87 gr Hornady V-max en Vithavouri N550
- Killzone
- Hero Member

- Posts: 646
- Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm
87 gr Hornady V-max en Vithavouri N550
Goeie dag lede.
Ek help 'n vriend wat nou vir die eerste keer gaan herlaai vir sy Howa. 243 Bull barrel (24 duim)
Ek sien die die Hornady 87 gr Vmax op Vithavouri se website nie. Ek het gedink om een van die 85 gr of 90 gr koeëls se begin lading as aanduiding te gebruik, maar hulle verskil verskriklik baie van mekaar. So die veiligste manier sal wees om bekwame mense vir hulp te vra.
Hy gaan Lapua doppe en Federal LRP gebruik.
Julle waardevolle insette sal waardeer word.
Groete
KZ

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 87 gr Hornady V-max en Vithavouri N550
Vir 'n beginpunt. Hierdie is middelmatige ladings wat nog veilige druk behoort te gee. Gaan aanvanklik met 1gr inkremente op sodat ons die brandtempo kan verkry. Ladings van 40, 41 en 42gr behoort ons te wys watter rigting ons moet gaan. Spoed moet gemeet word om QL te kan gebruik. Die node lyk asof dit naby 3020vps is. Wanneer julle die' spoed oorskry kan julle dan briek trap. Die hoër node is naby maksimum druk, so ons sal dit mooi moet uitkyk en beplan.
Julle kan net een of 3 skote per lading skiet - julle keuse. Met daardie inligting en die gemete looplengte en dopvolume asook die TPL kan ons dan beter data bereken. Komponente is nou skaars en duur, daarom die enkelskoot aanbeveling.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Killzone
- Hero Member

- Posts: 646
- Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm
Re: 87 gr Hornady V-max en Vithavouri N550
Ek is baie dankbaar vir jou insette M. Baie baie dankie. Ek glo ons sal volgende week oor my Chrono kan skiet.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2940
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: 87 gr Hornady V-max en Vithavouri N550
Stem saam Tripod. Ek op vakansie en nie leêr byderhand nie. Reg onthou is die algemeen bekende plat skiet - lees maks veilige lading - vir 24” by 3070 vps. Jy sal dit ook raaklees.
Myne daar, ook met 87gr Hornady SP/(interlock). Super akuraat.
Hierdie is algemene 243 kennis, hoekom is almal so stil? Help bietjie. Lyk my die vis loop.
Beste.

Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 87 gr Hornady V-max en Vithavouri N550
Ek het nou na VV se verwarrende ladings gekyk. Hou die spoed goed dop. Indien 40gr meer gee as 3020vps, stop die verdere skiet van die hoër ladings.
Maak ook net seker julle is nie in die lande in nie. Ek het met TPL van 67mm gewerk. Probeer ten minste 1mm sprong kry.
Maak ook net seker julle is nie in die lande in nie. Ek het met TPL van 67mm gewerk. Probeer ten minste 1mm sprong kry.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Killzone
- Hero Member

- Posts: 646
- Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm
Re: 87 gr Hornady V-max en Vithavouri N550
Ek maak so. Baie dankie. Indien die spoed meer gaan wees met 40 gr N550, wat moet ek doen?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 87 gr Hornady V-max en Vithavouri N550
Stop dan liewers, want dan is die brandtempo hoër as die in QL. Ek wil nie dat jy drukprobleme kry nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Killzone
- Hero Member

- Posts: 646
- Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm
Re: 87 gr Hornady V-max en Vithavouri N550
Ek verstaan, baie dankie.
- Killzone
- Hero Member

- Posts: 646
- Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm
Re: 87 gr Hornady V-max en Vithavouri N550
Uituidelik vandag by die skietbaan uitgekom. Dit was n lekker warm dag. Ek het him gehelp om maks TPL te bepaal wat 68.1 mm was. Ons het toe gelaai oo 67.1 mm. Die gemiddelde spoed was 3084 fps. Hy het toe n groepering op 100 m geskiet wat ook nie te sleg was nie, maar eknis oortuig hy kan beter doen. Sal jy voorstel ons gaan 39.5 gr toe?tripodmvr wrote: Sun Dec 20, 2020 5:24 pm Ek het nou na VV se verwarrende ladings gekyk. Hou die spoed goed dop. Indien 40gr meer gee as 3020vps, stop die verdere skiet van die hoër ladings.
Maak ook net seker julle is nie in die lande in nie. Ek het met TPL van 67mm gewerk. Probeer ten minste 1mm sprong kry.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 87 gr Hornady V-max en Vithavouri N550
Julle kan net een of 3 skote per lading skiet - julle keuse. Met daardie inligting en die gemete looplengte en dopvolume asook die TPL kan ons dan beter data bereken. Komponente is nou skaars en duur, daarom die enkelskoot aanbeveling.
As julle die bykomende inligting gee dan kan QL 'n beter lading bereken.
As julle die bykomende inligting gee dan kan QL 'n beter lading bereken.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Killzone
- Hero Member

- Posts: 646
- Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm
Re: 87 gr Hornady V-max en Vithavouri N550
Baie dankie. Ek stuur dit môre aan