Magnum Skietbaan - Donkerhoek PTA
Kom geniet die dag saam met ons kaartjies beperk met meeste van die lede wat al hulle plekke geboek het.
Jy gaan so 30 rondtes nodig he vir die dag en bring maar jou EDC of handwapen ook saam met ekstra rondtes om mee te speel op aparte baan.
Kalibers wat kwalifisieer vir die dag is 9.3 en groter maar jy kan enige iets kom skie wat jy wil en kyk of jy die grootwild gaan oorleef.
Juniors en vrouens welkom teen verlaagde prys.
R450.00 per skut vir 'n besoeker.
Gee jou lekker vet pret met groot kaliber roer wat stof opgaar in die kluis paar rondtes met jou handwapen as jy sou wou en 'n lekker spitbraai ete na die tyd. Bring net jou eie drink goed.
Daar is pryse vir die dag lucky draw asook 'n veiling.
Stuur jou vrae vir inskrywing an admininfo@bigbore.org of skakel ons admin dame tussen 8am en 1pm 073 219 9278

