Kêrels, ek het n Remington 700 BDL S/S in 7RM gekoop.
Standaardroer met dunloop vir stapjag (in die berge) met die fokus op groter bokke wat wyd staan.
Kolf is vervang met ietsie van Armtec, Timney EH wat breek op 2lb en 6oz. Ook n Armtec brake op.
168gr Berger VLD Hunt is die Tier se kos.
Onderaan is meer info.
Met die groep in ag genome, hoe maak ek nou?
Dankie.
Met n vleisie...
'n Vraag aan die 7mm RM manne?
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
'n Vraag aan die 7mm RM manne?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: 'n Vraag aan die 7mm RM manne?
Nog n paar...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: 'n Vraag aan die 7mm RM manne?
Daai groep kan beter. Oefen nog 'n bietjie harder
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5020
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: 'n Vraag aan die 7mm RM manne?
1 click regs
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: 'n Vraag aan die 7mm RM manne?
Ek het so gemaak. Ook twee clicks gesak vir ingeval...
Met n vleisie...
-
HeinM
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Re: 'n Vraag aan die 7mm RM manne?
Nou kan jy jou begroting aanpas om poeier te koop...
NS! Baie mooi groep
NS! Baie mooi groep
-
gbvl
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Wed Feb 10, 2016 6:35 pm
Re: 'n Vraag aan die 7mm RM manne?
Probeer nou bietjie verder afstand, dalk so 100m, en laat weet hoe dit gaan 
Baie mooi groep daai
Sent from my SM-S916B using Tapatalk

Baie mooi groep daai
Sent from my SM-S916B using Tapatalk
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: 'n Vraag aan die 7mm RM manne?
Probeer dit weer doen.
Baie mooi.
Sent from my SM-A125F using Tapatalk
Baie mooi.
Sent from my SM-A125F using Tapatalk
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
