Dagse vriende. Graag verneem ek wat se planne die manne al gemaak het om die standard swart visiere te verander om makliker sigbaar in donker te wees.
Ek is bewus van die "aftermarket" visiere wat beskikbaar is maar breek dit my budget tans.
Ek hou kommentaar dop, groetnis.
Night sights vir CZ85 pre B
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Night sights vir CZ85 pre B
https://jizni.co.za/171-sights-cz-85-b
https://jizni.co.za/sights-cz-75-b/177- ... z-75b.html
Daai is jou keuses, maar belangriker is oefen, sodat jy nie daai visiere benodig nie
https://jizni.co.za/sights-cz-75-b/177- ... z-75b.html
Daai is jou keuses, maar belangriker is oefen, sodat jy nie daai visiere benodig nie