Spoor Bullet Company.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2952
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Safari Bullet Company.
Dankie Frederik, baie netjies.
Beste.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Safari Bullet Company.
Ek wil eendag as ek groot is ook so kan jag!
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Safari Bullet Company.
Ek was baie gelukkig gewees het bestelling gehad vir vleis plus my vrieskaste is leeg toe vat ek maar die eland en rooibok huistoe.
My plan was om die twee koedoes te vat maar toe is ek baie gelukkig om in die eland vas te loop.
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1864
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Safari Bullet Company.
Julle het gevra, so ek het geluister
Die 7mm 140gr sal van maandag af beskikbaar wees.
Die 7mm 140gr sal van maandag af beskikbaar wees.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
-
Basjan123
- Sr. Member

- Posts: 450
- Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm
Re: Safari Bullet Company.
Ek hoop jy luister weer ...Rudi Fischer wrote: Thu May 30, 2024 8:48 am Julle het gevra, so ek het geluister
Die 7mm 140gr sal van maandag af beskikbaar wees.
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1864
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Safari Bullet Company.
Aai Basjan123Basjan123 wrote:Ek hoop jy luister weer ...Rudi Fischer wrote: Thu May 30, 2024 8:48 am Julle het gevra, so ek het geluister
Die 7mm 140gr sal van maandag af beskikbaar wees.120 gr 6.5 vir die Grendel wat moet mooi oopmaak op +- 2350 ftps. Dankie vir die 308 150 gr , daar is toe 50 per pak!!
Daai Grendel skiet so stadig, hy slaan net n blou kol op n meerkat se blad.
SST sal werk vir hom

Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1864
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Safari Bullet Company.
Dagse Julle.
Was gou op die baan van oggend met die 6.5CM en 270 Win om wet packs en groepe te skiet.
Dink die 270 kon n beter groep geskiet het as ek dalk n beter scope op hom gehad het, Kruis maak die oranje kol toe op 100m
SBC 140gr 6.5 teen 2778 fps

SBC 270 150gr win teen 2885 fps

6.5 L-R 100m, 200m, 300m

270 L-R 100m, 200m, 300m

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13573
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Safari Bullet Company.
Al die 270 manne val seker oor hul voete nou om te kom betsel
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Safari Bullet Company.
Raait, stuur maar pakkie 6.5's as jy gereed is na my toe kan hulle gaan toets op 'n jag 12 Julie.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Safari Bullet Company.
Daai 270's lyk tegtig smart !
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Safari Bullet Company.
Daardie 150's in 270 met normale 1 in 10 groefdraai geskiet?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1864
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Safari Bullet Company.
Ja Oom.tripodmvr wrote:Daardie 150's in 270 met normale 1 in 10 groefdraai geskiet?
Standaard Winchester Classic Feather weight.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1864
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Safari Bullet Company.
Nuwe gewig is beskikbaar vir die 7mm manne.
SBC .284 140gr

SBC .284 140gr

Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Safari Bullet Company.
Sal die 140gr ook moet gaan toets en kyk of hulle sal werk in my CZ550 twist sal bietjie vuur agter hulle gat sit.
-
partner
- Hero Member

- Posts: 987
- Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm
Re: Safari Bullet Company.
Rudi.Wil Jy nie asb. Jou sel. no opsit sodat ek jou kan bel asb.
-
ThinusS
- Sr. Member

- Posts: 317
- Joined: Sun Jul 17, 2011 10:00 am
-
ThinusS
- Sr. Member

- Posts: 317
- Joined: Sun Jul 17, 2011 10:00 am
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1864
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Safari Bullet Company.
Sal vanmiddag my nuwe (meer volledige pryslys op sit.)partner wrote:Rudi.Wil Jy nie asb. Jou sel. no opsit sodat ek jou kan bel asb.
My nommer sal daarop wees.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Safari Bullet Company.
Klink na n komkykskoot op daai wildebees
Mooi gegooi!
Mooi gegooi!
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
-
ThinusS
- Sr. Member

- Posts: 317
- Joined: Sun Jul 17, 2011 10:00 am
Re: Safari Bullet Company.
Desperaatheid dryf 'n mens na nuwe hoogtes. Daar was natuurlik ook 'n ruim skoot geluk by betrokke.
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 585
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Re: Safari Bullet Company.
Ja nee kyk daai wil gedoen wees!
Hoeveel hoër moes jy vat op 200m vir daai blouwildebees?
Ek is werklik baie beindruk met die SBC koeëls..hulle doen hulle werk.
Hoeveel hoër moes jy vat op 200m vir daai blouwildebees?
Ek is werklik baie beindruk met die SBC koeëls..hulle doen hulle werk.
Just smile and wave boys 
-
ThinusS
- Sr. Member

- Posts: 317
- Joined: Sun Jul 17, 2011 10:00 am
Re: Safari Bullet Company.
Hy val so 10" op 200m.
- Zane de Beer
- Full Member

- Posts: 182
- Joined: Tue Apr 09, 2019 1:05 pm
Re: Safari Bullet Company.
Ons was gelukkig om 'n paar bokke te kry in die veld die jaar. Rudi se pille het mooi gewerk!
Beide is 150gn geskiet uit my vrou se .308 teen 2700fps
Mooi groot Koedoe bul op so 120m (op die blad in, deur die hart, punt was onder die vel agter die oorkantste blad herwin) Rooibok op 35m (quartering-to skoot, deur die blad, punt was in die pens gekry)

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1864
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Safari Bullet Company.
Baie geluk julle.Zane de Beer wrote:Ons was gelukkig om 'n paar bokke te kry in die veld die jaar. Rudi se pille het mooi gewerk!
Beide is 150gn geskiet uit my vrou se .308 teen 2700fps
Mooi groot Koedoe bul op so 120m (op die blad in, deur die hart, punt was onder die vel agter die oorkantste blad herwin) Rooibok op 35m (quartering-to skoot, deur die blad, punt was in die pens gekry)
Dankie vir die ondersteuning.
Nou is dit jou beurt Zane …. Moet jou 375 en 308 reg kry

Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1864
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm