Kan nie reply nie

Post Reply
stan man

Kan nie reply nie

Post by stan man »

Ek wil op n pos of 2 reageer maar sodra ek n pos oopmaak is dit grys en kan ek niks doen nie.
Jammer om vir hulp te vra..
Noem my ou dommie.
O - ja... ek wil al my boodskappe delete . Hoe doen ek dit ?
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1868
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Kan nie reply nie

Post by Ratel »

Ek vermoed jy moet na regs scroll en dan chrome of tapatalk kies. Dan weer links scroll en dan kan jy reply.
Maak 'n verskil
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Kan nie reply nie

Post by tripodmvr »

Is daar 'n rede hoekom jy alles wil uitvee?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply