Spoor Bullet Company.
-
Kolhasie
- Hero Member

- Posts: 547
- Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm
Re: Safari Bullet Company.
DAAI 180 GAAN MOOI LOOP IN MY 300WM
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Safari Bullet Company.
Rudi,
Sit 'n pole op sodat mense kan kies wat se kaliber volgende ek kies 6.5mm 140gr.
Daai 30. 180gr gaan loop soos stroop.
Sit 'n pole op sodat mense kan kies wat se kaliber volgende ek kies 6.5mm 140gr.
Daai 30. 180gr gaan loop soos stroop.
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1864
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Safari Bullet Company.
Ek vermoet dat as ek 6.5 gaan maak dit gaan n 130gr moet wees.Frederik wrote:Rudi,
Sit 'n pole op sodat mense kan kies wat se kaliber volgende ek kies 6.5mm 140gr.
Daai 30. 180gr gaan loop soos stroop.
Anders gaan die koeel te lank wees.
Daar is ook n paar manne wat vir n 270 gevra het.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Safari Bullet Company.
Bloody Needmores wat nie lang koele kan vat nie !!!!
Ek praat nou van ordentilike kaliber 6.5 x 55
Ek praat nou van ordentilike kaliber 6.5 x 55
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8003
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Safari Bullet Company.
'n 140gr wat 35.5mm lank is behoort nog mooi te werk in 'n 8 twist, so ook 'n 160gr van 37mm lank.Rudi Fischer wrote: Thu Mar 23, 2023 12:55 pmEk vermoet dat as ek 6.5 gaan maak dit gaan n 130gr moet wees.Frederik wrote:Rudi,
Sit 'n pole op sodat mense kan kies wat se kaliber volgende ek kies 6.5mm 140gr.
Daai 30. 180gr gaan loop soos stroop.
Anders gaan die koeel te lank wees.
Daar is ook n paar manne wat vir n 270 gevra het.
-
Charles7x57
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Thu Sep 13, 2018 7:07 pm
Re: Safari Bullet Company.
Dalk n 170gr of 175gr in 7mm (.284)
Dit behoort mooi te werk in my 1895 7x57
Dit behoort mooi te werk in my 1895 7x57
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1864
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Safari Bullet Company.
Selfde as die 6.5, sal n 160gr .284 moet weesCharles7x57 wrote:Dalk n 170gr of 175gr in 7mm (.284)
Dit behoort mooi te werk in my 1895 7x57
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Safari Bullet Company.
Julle moet onthou dat die SBC koeël 'n koper skag het met lood voor in. Dit beteken dat die konvensionele gewigte vir loodkern kan veroorsaak dat die koeëls te lank raak en nie stabiliseer in ouer gewere nie. PMP het daardie fout met die ou Barnes X koeëls gemaak en die 175gr 7mm kalibers kon nie stabilisasie verkry nie. Hul premium reeks ammunisie het dus gefaal a.g.v. die besluit en akkuraatheid was swak.
SBC se penetrasie vermoë is nou al uitgewys as bo gemiddeld en 'n swaarder koeël is dus nie noodwendig die antwoord nie. Rudi eksperimenteer sekerlik en die akkuraatheid verkry is baie goed - goed genoeg vir die jag aanwending in elk geval. 'n 160gr 7mm sal baie goed werk.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13573
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Safari Bullet Company.
Oom 3Poot Rudie, se koels is basies so lank soos n Aframe in die selle gewig, dalk so n rapsie langer hulle is nie Barness lengtes nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Charles7x57
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Thu Sep 13, 2018 7:07 pm
Re: Safari Bullet Company.
Ek kon nog nooit iets ligter as n 170gr koeel kry om te groepeer in my geweer nie . Dis n ou militere mauser.
Dalk met die ekstra lengte behoort n 160gr te werk in hom, wat dit n lekker kombinasie sal maak vir die bos.
Dalk met die ekstra lengte behoort n 160gr te werk in hom, wat dit n lekker kombinasie sal maak vir die bos.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7557
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Safari Bullet Company.
Rudie
Moet nou nie gaan staan en n kan wurms hier oop maak nie. Hou by jou uitgewerkte SD syfer vir al die verskillende kalibers vir n begin.
Groetnis
Wouter
Moet nou nie gaan staan en n kan wurms hier oop maak nie. Hou by jou uitgewerkte SD syfer vir al die verskillende kalibers vir n begin.
Groetnis
Wouter
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1864
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Safari Bullet Company.
Maar dis lekker.Wouter Roets wrote:Rudie
Moet nou nie gaan staan en n kan wurms hier oop maak nie. Hou by jou uitgewerkte SD syfer vir al die verskillende kalibers vir n begin.
Groetnis
Wouter
Kyk nou hoe lekker chat die manne vir n slag

Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
-
Maroelas
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Fri Apr 18, 2014 3:41 pm
Re: Safari Bullet Company.
Kan nie wag om daardie 180gr te toets in my 30-06 nie!
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8003
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Safari Bullet Company.
Uit my kortloop 30-06 behoort ek die 180gr teen so 2650fps te kan stoot teenoor 'n 165gr van so 2800 fps. Op jagafstande vir die 30-06 is daar nie regtig 'n verskil in trajek nie. Met die 300WM lyk dit my of ek die 180gr te vinnig sal kan skiet aangesien ek nou 'n 208gr skiet teen so 3025fps
Ek wag geduldig en hopelik kry ek iets om met hulle te jag die jaar. Ek neem aan hulle sal net so goed werk soos die ander en Rudi gaan dit die naweek bevestig
Ek wag geduldig en hopelik kry ek iets om met hulle te jag die jaar. Ek neem aan hulle sal net so goed werk soos die ander en Rudi gaan dit die naweek bevestig
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13573
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Safari Bullet Company.
Soek maar vir jou n blik RL 17 vir daai 30.06, daai koels is net so sterk/goed soos die anderArnold wrote: Fri Mar 24, 2023 8:06 am Uit my kortloop 30-06 behoort ek die 180gr teen so 2650fps te kan stoot teenoor 'n 165gr van so 2800 fps. Op jagafstande vir die 30-06 is daar nie regtig 'n verskil in trajek nie. Met die 300WM lyk dit my of ek die 180gr te vinnig sal kan skiet aangesien ek nou 'n 208gr skiet teen so 3025fps![]()
Ek wag geduldig en hopelik kry ek iets om met hulle te jag die jaar. Ek neem aan hulle sal net so goed werk soos die ander en Rudi gaan dit die naweek bevestig![]()
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3950
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Safari Bullet Company.
Ja dit is nog nie bekend aan my vriende en familie nie, maar ek het 'n .300WM gekoop. My vrou slaap nou so 5cm verder van my af en my hond kan my nie in die oge kyk nie.......So nou 150 of 180gr???? Gaan die roer in Namibië los so hy gaan net bakkie jag en meestal Springbokke en die odd Gemsbok en Kudu. skote onder 300meter is skaars, bitter skaars.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Safari Bullet Company.
Ai toe koop jy n grootmens 270. LOL.
Gooi daai 180gr van Rudi.
Gooi daai 180gr van Rudi.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8003
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Safari Bullet Company.
Die bietjie spoed wat ek gaan wen met RL17 bo S365 regverdig nie die koste nie. 180gr @ 2650fps uit n 20" 30-06 is nie vêr agter die +-2700fps wat RL17 dalk kan gee nie.Capt. Oblivious wrote:Soek maar vir jou n blik RL 17 vir daai 30.06, daai koels is net so sterk/goed soos die anderArnold wrote: Fri Mar 24, 2023 8:06 am Uit my kortloop 30-06 behoort ek die 180gr teen so 2650fps te kan stoot teenoor 'n 165gr van so 2800 fps. Op jagafstande vir die 30-06 is daar nie regtig 'n verskil in trajek nie. Met die 300WM lyk dit my of ek die 180gr te vinnig sal kan skiet aangesien ek nou 'n 208gr skiet teen so 3025fps![]()
Ek wag geduldig en hopelik kry ek iets om met hulle te jag die jaar. Ek neem aan hulle sal net so goed werk soos die ander en Rudi gaan dit die naweek bevestig![]()
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8003
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Safari Bullet Company.
Laat weet my wanneer daai 7mm beskikbaar istau wrote: Fri Mar 24, 2023 10:06 am Ja dit is nog nie bekend aan my vriende en familie nie, maar ek het 'n .300WM gekoop. My vrou slaap nou so 5cm verder van my af en my hond kan my nie in die oge kyk nie.......So nou 150 of 180gr???? Gaan die roer in Namibië los so hy gaan net bakkie jag en meestal Springbokke en die odd Gemsbok en Kudu. skote onder 300meter is skaars, bitter skaars.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3950
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Safari Bullet Company.
EK moet anders gaan Siebert dit nie maak nie, ek weet nie wat belowe Rudi hom nieGerhardu wrote: Fri Mar 24, 2023 10:32 am Ai toe koop jy n grootmens 270. LOL.
Gooi daai 180gr van Rudi.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3950
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Safari Bullet Company.
Arnold wrote: Fri Mar 24, 2023 1:16 pmLaat weet my wanneer daai 7mm beskikbaar istau wrote: Fri Mar 24, 2023 10:06 am Ja dit is nog nie bekend aan my vriende en familie nie, maar ek het 'n .300WM gekoop. My vrou slaap nou so 5cm verder van my af en my hond kan my nie in die oge kyk nie.......So nou 150 of 180gr???? Gaan die roer in Namibië los so hy gaan net bakkie jag en meestal Springbokke en die odd Gemsbok en Kudu. skote onder 300meter is skaars, bitter skaars.![]()
Nee hoe moet ek die .300 se kwesbokke dood skiet???
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13573
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Safari Bullet Company.
Just stick we me brother
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
JDKey
- Sr. Member

- Posts: 318
- Joined: Fri Apr 12, 2013 9:14 am
Re: Safari Bullet Company.
Kan ons al bestellings plaas
…
Sent from my iPhone using Tapatalk
…Sent from my iPhone using Tapatalk
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Safari Bullet Company.
Ekt al Tau gesmeek vir daai 7mm. Hy wil niks weet nie.Arnold wrote: Fri Mar 24, 2023 1:16 pmLaat weet my wanneer daai 7mm beskikbaar istau wrote: Fri Mar 24, 2023 10:06 am Ja dit is nog nie bekend aan my vriende en familie nie, maar ek het 'n .300WM gekoop. My vrou slaap nou so 5cm verder van my af en my hond kan my nie in die oge kyk nie.......So nou 150 of 180gr???? Gaan die roer in Namibië los so hy gaan net bakkie jag en meestal Springbokke en die odd Gemsbok en Kudu. skote onder 300meter is skaars, bitter skaars.![]()
-
Michael vanzyl
- Jr. Member

- Posts: 62
- Joined: Mon Nov 25, 2019 11:56 am
Re: Safari Bullet Company.
Wanneer kan ons bestellings plaas vir die 30 cal 180 gr . Brand om hulle te gebruik