Haelgeweer opleiding
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5122
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Haelgeweer opleiding
Manne ek is opsoek na iemand wat basiese opleiding/hulp kan gee met haelgeweer skiet. Iemand wat kan kyk na mounting, deurvolg en sommer of ek voor, agter, hoog of laag skiet. Letterlik die basics vir 'n begin.
Ek het nou al iemand se naam gekry maar soos dit maar gaan is die man redelik besig en kan ek sien ons gaan sukkel om mekaar by 'n skietbaan raak te loop.
Enige verwysings rondom Pretoria sal welkom wees. Ek is by SA jagters maar ken niemand daar wat kan help met haelgeweer skiet nie.
Ek het nou al iemand se naam gekry maar soos dit maar gaan is die man redelik besig en kan ek sien ons gaan sukkel om mekaar by 'n skietbaan raak te loop.
Enige verwysings rondom Pretoria sal welkom wees. Ek is by SA jagters maar ken niemand daar wat kan help met haelgeweer skiet nie.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2940
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Haelgeweer opleiding
By die kleiduif skietklubs is daar altyd manne wat inwillig. Betaling is baie keer ‘n ronde of twee se skiet.
Van die afgetredes doen dit vir ‘n ekstra. Luister by klubkaptein/ bestuurder of kroegman. Hulle weet wie ken.
Beste.
Van die afgetredes doen dit vir ‘n ekstra. Luister by klubkaptein/ bestuurder of kroegman. Hulle weet wie ken.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5122
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Haelgeweer opleiding
Dankie Lategan. Hier by ons rond sien ek meeste klubs vereis dat jy of self lid moet wees of saam 'n lid as gas kom skiet. Ek kyk uit daarvoor maar nog niks op die horison nie.Lategan1 wrote: Tue Aug 23, 2022 6:17 pm By die kleiduif skietklubs is daar altyd manne wat inwillig. Betaling is baie keer ‘n ronde of twee se skiet.
Van die afgetredes doen dit vir ‘n ekstra. Luister by klubkaptein/ bestuurder of kroegman. Hulle weet wie ken.
Beste.
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1831
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
- Jassie
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm
Re: Haelgeweer opleiding
Raakskiet....
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
- herman.bonsma
- Jr. Member

- Posts: 54
- Joined: Tue Dec 22, 2020 7:46 am
Re: Haelgeweer opleiding
Môre PvdW, ek weet so ‘n klein bietjie van die basiese beginsels en help graag. (Ook maar besig maar kan plan maak). Grte, Herman Bonsma 0828084714
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Haelgeweer opleiding
herman lieg vir jou hy is een van die bestes in die land
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5122
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Haelgeweer opleiding
Nee Rudi, waar ek skiet is geen disipline nie
Wil net basiese tegniek aanleer om darm te lyk of ek weet wat ek doen,
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5122
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Haelgeweer opleiding
Dankie Herman, ek wag net vir my kaartjie dan kontak ek jou. Ek besef ons is almal besig. Indien dit werk pas ons dit in soos dit pas. Ek het darm geen haas nie.herman.bonsma wrote: Thu Aug 25, 2022 8:23 am Môre PvdW, ek weet so ‘n klein bietjie van die basiese beginsels en help graag. (Ook maar besig maar kan plan maak). Grte, Herman Bonsma 0828084714
Sent from my iPhone using Tapatalk
- herman.bonsma
- Jr. Member

- Posts: 54
- Joined: Tue Dec 22, 2020 7:46 am
Re: Haelgeweer opleiding
Reg so. 
Sent from my iPhone using Tapatalk

Sent from my iPhone using Tapatalk
-
obasch
- Hero Member

- Posts: 721
- Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am
Re: Haelgeweer opleiding
Dankie Lategan. Hier by ons rond sien ek meeste klubs vereis dat jy of self lid moet wees of saam 'n lid as gas kom skiet. -
Peet, dis is nie waar nie hoor, by Wattlespring, Waterhaven en Centurion Gun Club is nie-lede welkom om te kom geraas maak en kleie breek. Sover ek weet is dit net by Sterkfontein waar jy lid (of lid van SA Wingshooters) moet wees.
Peet, dis is nie waar nie hoor, by Wattlespring, Waterhaven en Centurion Gun Club is nie-lede welkom om te kom geraas maak en kleie breek. Sover ek weet is dit net by Sterkfontein waar jy lid (of lid van SA Wingshooters) moet wees.
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Haelgeweer opleiding
Ok nie waar nie by sterfontein is jy welkom ek is lid daar
as jy wil gaan laat weet my ek sal jou ook n bietjie kan help
as jy wil gaan laat weet my ek sal jou ook n bietjie kan help
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Haelgeweer opleiding
Ek dink Jas en Peet wil die volgende vermy :-
Ek staan byvoorbeeld soos 'n kampioen,
maar skiet soos 'n pampoen !!!!!!
Ek staan byvoorbeeld soos 'n kampioen,
maar skiet soos 'n pampoen !!!!!!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5122
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Haelgeweer opleiding
Nee oom Marius, Oom weet mos ek staan soos 'n pampoen en skiet soos 'n pampoen. Call a spade a spade pleasetripodmvr wrote: Sat Aug 27, 2022 3:45 pm Ek dink Jas en Peet wil die volgende vermy :-
Ek staan byvoorbeeld soos 'n kampioen,
maar skiet soos 'n pampoen !!!!!!
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5122
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Haelgeweer opleiding
Dankie almal. ek vertrou ek gaan reg kom met hulp hier. Wardeer almal se terugvoer.
