Naand Manne
Het iemand al ‘n file vir bogenoemde opgespoor?
Groete!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Staball Match QL file
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Staball Match QL file
Stampie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Staball Match QL file
Apie, die vervaardiger moet die inligting wat nodig is vir QL, eers bekend maak alvorens mens 'n lêer vir die dryfmiddel kan skep. Daar is ook navrae oor Hodgon Superformance dryfmiddel en dieselfde geld ook daarvoor.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br