247 Hunter
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
247 Hunter
Middag ek kry nie antwoord by een van die 2 nommers op hulle site nie.
Weet julle of hulle nog aktief is?
Weet julle of hulle nog aktief is?
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: 247 Hunter
Ek koop baie by hulle, ry sommer partykeer daaraan en stap deur die depot. Ek glo ek sal geweet het as hulle nie meer bestaan nie. intussen kyk sommer of jy by Geno regkom
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: 247 Hunter
Dirk is nog aan die gang ja.laat weet as jy sukkel dan kan ek sommer by hom stop.
-
Tampie
- Full Member

- Posts: 183
- Joined: Wed Jun 05, 2013 2:03 pm
Re: 247 Hunter
Defnitief nog aan die gang, baie goeie diens daar.
-
Riven
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Tue Nov 11, 2014 10:09 pm
Re: 247 Hunter
Hi 30-06.
Ons doen ons bes om alle oproepe te antwoord, maar soms mis ons `n paar. Ons moet die klient voor ons help, en gedurende daardie tye is oproepe moeilik. Ek glo jy sal dit so verstaan.
Alle produkte en pryse is op ons webtuiste. Loer gerus daar.
Dirk
Ons doen ons bes om alle oproepe te antwoord, maar soms mis ons `n paar. Ons moet die klient voor ons help, en gedurende daardie tye is oproepe moeilik. Ek glo jy sal dit so verstaan.
Alle produkte en pryse is op ons webtuiste. Loer gerus daar.
Dirk
Musgrave .30-06 - Tikka .222 - Kriko .222 - CZ Shadow 9mm - Vickers 12Ga - Lee Enfield .303 - Winchester .22LR - M&P 15-22 - Winchester SX4 LE - and some...
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: 247 Hunter
Regso, dankie vir die terugvoer.
-
Cbird
- Full Member

- Posts: 227
- Joined: Mon Mar 12, 2018 8:58 pm
Re: 247 Hunter
Ek het nog net uitstekende diens by hulle ontvang.
-
Pinkes
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Re: 247 Hunter
Uitstekende diens.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: 247 Hunter
Verseker van die beste diens wat ek al ooit ontvang het.
-
gbvl
- Sr. Member

- Posts: 268
- Joined: Wed Feb 10, 2016 6:35 pm
Re: 247 Hunter
Selfde hier
Sent from my SM-G990E using Tapatalk
Sent from my SM-G990E using Tapatalk
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2952
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am


