Was ons maar net donners dom of is vandag se kinders net donners slim?

Enigeiets wat die jongklomp interresant mag vind/Anything wich might be worth mentioning among teenagers
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2958
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Was ons maar net donners dom of is vandag se kinders net donners slim?

Post by Lategan1 »

Net so!

Manne weet wie het die goeie snyershande!

Dit staan ongelukkig nie op en in ‘n advertensie nie.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
Toxxyc
Hero Member
Hero Member
Posts: 1394
Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am

Re: Was ons maar net donners dom of is vandag se kinders net donners slim?

Post by Toxxyc »

Ek sê altyd, as almal spesiaal is, is niemand meer spesiaal nie.

Ek persoonlik dink die standaard is so swak dat almal goed doen. En as almal goed doen, dan doen niemand meer goed nie.
User avatar
finch
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 467
Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm

Re: Was ons maar net donners dom of is vandag se kinders net donners slim?

Post by finch »

Uit my klein steek proef van een kan ek se dat al reeds in die vroee 2000 was die sprong van skool na universiteit massief. Ek het ge-cruise deur skool sonder om rerig hard te moes werk (ja ek kon seker beter doen as ek harder gewerk het, maar daar was beter dinge om te doen as kind as om voor boeke te sit). Universiteit het ek sommer gou agtergekom "wie nie leer nie, kom nie deur nie..." en moes ek maar meer tyd as wat ek wou spandeer na-ure in die bib/studiesentrum/labs (soos vroeer so mooi beskryf as: bum-time). Maar ek voel dit was reg want dit het mens in elk geval voorberei vir die volgene 40+ jaar se werkslewe.
User avatar
musgrave270
Hero Member
Hero Member
Posts: 921
Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am

Re: Was ons maar net donners dom of is vandag se kinders net donners slim?

Post by musgrave270 »

Those who can't do, teach.

Dis soms ook die oorsaak van n probleem op sy eie.

Sent from my SM-A325F using Tapatalk

HeinM
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 497
Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm

Re: Was ons maar net donners dom of is vandag se kinders net donners slim?

Post by HeinM »

musgrave270 wrote: Mon Oct 02, 2023 10:39 am Those who can't do, teach.

Dis soms ook die oorsaak van n probleem op sy eie.

Sent from my SM-A325F using Tapatalk
Dit vat heel dikwels 'n buitengewoon intelligente wese om donkies suksesvol aan 'n perdewedren te laat deelneem... 8)
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Was ons maar net donners dom of is vandag se kinders net donners slim?

Post by tripodmvr »

HeinM wrote: Tue Oct 03, 2023 3:52 pm
musgrave270 wrote: Mon Oct 02, 2023 10:39 am Those who can't do, teach.

Dis soms ook die oorsaak van n probleem op sy eie.

Sent from my SM-A325F using Tapatalk
Dit vat heel dikwels 'n buitengewoon intelligente wese om donkies suksesvol aan 'n perdewedren te laat deelneem... 8)
Stem saam!!!!!!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: Was ons maar net donners dom of is vandag se kinders net donners slim?

Post by win270 »

Interessante onderwerp en elkeen van ons kan seker vertel wat ons deesdae in die werksplek ervaar met mense wat nie hulself kan uitdruk nie (gebrek aan moedertaalonderrig dikwels een van die groot oorsake), wat nie kan spel nie en natuurlik ook nie eers basiese rekenkunde kan doen nie. Ek leer my kleindogter eenvoudige goed oor laasgenoemde aspek, tel vinnig in jou kop motors se registrasienommers op, vermenigvuldig hulle ook, help in die winkel om goedkoopste produk te identifiseer (drie vir die prys van twee, ens) en sulke dinge.

Verder glo ek dat algemene kennis wat in die wêreld alles aangaan, hoe die ekonomie hom gedra (of wangedra) en sulke aspekte ook van kleins af aan kinders geleer moet word en hulle 'n gewoonte daarvan moet maak om ingelig te bly.

Ouers het beslis 'n MOEILIKE taak om "gesonde en gebalanseerde" kinders uit die huis uit te laat na matriek deesdae . . . en dan, vele ouers raak ook maar lekker slap deesdae. Dit was seker maar in ons kinderdae ook die geval.
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2958
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Was ons maar net donners dom of is vandag se kinders net donners slim?

Post by Lategan1 »

Vandag Die Burger en Beeld.

