Schultz & Larsen gewere

Hierdie afdeling is vir ander dienste waar daar spasie gekoop word wat nie onder die Handelaars afdeling pas nie.
Post Reply
vlakhaas1975
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Wed Jul 07, 2021 7:43 pm

Schultz & Larsen gewere

Post by vlakhaas1975 »

Goeie naand

Ek is nuut op die groep en verneem graag of enigiemand Schultz & Larsen gewere te koop het, of dalk weet van iemand wat wil verkoop.

Groete

Johan
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Schultz & Larsen gewere

Post by tripodmvr »

Welkom hier by ons. Hieronder is 'n skakel waar die' gewere bespreek is.

viewtopic.php?f=72&t=77068&p=808829&hil ... lz#p808829
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2952
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Schultz & Larsen gewere

Post by Lategan1 »

Impala Arms, Bloemfontein. Kontakpersoon is of was Klaas.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
vlakhaas1975
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Wed Jul 07, 2021 7:43 pm

Re: Schultz & Larsen gewere

Post by vlakhaas1975 »

tripodmvr wrote: Wed Jul 07, 2021 8:25 pm Welkom hier by ons. Hieronder is 'n skakel waar die' gewere bespreek is.

viewtopic.php?f=72&t=77068&p=808829&hil ... lz#p808829
Dankie, ek sal dit definitief lees.
User avatar
Wielie Waps
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am

Re: Schultz & Larsen gewere

Post by Wielie Waps »

@ Lategan1 - Impala arms bestaan lankal nie meer nie.
Daai man het lelike moetie goete in sy vrieskas aangehou. Kom ons sê maar net "the man on the boat was taken out by a knife"........
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2952
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Schultz & Larsen gewere

Post by Lategan1 »

😂😂

Nie geweet nie, Kapenaar. Het naam en nommer van vorige onderhandeling gehad. Gekyk na ‘n 6.5x55mm in die winkel, beslis nie na moetie voorraad in sy vrieskas nie!!

Ek sien toevallig 30.06 op Guntree, kan nie sien of al verkoop nie @ R14000.00.

Dankie.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Blitzzz
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm

Re: Schultz & Larsen gewere

Post by Blitzzz »

Op Guntree.co.za Lategan? Daai website is mos lank al tot nuut. Is dit nie Gun Africa nie?


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13573
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Schultz & Larsen gewere

Post by Capt. Yoda »

Lategan, refresh bq daai balckberry van jou se browser
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2952
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Schultz & Larsen gewere

Post by Lategan1 »

@Blitzz, jy roer lekker! Ek is bewus, guntree bring my steeds daar uit! Bl.1. Moet bysê, en lees nie einlik daar nie. Ek glo in Jaracal. ++>:

@Oblivious, net so :laugh: Ek hou nie van verandering as dit nie ‘n verbetering is nie :police:

Ten minste is ons groot karakter agter tralies.

Beste.
Last edited by Lategan1 on Thu Jul 08, 2021 10:01 am, edited 1 time in total.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
HeinM
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 497
Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm

Re: Schultz & Larsen gewere

Post by HeinM »

vlakhaas1975 wrote: Wed Jul 07, 2021 8:13 pm Goeie naand

Ek is nuut op die groep en verneem graag of enigiemand Schultz & Larsen gewere te koop het, of dalk weet van iemand wat wil verkoop.

Groete

Johan
Johann Bezuidenhout hier in Tulbagh het 'n klomp S&L gewere. Die versameling was sy pa sin. Oom CP. Die oom het nogal 'n boek geskryf oor die gewere - en hy het vir my een gegee, destyds. Jy kan met Johann gesels - dalk sit hy jou op 'n spoor.
https://www.southafricanlawyer.co.za/la ... r/tulbagh/

Ek sou wel seker maak dat die S&L wat jy koop voorste sluitnokke het en nie agter nie... ::)

Mooi dag daar!
BenJacobs
Hero Member
Hero Member
Posts: 880
Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm

Re: Schultz & Larsen gewere

Post by BenJacobs »

Goeie môre. Ons het een te koop hier by ons geweer winkel op die dorp. Bitter mooi wapen!

Dit is 'n 7x61 sharpe & hart.
Hy kom met 200 doppe en 160 rondtes. Bair mooi opgepas. Die oom soek R20 000 vir hom.
Laat weet gerus of ek moet fotos aanstuur.
Groete Ben
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Schultz & Larsen gewere

Post by Diesel Dog »

.270 Schultz & Larsen het jagmaat in n gestig laat beland! Van hy Howa 6.5x55 skiet laat hulle hom naweke en saans uit. :laugh: :laugh:

DD
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Schultz & Larsen gewere

Post by ruaanb »

BenJacobs wrote:Goeie môre. Ons het een te koop hier by ons geweer winkel op die dorp. Bitter mooi wapen!

Dit is 'n 7x61 sharpe & hart.
Hy kom met 200 doppe en 160 rondtes. Bair mooi opgepas. Die oom soek R20 000 vir hom.
Laat weet gerus of ek moet fotos aanstuur.
Groete Ben
Daai is n lekker kaliber. Juis eendag met Johan sin daar by ons vriend Tau in Tulbach geskiet.
HeinM
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 497
Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm

Re: Schultz & Larsen gewere

Post by HeinM »

ruaanb wrote: Thu Jul 08, 2021 12:13 pm
BenJacobs wrote:Goeie môre. Ons het een te koop hier by ons geweer winkel op die dorp. Bitter mooi wapen!

Dit is 'n 7x61 sharpe & hart.
Hy kom met 200 doppe en 160 rondtes. Bair mooi opgepas. Die oom soek R20 000 vir hom.
Laat weet gerus of ek moet fotos aanstuur.
Groete Ben
Daai is n lekker kaliber. Juis eendag met Johan sin daar by ons vriend Tau in Tulbach geskiet.
Jip. Baie oemf daar ;) Hy is net 'n moerskont om voor te herlaai. Die 7x61S&H se kamers verskil blykbaar ietwat (by die skouer gedeelte) en die fabrieksmatryse smaak nie daai nie.. My ou pel Alf het altyd Johann se patrone herlaai en ek was menigte middag by wat hy sit en frons het...
vlakhaas1975
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Wed Jul 07, 2021 7:43 pm

Re: Schultz & Larsen gewere

Post by vlakhaas1975 »

BenJacobs wrote: Thu Jul 08, 2021 10:25 am Goeie môre. Ons het een te koop hier by ons geweer winkel op die dorp. Bitter mooi wapen!

Dit is 'n 7x61 sharpe & hart.
Hy kom met 200 doppe en 160 rondtes. Bair mooi opgepas. Die oom soek R20 000 vir hom.
Laat weet gerus of ek moet fotos aanstuur.
Groete Ben
Naand Ben

Ek sal dit waardeer indien jy fotos en besonderhede kan aanstuur. Die spesifieke model is nogal vir my belangrik.

O ja, manne ek is Johan, oom Coen se seun. :) Lekker aand.
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Schultz & Larsen gewere

Post by ruaanb »

Welkom hier tyd dat ons weer gaan lood gooi
Post Reply