Gesoek Jakal velle
-
consto01
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Tue Mar 21, 2023 10:04 am
Gesoek Jakal velle
Hi, Ek is opsoek na jakals velle . Ek moet Viking uitrusting maak. Cell 083 309 2348. Constant
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Gesoek Jakal velle
Waar is jy in die wêreld? Daar is heelwat jakkalsjagters, maar hoe nader aan jou hoe beter.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Gesoek Jakal velle
Die probleem is nie die beskikbaarheid van dooie jakkalse nie maar wie dit na 'n hele nag se jag gaan slag. In kort jy gaan 'n jakkalsjagter 'n hele paar rand per vel moet offer om hom omgepraat te kry om na 'n hele nag se jag nog te gaan staan en 'n jakkals afslag
. Ek sal maar op die kantlyn staan met daai een

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Gesoek Jakal velle
Daarom my vraag oor sy staanplek. Hy sal self moet afslag. Die jakkalsjagter se taak is om dood te skiet met geen verdere verpligtinge nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Gesoek Jakal velle
Ek verkoop hulle op bestelling, geslag, gesout bad en dan uit gehang om te droog. Nie gelooi nie. Ek doen dit slegs op bestelling. Bestelling vat ook soms lank om te vul, omdat ons die goed moertoe skiet 80% van die tyd.
Ek is op Nottingham Road KZN
Nul 72 526 38driedrie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek is op Nottingham Road KZN
Nul 72 526 38driedrie
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
consto01
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Tue Mar 21, 2023 10:04 am
Re: Gesoek Jakal velle
Dankie vir die replies.
Ek is van Roodepoort.
Ek is van Roodepoort.
-
consto01
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Tue Mar 21, 2023 10:04 am
Re: Gesoek Jakal velle
My klient soek eintlik Wolf pels . Enige Rooikat velle?
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Gesoek Jakal velle
Hier kom n ding.
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Gesoek Jakal velle
Ek sien al hoe verdwyn n paar Huskies
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Gesoek Jakal velle
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Dash431
- Full Member

- Posts: 198
- Joined: Sat Nov 22, 2014 8:09 pm