Interessant na aanleiding van ons goeie ervaringe gedeel.

Beste.

IMG_1319.jpeg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13626
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Was ons maar net donners dom of is vandag se kinders net donners slim?

Post by Capt. Yoda »

Meeste van die kinders in die land se publieke skole kan nie eers lees of skryf in graad 6 nie en landsburgers wat wel kan wil amlal n Dr of Prokereur wees as hulle eendag groot is.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3127
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Was ons maar net donners dom of is vandag se kinders net donners slim?

Post by LUAN »

;)Image
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2958
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Was ons maar net donners dom of is vandag se kinders net donners slim?

Post by Lategan1 »

Vandag Die Burger/Beeld.

Komende van iemand wat deur harde werk en deur fokus te behou, gekom het tot waar sy is. Kort aanhaling van haar hierby ingesluit, ‘n bekvol.

So baie nuwe geleenthede in hierdie land wat as gevolg hiervan oopgaan. Met o.a. die regte fokus, harde werk, ouers se ingeligte ondersteuning en natuurlik by die regte instansies studeer en vakleerlingskappe doen, kan jy jouself onderskei.

Veiligheid is ongelukkig ons uitdaging.

Beste.

IMG_1326.jpeg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
toxicsox
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 366
Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am

Re: Was ons maar net donners dom of is vandag se kinders net donners slim?

Post by toxicsox »

Dan is daar hoogsgeleerdes wat nogsteeds Trump se stront glo.
Dit, my vriende, is vir my die teken van ‘n ware skaap.

Ek praat nie politiek nie, ek praat van geleerde mense wat so naïef is om te glo wat ‘n narsasitiese patalogiese liegbek kwytraak en dit opvreet as die waarheid. Dit, kan geen geleerdheid red nie. Sien dit ook in Suid-Afrika gebeur.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13626
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Was ons maar net donners dom of is vandag se kinders net donners slim?

Post by Capt. Yoda »

EK kani wag tot hy weer President is nie, alles is net meer pret
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3127
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Was ons maar net donners dom of is vandag se kinders net donners slim?

Post by LUAN »

toxicsox wrote:Dan is daar hoogsgeleerdes wat nogsteeds Trump se stront glo.
Dit, my vriende, is vir my die teken van ‘n ware skaap.

Ek praat nie politiek nie, ek praat van geleerde mense wat so naïef is om te glo wat ‘n narsasitiese patalogiese liegbek kwytraak en dit opvreet as die waarheid. Dit, kan geen geleerdheid red nie. Sien dit ook in Suid-Afrika gebeur.
Moet my net nie se jy glo liewers vir biden
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13626
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Was ons maar net donners dom of is vandag se kinders net donners slim?

Post by Capt. Yoda »

Biden glo darem homself
Last edited by Capt. Yoda on Fri Oct 06, 2023 9:40 am, edited 1 time in total.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Was ons maar net donners dom of is vandag se kinders net donners slim?

Post by tripodmvr »

Dit is seker wanneer hy homself in die spieel herken!!!!!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1888
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Was ons maar net donners dom of is vandag se kinders net donners slim?

Post by Ratel »

Ek het 'n idee ons pa's en oupas het ook soms hierdie vraag gevra soos die opskrif van die pos lees. Ek dink nie hulle is slimmer as ons nie. Ek vermoed soos wat tegnologie en tye verander moet kinders noodgedwonge tred hou met dit. Dit kan ons ouer garde nogal soms dom laat voel.Ek dink ook teen die tyd dat ons kinders se kinders skoolgaan en swot gaan dit ons kinders dalk ook weer laat dom voel soms.

'n Tweede punt wat aangeraak is is die "entitlement' of soos my pa gese het domastrantheid van sommiges wie met 30% slaagsyfer 'n dokter wil word. Baie mense in ons bevolking ag dit hulle reg om bakhand te staan en verwag daar MOET werk en hoe poste gegee word terwyl hulle geheel en al onbekwaam is. Ek sit nou die dag in 'n vergadering met so 'n eiegeregte hoog geplaasde persoon en die man praat vir 5 minute aanmekaar. Na 5 minute toe vra ek hom nou wat probeer jy eintlik se. Vra die baie jonger persoon langs my "ja ek sal ook graag wil weet wat jy nou eintlik gese het". Slim is nie altyd so slim nie. Of miskien is dit maar net ek en die jong man wie dom is? Ek stem baie saam met die foto wat Luan geplaas het van Klont Oosthuizen hierbo.
Maak 'n verskil
savage(P Coetzer)
Hero Member
Hero Member
Posts: 973
Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm

Re: Was ons maar net donners dom of is vandag se kinders net donners slim?

