Ek word 'n Leupold 1-4 x 20 Vari x ii aangebied vir R3000.00. Is daar iets wat ek dalk moet weet voordat ek betaal. Ek koop die teleskooop as'n ekstra vir my AR.
Is daar dalk "fakes" van die spesifieke teleskope waarvan ek moet weet?
Het iemand dalk ondervinding met die teleskoop?
Is die prys om en by regverdig?
Dankie!
leupold 1-4 vari x ii - wat kan ek verwag?
-
toxicsox
- Sr. Member

- Posts: 366
- Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am
-
toxicsox
- Sr. Member

- Posts: 366
- Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: leupold 1-4 vari x ii - wat kan ek verwag?
Prys klink in lyn, maar dit is nie noodwendig 'n AR Scope nie, net so is AR Scopes nie noodwendig big bore scopes nie
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
