Middag manne
ek soek raad asb.
Vriend van my het een van die DS scopes op sy 30-06 geweer. Ons het gister geweer gaan zero en van daar uitgevat na 'n gong op 350m. BC is bevestig en spoed oor Magneto speed en True ballistic chronograaf bevestig. Hier is waar ons moeilikheid begin. Op 12x vergroting tref ons die gong senter maar op 22 vergroting skiet ons amper 2 voet hoog? ons het data "transfer" geupdate en alles is 100%. Die scope moet mos vanself sy aanpassing doen as jy skiet maar soos genoem op 22 vergroting is hy hoog. ons het vir die oefening net tussen 12 en 22 geskiet.
Enige raad sal waardeer word.
Swarovski DS Gen 2 5-25 x 52 PROBLEME
- dawiec
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: Swarovski DS Gen 2 5-25 x 52 PROBLEME
Wat gebeur as jy 300 range en dan die vergroting stel. Skuif die kolletjie?
- dawiec
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am
Re: Swarovski DS Gen 2 5-25 x 52 PROBLEME
jip die kolletjie se holdover verander...maar soos genoem as jy dan skiet skiet hy te hoog.
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Swarovski DS Gen 2 5-25 x 52 PROBLEME
Dom vraag, neem aan julle het op 24x afstand gemeet, en nie net vergroting opgedraai en geskiet nie nadat jukke op 12x afstand gemeethet nie? DS is SFP, so elektroniese afmerkpunt gaan net reg wees vir die vergroting waar jy afstand gemeet het
As hy op 12x reg range en afmikmerk gee, maar op 24x is hy verkeerd, sou ek die scope terugneem.
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
As hy op 12x reg range en afmikmerk gee, maar op 24x is hy verkeerd, sou ek die scope terugneem.
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- dawiec
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am
Re: Swarovski DS Gen 2 5-25 x 52 PROBLEME
hi Gian! Ek sien jul het sommer lekker gejag!
Ek kan bevestig ons range weer op die 24x vergroting voor ons skiet. Selde afstand word gegee op reticle maar skiet los bo oor die gong.
Swarovski rep se ons moet bc aanpas maar dit maak absoluut geen sin nie :-(
Ek kan bevestig ons range weer op die 24x vergroting voor ons skiet. Selde afstand word gegee op reticle maar skiet los bo oor die gong.
Swarovski rep se ons moet bc aanpas maar dit maak absoluut geen sin nie :-(
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13626
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Swarovski DS Gen 2 5-25 x 52 PROBLEME
Die rep is reg laat jy BC moes aan pas as hy op elke vergroting hoog skiet maar soos Gian se is daar iets fout met daai DS
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- dawiec
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am
Re: Swarovski DS Gen 2 5-25 x 52 PROBLEME
@Capt Yoda ...Die scope se vergroting tree op soos 'n FFP scope met kruishaar wat vergroot so maak vir my ongelukkig nie sin nie dat jy bc al op 350m moet aanpas nie? As jy na al die youtube reviews kyk is dit letterlik data oplaai en mik en skiet....ongelukkig nie die geval hier nie so ons sal seker swarovski se naverkope diens bietjie toets.
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2130
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Swarovski DS Gen 2 5-25 x 52 PROBLEME
Dawie ek het al paar keer met Whylo gedeel en ek moet se hulle diens was nog altyd goed. Eks seker jy sal regkom by hulle. Klink vir my ook of iets hier nie reg is nie
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13626
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Swarovski DS Gen 2 5-25 x 52 PROBLEME
Soos jy se dis nie rocket science nie. Ek het gister n DS op gestel en dis bitter eenvoudig, zero op 100m, sit jou data in die app en dan pas jy maar die BC n bq aan tot hy op 300 of wa okal reg skiet. Is letterlik n 20min proses, die grootste aspek is maar die data wat jy in sit en hoe akuraat dit is maar as die data verkeerd is sal dit op al die vergrotings verkeerd wees tensy daar n trick is wat ek nie van weet nie. Geno het groot sukses met syne gehad dalk weet hy van iets, ek weet hy jag maar sal hom n WA stuurdawiec wrote: Thu Jul 13, 2023 11:12 am @Capt Yoda ...Die scope se vergroting tree op soos 'n FFP scope met kruishaar wat vergroot so maak vir my ongelukkig nie sin nie dat jy bc al op 350m moet aanpas nie? As jy na al die youtube reviews kyk is dit letterlik data oplaai en mik en skiet....ongelukkig nie die geval hier nie so ons sal seker swarovski se naverkope diens bietjie toets.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.