Post by savage(P Coetzer) »

Dis so effe van die punt af maar… Biden was glo in die ou SA opgesluit oor hy saam betoog het. Hy was ook glo op die dag van 9/11 by ground zero. Hy is gevang plagiaat pleeg tydens sy studies. Hy lieg sonder om bloos. Baie van sy wetgewing druis lynreg in teen Christen waardes en beginsels. Hy erken nie die bestaan sy buite egtilike kleinkind nie maar kan nie genoeg kry om ander klein kinders se hare te ruik nie….. Nee wat ek kies Trump elke dag en sommer twee keer op n vrydag.
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1888
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Was ons maar net donners dom of is vandag se kinders net donners slim?

Post by Ratel »

savage(P Coetzer) wrote: Fri Oct 06, 2023 10:42 am Dis so effe van die punt af maar… Biden was glo in die ou SA opgesluit oor hy saam betoog het. Hy was ook glo op die dag van 9/11 by ground zero. Hy is gevang plagiaat pleeg tydens sy studies. Hy lieg sonder om bloos. Baie van sy wetgewing druis lynreg in teen Christen waardes en beginsels. Hy erken nie die bestaan sy buite egtilike kleinkind nie maar kan nie genoeg kry om ander klein kinders se hare te ruik nie….. Nee wat ek kies Trump elke dag en sommer twee keer op n vrydag.
Hulle almal het iewers geraamtes. Was nogal 'n eyeopener om te lees hoeveel van hulle behoort aan die illuminati. Ek dink dinge wat op daai vlak nie deur geld stilgemaak word nie word op ander maniere stilgemaak. Ek dink Poetin sal weet waarvan ek praat. ++>:
Maak 'n verskil
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13626
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Was ons maar net donners dom of is vandag se kinders net donners slim?

Post by Capt. Yoda »

Soos Obama se chef wat in n voet diep water verdrink
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1888
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Was ons maar net donners dom of is vandag se kinders net donners slim?

Post by Ratel »

Capt. Yoda wrote: Fri Oct 06, 2023 11:03 am Soos Obama se chef wat in n voet diep water verdrink
++>: ++>: ek vermoed daar was iets fout met die kos.
Maak 'n verskil
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13626
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Was ons maar net donners dom of is vandag se kinders net donners slim?

Post by Capt. Yoda »

Ratel wrote: Fri Oct 06, 2023 11:24 am
Capt. Yoda wrote: Fri Oct 06, 2023 11:03 am Soos Obama se chef wat in n voet diep water verdrink
++>: ++>: ek vermoed daar was iets fout met die kos.

Dink BIG Mich het in gestap toe Barak met die wors gepeter het
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2958
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Was ons maar net donners dom of is vandag se kinders net donners slim?

Post by Lategan1 »

Ek volg nie VSA nuus getrou nie.

Weet wel VSA is in die moeilikheid en die wêreld weet dit.

Trump tipe leierskap sal ons in verdere verdriet lei. Ook net te veel oor Biden wat nie klop nie. Dalk is dit dus meer die wêreld wat in die moeilikheid is as die VSA? Let net op die semi-ondergrondse agter die skerms besluite wat uitrol.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13626
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Was ons maar net donners dom of is vandag se kinders net donners slim?

Post by Capt. Yoda »

Nee wat ek like vir Trump, ek is seker maar n skaap maar ek geniet dit ook as Biden om of af van iets af val
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3127
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Was ons maar net donners dom of is vandag se kinders net donners slim?

Post by LUAN »

Ons gaan nou van topic af maar as jy nog die media glo oor als dan is daar nie hoop vir jou. Kyk maar hoe hard probeer hulle Trump en Putin sleg maak. Jy moet altyd vra hoekom sal dit wees? Dalk omdat hulle nie saam met die nuwe orde se "narrative" wil gaan? Biden stuur biljoene se "aid" aan arme ukraine terwyl die Vsa se eie mense swaartrek. So word daar baie geld gesteel net soos dit hier gaan.Image
Lyk ook nie heeltemal soos die oorspronklike biden of hoe?
Image
Post Reply