Help!! Sateliet internet verskaffer
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Help!! Sateliet internet verskaffer
Manne help asb as julle kan. Ons sukkel nou al maande met ons sateliet internet. Ek is al so moerig ek kan slange vang. Ons gebruik tans vir Paratus maar oo bloe as ek nou weer eenkeer n laptop moet inplug en hulle help om die fout te kry skeit ek my . Julle weet nie van n ander sateliet internet diesverskaffer vir Afgelee gebiede nie? N man kan nie so sukkel nie
Groetnis
Groetnis
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 827
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: Help!! Sateliet internet verskaffer
Morclick werk nou al meer as n jaar goed by my. As jy in SKA gebied val doen hul instelasie verniet.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Help!! Sateliet internet verskaffer
Voxtelecom kan moontlik ook help.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 992
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Help!! Sateliet internet verskaffer
Starlink en ja daar is maniere om dit in SA te kry.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
-
Dawie Malan
- Hero Member

- Posts: 841
- Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Re: Help!! Sateliet internet verskaffer
Gebruik ook Paratus, maar het ons probleme het opgehou toe ons die sateliet se router op 'n UPS gesit het. Die VOIP telefoon wat hulle vir jou gee kan jy maar net sowel onder jou bakkie se wiel sit as die handbriek te slap is.
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Help!! Sateliet internet verskaffer
Gebruik ook morclick. Het maar ook probleme met spoed partymaal en as weer erg is .... Maar kan regtig nie te veel kla nie. Gebruik al2 jr. As ons regering net met musk wil saamwerk sal dit seker beter wees met starlink glo ek.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Help!! Sateliet internet verskaffer
Almal beveel starlik aan maar smaak my dit is noe so maklik om hom te kry nie?
Morclick maak my is die maklikste? Sal maandag loop hoor. Daar is iemand in springbok wat die sisteme insit.
Baie dankie vir die andwoorde manne ek waardeer. Kan nie wag om daai hele paratus goette op die skietbaai moertoe te skiet nie.
Groetnis
Morclick maak my is die maklikste? Sal maandag loop hoor. Daar is iemand in springbok wat die sisteme insit.
Baie dankie vir die andwoorde manne ek waardeer. Kan nie wag om daai hele paratus goette op die skietbaai moertoe te skiet nie.
Groetnis
-
Knewel
- Sr. Member

- Posts: 271
- Joined: Fri Dec 02, 2016 10:44 pm
Re: Help!! Sateliet internet verskaffer
Ek sal Vox ook aanbeveel. Het twee jaar terug my ouers gehelp om dit te laat installeer by hulle op die plaas. Werk goed en hulle is tevrede. Hulle het egter 'n hele tydjie gewag voordat die manne uitgekom het, vandat ek gebel het
Sent from my SM-A750F using Tapatalk
Sent from my SM-A750F using Tapatalk
'Shooting is all about confidence' -Tubby Smith
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 992
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Help!! Sateliet internet verskaffer
Armand jy het n PM.Armand Steenkamp wrote: Sat Jun 08, 2024 11:11 am Almal beveel starlik aan maar smaak my dit is noe so maklik om hom te kry nie?
Morclick maak my is die maklikste? Sal maandag loop hoor. Daar is iemand in springbok wat die sisteme insit.
Baie dankie vir die andwoorde manne ek waardeer. Kan nie wag om daai hele paratus goette op die skietbaai moertoe te skiet nie.
Groetnis
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 827
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: Help!! Sateliet internet verskaffer
My buurman wil slange vang agv sy VOX
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1350
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Help!! Sateliet internet verskaffer
Manne, mag ek vra, wat is die koste per maand vir so 'n satelliet-internet-opset? Ek oorweeg dit om na 'n plek te trek verder buite die dorp, maar dan gaan so iets nodig raak. Ek het tans 50/25 fiber in die huis maar ek het geen idee wat mens kan verwag van so satelliet ding nie. Spoed, ping, betroubaarheid, koste...?
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Help!! Sateliet internet verskaffer
Vox se wifi is rerig caksleg die laaste maand of meer. Vrou moet elke oggend router restart en dan bly dit maar stadig.
Sent from my SM-A245F using Tapatalk
Sent from my SM-A245F using Tapatalk
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Help!! Sateliet internet verskaffer
Plaas internet is moer duur vir min. Ons betaal nou vir n 4mb konneksie R1000pm. In die dorp sou dit skaars R200 wees.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Help!! Sateliet internet verskaffer
VOX hulle hom op??????
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1350
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Help!! Sateliet internet verskaffer
Dis bietjie rof. Dit sal my budget bietjie die verkeerde kant toe jaag, want ek kort ten minste so 25/10 om effektief te werk.
