Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek wil iets tog weet wat se speakers gebruik julle op die roep toestelle en AMP.
Ek het die goed nou gekoop maar dit werk nie. My klank is te sag???
Ek sal dit waardeur as julle my kan help.
Groete
Naand Hunter,
Ek het een aand met my standby MP3 geroep(nog splinter nuut, 1e x), maar kon ook nie lekker hoor nie. Die volgende dag met hom gesit en karring, toe het die draad net nie lekker kontak gemaak nie. Ek skiet nou al die afgelope 6 maande met hom nadat die no. 1 opgepak het.
Maak net seker van dit, ek het met `n naald net die plaatjietjie, baie klein, binne-in die gaatjie bietjie oop/toe, hoe ookal ges?, gebuig sodat die pennetjie stuiwer sit en alle sagte volume op `n einde.
As dit nie werk nie, kry maar "proffesionele" hulp.
Sterkte Izak