapatalk
Manne en die is met 'n standaard Howa 6.5Creed met swart rubberkolf. Mooi geskiet ou mater
Ons laaste Super League.
2 sighters en 5 vir score op 700m, daai een stoute punt gedrop op skoot 3. Loshande die meeste pret wat jy met jou klere aan kan he, ek kan nie wag vir die volgende een nie
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Capt. Oblivious wrote: Wed Jun 30, 2021 2:00 pm
Ons laaste Super League.
2 sighters en 5 vir score op 700m, daai een stoute punt gedrop op skoot 3. Loshande die meeste pret wat jy met jou klere aan kan he, ek kan nie wag vir die volgende een nie
Capt. Oblivious wrote: Wed Jun 30, 2021 2:00 pm
Ons laaste Super League.
2 sighters en 5 vir score op 700m, daai een stoute punt gedrop op skoot 3. Loshande die meeste pret wat jy met jou klere aan kan he, ek kan nie wag vir die volgende een nie
Baie mooi Siebie. Slr loop mooi.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
Blikkies Cappy, daai is nou wragtig mooi gegooi! Darem maar eienaardig hoe die goed werk, jy kry dit reg om op 700m die klein bull te kry, maar nie jou kamer 40m weg nie... Jy bly maar eenvoudig net n ongelooflike spesiale persoon.
Wouter Roets wrote: Thu Jul 01, 2021 8:45 am

Ons spesiale maaitjie...

ek het hom gekry na die trappe my vinnig af gehelp het
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Wouter Roets wrote: Thu Jul 01, 2021 8:45 am
Blikkies Cappy, daai is nou wragtig mooi gegooi! Darem maar eienaardig hoe die goed werk, jy kry dit reg om op 700m die klein bull te kry, maar nie jou kamer 40m weg nie... Jy bly maar eenvoudig net n ongelooflike spesiale persoon.
Tikka SuperVarmint 260 Rem
Tikka SuperVarmint 300 WinMag
Howa 243 Win
Howa 22-250 Rem
BRNO Mod 2 .22
Tikka GRTech 22-250 Rem